RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Kuns 01.08.2017 10:07
Die kunstenaar Heidi Fourie gesels oor haar uitstalling, Masses, wat handel oor klippe.
RSG Kuns 01.08.2017 15:42
Salomi Prinsloo is 'n kunstenaar van Pretoria. Haar gesondheid is 'n paar jaar gelede deur haar kuns beïnvloed. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert hoe sy haar omgewing moes aanpas om steeds haar kuns te kon beoefen.
RSG Kuns 25.07.2017 12:23
Johan van Lill was by die Vrystaat Kunstefees waar hy meer gaan uitvind het van Onesie World. Nie net het hulle feesgangers aangemoedig om onesies te dra nie, hulle het ook musiek gemaak met naaimasjiene!
RSG Kuns 25.07.2017 9:51
Die orrelis Pieter van den Berg en trompetspeler Braam van Tonder vertel van hulle konsert, Fanfare.
RSG Kuns 25.07.2017 8:25
Martin Headger vind uit hoe ballet en kontemporêre dans hande vat in die produksie, Big City, Big Dreams.
RSG Kuns 25.07.2017 10:24
Tinus Spies en Schalk van der Merwe gesels oor La Traviata, wat by die Brooklynteater in Pretoria op die planke is. Hulle gesels oor sterftonele en operagehore.
RSG Kuns 25.07.2017 7:21
Die kunstenaar Hetta Hatting vertel van die groepsuitstalling, Nests in the clouds. Sy stal onder andere saam met haar susterskinders uit.
RSG Kuns 18.07.2017 10:22
King Kong, 'n musiekteaterstuk wat meer as 55 jaar gelede in Suid-Afrika op die planke was, is te sien in die Kaap en daarna in Johannesburg. Johan van Lill het by een van die repetisies gaan inloer.
RSG Kuns 18.07.2017 10:09
La Bohème is vir slegs vier optredes te sien in Johannesburg by die Joburg Theatre. Arnold Cloete van Gauteng Opera vertel meer.
RSG Kuns 18.07.2017 8:27
Die Turbine Art Fair in Johannesburg het die afgelope naweek plaasgevind. Martin Headger was daar en het onder andere met 'n kunstenaar gesels wat met koffie verf.
RSG Kuns 18.07.2017 9:10
Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Fearika Heyns. Sy is die skepper van inkleurboeke met die werke van Pierneef en Irma Stern.
RSG Kuns 11.07.2017 10:32
Theo Kemp gesels oor vanjaar se hoogtepunte by die Vryfees in Bloemfontein.
RSG Kuns 11.07.2017 6:25
Die Turbine Art Fair vind plaas tussen 14 en 16 Julie in Johannesburg. Stephani de Vos en Marina Smithers gesels oor vanjaar se hoogtepunte.
RSG Kuns 11.07.2017 11:27
Die akteurs en regisseur gesels oor Wessel Pretorius se nuwe stuk, Winterboom, wat te sien is by die Vryfees in Bloemfontein.
RSG Kuns 11.07.2017 19:39
Christelle Webb-Joubert gaan loer in by die Tina Skukan galery in Pretoria, en gesels met sewe kunstenaars wat deel uitmaak van die uitstalling, Bruidskat.
RSG Kuns 04.07.2017 57:47
'n Regstreekse uitsending van die Innibos fees
RSG Kuns 27.06.2017 12:32
Rhode Snyman gesels oor vanjaar se Klein Karoo Klassique wat tussen 11 en 13 Augustus 2017 in Oudtshoorn plaasvind.
RSG Kuns 27.06.2017 5:56
Die kunstenaar, Katie du Toit, gesels oor die uitstalling, Op my mou, wat te sien is by die MOK galery in Stellenbosch.
RSG Kuns 27.06.2017 8:48
The Mystery of Irma Vep is in Johannesburg en die Kaap te sien. Die regisseur, Elizma Badenhorst, en die komponis, Wessel Odendaal, gesels oor díe “vreemde” toneelstuk.
RSG Kuns 27.06.2017 8:36
'What remains' is 'n nuwe toneelstuk deur die veelbekroonde Nadia Davids. Dit debuteer by die Nasionale Kunstefees op Grahamstad en direk daarna volg 'n kort speelvak ook in Kaapstad. Johan van Lill gesels met die regisseur en choreograaf, Jay Pather, en van die spelers tydens een van hul repetisies.
RSG Kuns 27.06.2017 6:17
Ilse Klink en Zak Hendrikz kuier in die ateljee en gesels oor Puss in Boots.
RSG Kuns 20.06.2017 4:59
Hanli Stapela vertel van die Johannesburg Bach Koor se uitvoering in Junie.
RSG Kuns 20.06.2017 3:07
Ons hoor op Sondae-oggende die 20 jarige Jumaine M Hansen se stem wanneer hy Bybelkinderstories voorlees. Jumaine is onlangs gekies om Suid-Afrika in Los Angeles by die World Championship for Performing Arts te verteenwoordig. Lizelle de Bruin het gaan uitvind waar sy liefde vir drama vandaan kom.
RSG Kuns 20.06.2017 11:53
Carl Jeppe bied figuurstudie-klasse aan, en sy studente se werk is tans te sien in die uitstalling, For the love of drawing.
RSG Kuns 20.06.2017 8:04
Johan van Lill het by Margit Meyer-Rodenbeck meer gaan uitvind oor alles wat tans in die bekende Die Boer-teaterrestaurant in Durbanville aan die gang is. Hy het ook sommer gehoor waarby sy betrokke sal wees tydens die Innibos en Vrystaat Kunstefees.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.