RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 09.05.2017

Carina Stander gesels oor haar nuwe boek en uitstalling, Die Bergengel.

RSG Kuns 09.05.2017

Christelle Webb-Joubert gesels met Joan Milton van die Wewersgilde oor hulle uitstalling by die Brooklynteater in Pretoria.

RSG Kuns 09.05.2017

Christelle Webb-Joubert het met Bianca le Grange en Charlize Berg gesels na een van Doringrosie se vertonings.

RSG Kuns 09.05.2017

ASSITEJ bied 'n internasionale teaterfees aan vir kinders in Kaapstad. Johan van Lill vind meer hieroor uit.

RSG Kuns 02.05.2017

Oppad na vanjaar se KKNK het Christelle Webb-Joubert 'n draai gemaak op Aberdeen. Daar besoek sy die kunstenaar Marguerite Beneke se galery.

RSG Kuns 02.05.2017

Christelle Webb-Joubert woon een van Tosca se repetisies by, en gesels met die regisseur en sangers oor die opera.

RSG Kuns 02.05.2017

Jannie du Toit is op 7 Mei in vier produksies te sien, en hou sy eie Kunstefees in die kleine. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert meer hieroor en sy toer na die Laelande.

RSG Kuns 02.05.2017

Johan van Lill gesels met Paul du Toit oor die toneelstuk, Hemelruim.

RSG Kuns 02.05.2017

Lizelle de Bruin vind meer uit oor die Darling Collection.

RSG Kuns 25.04.2017

Lizelle de Bruin gesels met 'n kunstenaar by vanjaar se Decorex in Kaapstad.

RSG Kuns 25.04.2017

Martin Headger kuier by die komponis Franco Prinsloo.

RSG Kuns 25.04.2017

Johan van Lill gesels met Marlene le Roux oor 'n konsert by Kunstekaap op Vryheidsdag.

RSG Kuns 25.04.2017

Lisl Barry is 'n kunstenaar van die Oudtshoorn-omgewing. Christelle Webb-Joubert het net haar gesels oor haar kuns.

RSG Kuns 25.04.2017

Die kunstenaar Sandra Pelser was te sien by vanjaar se KKNK. Christelle Webb-Joubert het by haar gekuier.

RSG Kuns 18.04.2017

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die paramedikus Frederik Brand, wat ook 'n skilder is van naakstudies.

RSG Kuns 18.04.2017

Die kunstenaar Kobus Spies is die eienaar van die Prins Vincent gebou op Oudtshoorn. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert van sy passie vir die kunste.

RSG Kuns 18.04.2017

Feesgangers kon vanjaar 'n klip by die KKNK verf. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor hierdie projek, en die wonderlike nadraai van die inisiatief.

RSG Kuns 18.04.2017

Lizelle de Bruin gesels met pianis Petronel Malan oor haar repertorium en unieke klerekas.

RSG Kuns 18.04.2017

Johan van Lill gesels met die akteur Wessel Pretorius, wat weer benoem is vir vanjaar se Kanna-toekennings by die KKNK.

RSG Kuns 11.04.2017

Johan van Lill gesels met Marcel Meyer or Hamlet, wat by Theatre on the Bay in Kaapstad op die planke is. Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Helena Hugo, wat kuns maak met die klere van suikerrietsnyers. Johan van Lill woon een van Funny Girl se repetisies by. En Martin Headger vind meer uit van 'n uitstalling oor boeke by die FADA en UJ se galerye.

RSG Kuns 04.04.2017

Estelle Venter en Marius van Loggenberg vertel van Cirque du Voyage wat oor Paasnaweek te sien is in Johannesburg.

RSG Kuns 04.04.2017

Daar open 'n nuwe teater in Langa. Johan van Lill het 'n draai daar gaan maak.

RSG Kuns 04.04.2017

Johan van Lill gesels met Nita Cronje oor Filmverse 2, wat te sien is by die KKNK.

RSG Kuns 04.04.2017

Allen Laing en Elbie Erasmus van Found Collective gesels oor die uitstalling Progeny 2017.

RSG Kuns 28.03.2017

Suid-Afrikaners kan nou vir die eerste keer die internasionaal-bekroonde musiekblyspel PRISCILLA, QUEEN OF THE DESERT sien. Johan van Lill het by een van die repetisies agter die skerms gaan inloer.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.