RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 28.03.2017

Die regisseur Alan Committie en akteurs van THE PLAY THAT GOES WRONG gesels oor hierdie lekker-lag komedie.

RSG Kuns 28.03.2017

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die repetisie van I AM, 'n roerende dansdrama oor geestesgesondheid.

RSG Kuns 28.03.2017

Martin Headger gesels met die primaballerina Burnise Silvius oor haar laaste optrede in Joburg Ballet se LA TRAVIATA.

RSG Kuns 20.03.2017

Johan van Lill maak 'n draai by die musiekspel Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat.

RSG Kuns 20.03.2017

Die kunstenaar Philip Badenhorst vertel van sy uitstalling, Living the fruits of life.

RSG Kuns 20.03.2017

Johan van Lill gesels met Jason Jacobs oor sy produksies by vanjaar se KKNK.

RSG Kuns 14.03.2017

Die vervaardigers van Theatre Rocket gesels oor hulle droom wat waar geword het. Die boek, Die reuk van appels, is as 'n eenmanvertoning te sien by vanjaar se KKNK.

RSG Kuns 14.03.2017

Die teater verskuif sy grense, en die National Theatre in Londen staan veral uit met NT Live, wat die teaterervaring na jou toe bring. Martin Headger gesels met hieroor met Emma Keith van die National Theatre.

RSG Kuns 14.03.2017

Die kunstenaar Sophia van Wyk gesels oor haar uitstalling, The coded cloud.

RSG Kuns 14.03.2017

Johan van Lill maak 'n draai by La Motte op Franschhoek om meer uit te vind oor die Pierneef-uitstalling wat daar te sien is.

RSG Kuns 14.03.2017

Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Danelle Janse van Rensburg oor haar uitstalling, Blood roots.

RSG Kuns 07.03.2017

Johan van Lill loop by die Woordfees op Stellenbosch rond, en neem jou na een van die uitstallings, Bosch in Afrika. Die kurator Sandra Hanekom gesels saam.

RSG Kuns 07.03.2017

Christelle Webb-Joubert gesels met die jong opkomende dirigent Jaco van Staden. Hy het die tweede plek behaal in die Len van Zyl-dirigentekompetisie.

RSG Kuns 07.03.2017

Linette van der Merwe gesels oor vanjaar se Wakkerstroom Musiekfees wat plaasvind van 17 tot 21 Maart.

RSG Kuns 07.03.2017

Pianis Wessel van Wyk gesels oor sy en orrelis Ockie Vermeulen se konsert by die Brooklynteater in Pretoria.

RSG Kuns 28.02.2017

Leon Starker gesels oor Boerneef sing Palissandertaal, 'n produksie by vanjaar se Woordfees.

RSG Kuns 28.02.2017

Christelle Webb-Joubert gesels met Munnik Marais van CANSA oor hulle maandlikse uitstallings by die Brooklynteater in Pretoria. Sy praat ook met die kunstenaar Jaco van Zyl oor sy uitstalling daar.

RSG Kuns 28.02.2017

Dr. Ben Dehaeck het 'n groot bydrae gelewer op die toneelfront in die Kaap. Hy is verlede week oorlede. Johan van Lill vind meer uit oor sy nalatenskap.

RSG Kuns 28.02.2017

Charl du Plessis sluit sy reeks oor die klaviertegnikus af.

RSG Kuns 28.02.2017

Martin Headger gesels met Lynelle Kenned oor haar rol in West Side Story, wat by die Joburg Theatre op die planke is.

RSG Kuns 21.02.2017

Willem Vogel vertel van die Mandolien-uitvoerings wat eersdaags by die Brooklynteater in Pretoria uitgevoer word.

RSG Kuns 21.02.2017

Martin Headger hoor by Georgina Thompson oor die hoogtepunte by vanjaar se Dance Umbrella.

RSG Kuns 21.02.2017

Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Bruinette Brecher oor haar 30 jaar in die bedryf, en veral die vrouefigure wat deel is van haar werk.

RSG Kuns 21.02.2017

Charl du Plessis sit sy reeks oor die klaviertegnikus voort, en vind uit waarom 'n klavier ná die winter anders klink.

RSG Kuns 14.02.2017

Charl du Plessis gesels verder met klaviertegnikus Rudolf Strydom oor die wonderwêreld van klaviere. Hulle fokus op die klank van 'n klavier, en watter maniere daar is om dit te manipuleer.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.