RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Kuns 09.01.2018 6:58
Christelle Webb-Joubert stap saam met die beeldhouer Sanna Swart oor na haar buurvrou, die skilder Lynette ten Krooden.
RSG Kuns 09.01.2018 10:15
Die wêreldbekende balletdanser Johaar Mosaval het op 8 Januarie 90 jaar oud geword. Johan van Lill bring hulde aan hom.
RSG Kuns 09.01.2018 12:06
Johan van Lill maak 'n draai by Gate 69 in Kaapstad, en vind meer uit oor Macbeth: The Adult Panto.
RSG Kuns 09.01.2018 8:18
Christelle Webb-Joubert stap verder saam met die kunstenaar Margaret Nel deur haar retrospektiewe uitstalling by die Kunsmuseum van Pretoria.
RSG Kuns 02.01.2018 12:19
Christelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Trompetspeler Braam van Tonder gesels oor die trompet.
RSG Kuns 02.01.2018 10:43
Christelle Webb-Joubert stap verder saam met kunstenaar Margaret Nel deur haar retrospektiewe uitstalling by die Kunsmuseum van Pretoria.
RSG Kuns 02.01.2018 25:35
Beeldhouer Sanna Swart nooi ons na haar, en gesels oor haar gereedskap, die nier wat sy geskenk het, en watter invloed dit op haar lewe en kuns gehad het.
RSG Kuns 25.12.2017 11:24
Christelle Webb-Joubert stap saam met kunstenaar Margaret Nel deur haar retrospektiewe uitstalling by die Kunsmuseum van Pretoria.
RSG Kuns 25.12.2017 5:25
Trompetspeler Braam van Tonder vertel in die tweede deel van die reeks oor koperblaasinstrumente hoekom daar soveel verskillende soorte instrumente is.
RSG Kuns 25.12.2017 35:12
Oude Libertas vermaak gehore al vir die afgelope 40 jaar. Johan van Lill neem ons terug in tyd.
RSG Kuns 19.12.2017 10:44
Martin Headger vind meer uit oor Cinderella on Ice, wat te sien is by Montecasino in Johannesburg.
RSG Kuns 19.12.2017 6:51
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Pieter Toerienteater in Johannesburg waar sy met regisseur Elizma Badenhorst gesels die produksie, A Christmas Carol.
RSG Kuns 19.12.2017 8:07
Trompetspeler Braam van Tonder gesels in die eerste deel van 'n reeks oor koperblaasinstrumente oor die geskiedenis van hierdie instrumente.
RSG Kuns 19.12.2017 17:47
Christelle Webb-Joubert kuier by kunstenaar Retha Buitendach.
RSG Kuns 12.12.2017 16:36
Die musiekteaterstuk, Evita, het verlede week by Kunstekaap in Kaapstad geopen. Johan van Lill het met die musikale regisseur, Louis Zurnamer, gesels kort voor 'n optrede.
RSG Kuns 12.12.2017 10:04
Christelle Webb-Joubert gesels met van die koorlede van die Capital Singers – 'n koor bestaande uit 650 lede. Hulle vertel waarom hulle deel is van die koor, en wat dit vir hulle beteken.
RSG Kuns 12.12.2017 8:35
Vind meer uit van die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes wat twee maal 'n jaar bymekaar kom vir werkswinkels en konserte
RSG Kuns 12.12.2017 7:28
Lizelle de Bruin maak 'n draai by die Baxterteater in Kaapstad om uit vind wat alles oor die Kerstyd daar te sien is.
RSG Kuns 05.12.2017 8:02
Aunty Merle het nou haar eie musiekblyspel! Lizelle de Bruin het daar gaan inloer.
RSG Kuns 05.12.2017 5:25
Jemma Kahn, wat die Japannese kunsvorm Kamishibai bemeester het, is vereer met die Standard Bank Jong Kunstenaar van die Jaar-toekenning. Martin Headger gesels met haar.
RSG Kuns 05.12.2017 7:55
Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Kobus Kotze, wat vanjaar al 50 jaar in die kunsbedryf doenig is.
RSG Kuns 05.12.2017 10:46
Die 19-jarige Rone Roux het op 12-jarige ouderdom begin om 'n musiekspel te skryf. Sy het dit voltooi toe sy 15 was. Shadows in Red Light word eersdaags opgevoer. Johan van Lill het met haar gesels.
RSG Kuns 05.12.2017 13:44
Zak Hendrikz en Natasha van der Merwe vertel meer oor die musiekspel Rock of Ages.
RSG Kuns 28.11.2017 11:44
Christelle Webb-Joubert kuier by die illustreerder Piet Grobler. Hy vertel van sy uitstalling, Net een slukkie padda!
RSG Kuns 28.11.2017 12:01
Christo Burger gesels oor die Capital Singers se kerskonsert saam met Corlea Botha.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.