RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 20.03.2018

Christelle Webb-Joubert was by die Wakkerstroom Musiekfees waar sy gesels het met Niël Rademan en Elna van der Merwe oor die samewerking tussen sanger en pianis.

RSG Kuns 13.03.2018

Christine Weir vertel van hulle produksie, Koeksisters and Kilts, wat oppad is na die Edinburghfees.

RSG Kuns 13.03.2018

Gauteng Opera moet sy deure sluit. Paul Ferreira vertel van hulle laaste konsert, Sacred Songs.

RSG Kuns 13.03.2018

PJ Sabbagha gesels oor die My body, My space Public Arts Festival.

RSG Kuns 13.03.2018

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Kunsmuseum van Pretoria waar sy met 'n paar kunstenaars gesels oor die uitstalling, Unfolding Fibre.

RSG Kuns 13.03.2018

Martin Headger gesels Paul du Toit wat tans te sien is in Hedwig and the angry inch.

RSG Kuns 06.03.2018

Christelle Webb-Joubert gaan kuier by die kunstenaar Willie van Rensburg.

RSG Kuns 06.03.2018

Hugo Theart van die KKNK gesels met Johan van Lill oor produksies wat te sien is by vanjaar se fees.

RSG Kuns 06.03.2018

Eduard Greyling vertel vir Johan van Lill van die pas afgelope Internasionale Ballet Kompetisie in Kaapstad.

RSG Kuns 06.03.2018

Hennie van Greunen gesels oor die produksie, Kinnes wat tans te sien is by die Woordfees.

RSG Kuns 06.03.2018

Magdalene Minnaar van Biblioteek produksies vertel van hulle nuwe konsep, Opera in 1 hour.

RSG Kuns 27.02.2018

Johan van Lill loer in by West Side Story se repetisies by Kunstekaap.

RSG Kuns 27.02.2018

Johan van Lill loer in by West Side Story se repetisies by Kunstekaap.

RSG Kuns 27.02.2018

Die kunstenaar, Monique M. Pelser, gesels oor haar uitstalling, Conversations with my Father.

RSG Kuns 27.02.2018

Die kunstenaar, Monique M. Pelser, gesels oor haar uitstalling, Conversations with my Father.

RSG Kuns 27.02.2018

Dis vanjaar die 30ste Danssambreel in Johannesburg. Georgina Tomson, direkteur van die fees, vertel meer.

RSG Kuns 27.02.2018

Dis vanjaar die 30ste Danssambreel in Johannesburg. Georgina Tomson, direkteur van die fees, vertel meer.

RSG Kuns 27.02.2018

Martin Headger maak 'n draai by die Universiteit van Johannesburg se galery om meer uit vind oor die Sanlam Portretuitstalling.

RSG Kuns 27.02.2018

Martin Headger maak 'n draai by die Universiteit van Johannesburg se galery om meer uit vind oor die Sanlam Portretuitstalling.

RSG Kuns 20.02.2018

Martin Headger gaan kuier by die Joburg Theatre en vind meer uit oor die musiekspel, The Colour Purple.

RSG Kuns 20.02.2018

Christelle Webb-Joubert kuier by die pianis Charl du Plessis. Hy gesels onder andere oor sy eerste speelvak asook opkomende konserte saam met verskeie orkeste.

RSG Kuns 20.02.2018

Die 9de Wakkerstroom Musiekfees vind van 16 – 18 Maart plaas. Linette van der Merwe vertel waarna gehore kan uitsien.

RSG Kuns 20.02.2018

By vanjaar se Woordfees word 'n opera vir die eerste keer opgevoer onder regie van Alan Swerdlow – Purcell se The Fairy Queen in Afrikaans. Johan van Lill gesels met Erik Dippenaar oor hierdie produksie.

RSG Kuns 20.02.2018

Die aktrise Lizz Meiring kuier by Christelle Webb-Joubert en gesels oor haar eenvroustuk, Met ander woorde.​

RSG Kuns 13.02.2018

Lizelle de Bruin gesels met Brent Maistre oor die filmprojek wat saam met die Cape Town Art Fair gehou word, en ook met Mia Louw oor die kunsgalerye in Kaapstad wat deel is van die geleentheid.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.