RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 28.11.2017

Martin Headger gesels met skrywer en akteur Graham Weir oor sy toneelstuk, Dead Yellow Sands.

RSG Kuns 21.11.2017

Coenie de Villiers gesels oor Karoo Suite wat hy saam met die skrywer Deon Meyer aanbied.

RSG Kuns 21.11.2017

Johan van Lill gesels het met Saartjie Botha oor die aanbiedings by Woordfees 2018.

RSG Kuns 21.11.2017

Stephanie van Niekerk verduidelik wat Method Acting is, en hoe dit verkil van die 'tradisionele manier van dramaopleiding.

RSG Kuns 21.11.2017

Christelle Webb-Joubert gesels met pianis Marelize Koch oor lewe en werk.

RSG Kuns 14.11.2017

Iain McDonald van Joburg Ballet vertel van hulle soirees en somerskool.

RSG Kuns 14.11.2017

Hugo Theart vertel vir Christelle Webb-Joubert van die tweede Teksmark in die Kaap.

RSG Kuns 14.11.2017

Arnold Cloete van Gauteng Opera vertel van Opera Scenes wat in Johannesburg te sien is.

RSG Kuns 14.11.2017

Kapenaars kry weer die geleentheid om Sandra Prinsloo op die verhoog te sien in Moedertaal. Johan van Lill neem jou saam na een van die repetisies.

RSG Kuns 14.11.2017

Die storie van Pinocchio is deur Janice Honeyman in 'n pantomieme verwerk, en word by die Joburg Theater opgevoer, waar Martin Headger ingeloer het om met Ilse Klink en Andre Schwartz te gesels.

RSG Kuns 07.11.2017

Christelle Webb-Joubert gesels met Stephanie van Niekerk oor die produksie, Nag op 'n kaal plein. Dis 'n bundel van haar pa, Dolf van Niekerk.

RSG Kuns 07.11.2017

PG du Plessis se bekroonde Hertzogprys-drama, Die Nag van Legio, word van 14 November af vir 'n kort speelvak by Kunstekaap-Arena aangebied. Dit was vroeër vanjaar as opdragwerk by Innibos aangebied, gevolg deur die Vrystaatse Kunstefees. Johan van Lill het met regisseur Albert Maritz en Francois Potgieter, wat die verpleër speel, gesels.

RSG Kuns 07.11.2017

Verskeie operasangers gesels met Christelle Webb-Joubert oor hulle produksie, Season Celebrations!

RSG Kuns 07.11.2017

Amee Lekas se toneelstuk, Die Dans van die Watermeid, is verlede jaar, nadat sy haar idee en kort uittreksel by Kunste Onbeperk se eerste teksmark in Kaapstad aangebied het, gekies om tot 'n volwaardige produksie ontwikkel te word. Johan van Lill was by die openingsaand.

RSG Kuns 07.11.2017

Shakespeare in Love is by die Fugardteater in Kaapstad op die planke. Johan van Lill het met twee van die akteurs gesels voor een van hulle vertonings.

RSG Kuns 31.10.2017

Christelle Webb-Joubert kuier by die 94-jarige kunstenaaar Francois van Halter.

RSG Kuns 31.10.2017

Johan van Lill het by Bondina Osterhoff gaan hoor waarna gehore hierdie jaar kan uitsien by die Oude Libertas Buitelugteater op Stellenbosch se somerseisoen.

RSG Kuns 31.10.2017

Leerders van die Hoërskool Bellville wat belangstel in drama, kry elk jaar die geleentheid om in Graad 11 'n toneelstuk te skryf en die regie daarvan te behartig. Johan van Lill het die geleentheid bygewoon waar hierdie stukke opgevoer is.

RSG Kuns 31.10.2017

Martin Headger vind meer uit oor die musiekspel, Evita, wat tans te sien is in Johannesburg.

RSG Kuns 24.10.2017

Christelle Webb-Joubert kuier by Carel Trichardt en Petru Wessels. Hulle vertel van hulle verskeie produksies in en om Pretoria.

RSG Kuns 24.10.2017

Renier Keyser vertel van die musiekspel, Houtkruis, wat weer na 10 jaar te sien is.

RSG Kuns 24.10.2017

Pieter de Vos van Foxwood House in Johannesburg vertel van hulle jaarlikse Foxwoodfees.

RSG Kuns 17.10.2017

Die komponis Franco Prinsloo vertel van die ensemble Vox Novus, wat fokus op koorwerk van hedendaagse komponiste.

RSG Kuns 17.10.2017

Beeldhouer Sanna Swart en skilder Lynette ten Krooden gesels oor hulle uitstalling, Delicate Balance.

RSG Kuns 17.10.2017

Martin Headger vind meer uit van die bekende St. Petersburg Balletgeselskap, en hoe dinge daar werk.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.