RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 13.02.2018

Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Willem Pretorius in Rosendal.

RSG Kuns 13.02.2018

Christelle Webb-Joubert gesels met Pieter Steyn oor die ballet, Mozart en Salieri. Hy is verantwoordelik vir die animasie en projeksie in die produksie.

RSG Kuns 13.02.2018

Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaars Michele Nigrini en Dahla Hulme in Rosendal.

RSG Kuns 13.02.2018

Elijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek. Hierdie ou Testamentiese verhaal word deur die Libertaskoor en die Filharmoniese Orkes onder leiding van Johan de Villiers by vanjaar se Woordfees uitgevoer. Johan van Lill het met hom gesels.

RSG Kuns 06.02.2018

Camerata Tinta Barocca se seisoen skop af, en Johan van Lill vind meer uit.

RSG Kuns 06.02.2018

Johan van Lill maak 'n draai by Gate 69, en vind meer uit oor Ceri Dupree wat Suid-Afrika eersdaags besoek.

RSG Kuns 06.02.2018

Christelle Webb-Joubert kuier by die akteur Chris van Niekerk, en vind uit hoe hy teater lewendig hou op Rosendal in die Vrystaat.

RSG Kuns 06.02.2018

Brent Record is 'n kunstenaar wat met collage as medium werk. Christelle Webb-Joubert gesels met hom oor sy solo-uitstalling.

RSG Kuns 06.02.2018

Christelle Webb-Joubert sluit af met die reeks oor koperblaasinstrumente. Die trompetspeler Braam van Tonder vertel hoe die instrumente versorg moet word.

RSG Kuns 06.02.2018

Beloofde land is 'n poppeteaterproduksie met 'n walvis van ses meter! Johan van Lill het daar gaan inloer.

RSG Kuns 30.01.2018

Christelle Webb-Joubert gesels met akteur Neels van Jaarsveld.

RSG Kuns 30.01.2018

Christelle Webb-Joubert gesels met akteur Neels van Jaarsveld.

RSG Kuns 30.01.2018

Christelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Trompetspeler Braam van Tonder gesels oor die mondstukke en dempers wat gebruik word vir verskillende klanke.

RSG Kuns 30.01.2018

Die sesde Unisa Internasionale Sangkompetisie vind tans plaas. Christelle Webb-Joubert het daar gaan inloer.

RSG Kuns 30.01.2018

Die tema van vanjaar se Moederkerk Orrelweek by die Woordfees is Fantasia. Dis 'n reeks middaguur-orrelkonserte deur verskeie orreliste, saamgestel deur Zorada Temmingh. Johan van Lill het met haar gaan gesels.

RSG Kuns 30.01.2018

Christelle Webb-Joubert gesels met Hanmarie Spiegel oor die groep, Fjarill van Hamburg, wat Suid-Afrika eersdaags besoek.

RSG Kuns 23.01.2018

Christelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Trompetspeler Braam van Tonder vertel van die tuba.

RSG Kuns 23.01.2018

Johan van Lill woon die programbekendstelling van vanjaar se KKNK by, en vind uit waarna gehore kan uitsien.

RSG Kuns 23.01.2018

Die produksie, Vlerke vir Almal, is geskoei op die boek van Marion Erskine, en die spelers is gekies uit die jaarlikse Nasionale Toneelspel kompetisie. Dit debuteer by die Woordfees in Maart vanjaar. Johan van Lill het by een van die repetisies gaan inloer.

RSG Kuns 23.01.2018

Christelle Webb-Joubert besoek die Brooklynteater in Pretoria, en loop voor een van die Towerfluit se vertonings rond, om uit te vind wat daar gebeur.

RSG Kuns 16.01.2018

Saartjie Botha vertel waarna gehore kan uitsien by vanjaar se Woordfees in Stellenbosch.

RSG Kuns 16.01.2018

Christelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Die trompetspeler Braam van Tonder vertel van die tromboon of skuiftrompet.

RSG Kuns 16.01.2018

Christelle Webb-Joubert stap deur die laaste deel van die kunstenaar Margaret Nel se retrospektiewe uitstalling by die Kunsmuseum van Pretoria.

RSG Kuns 16.01.2018

Johan van Lill vind uit watter ballet te sien is by die Maynardvilleteater.

RSG Kuns 09.01.2018

Christelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Die trompetspeler Braam van Tonder gesels oor die horing.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.