RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 07.01.2020

Unisa-student Anna Potgieter stap saam met Christelle deur haar uitstalling, Godsman.

RSG Kuns 07.01.2020

Karin Krige van Unisa vertel meer van haar finale jaar-uitstalling, wat te sien is by die Unisa Galery.

RSG Kuns 31.12.2019

Christelle Webb-Joubert kuier by die 85-jarige kunstenaar, Minette. Margit Meyer-Rodenbeck vier haar 21ste jaar in die bedryf. Johan van Lill het by haar gaan kuier. En Johan van Zyl van Classical Movements vertel van 'n groot koorfees in 2020.

RSG Kuns 24.12.2019

Christelle Webb-Joubert kuier by dirigent Richard Cock, wat vanjaar 70 jaar oud geword het. Wat gebeur alles by 2020 se se Suidoosterfees? Johan van Lill maak 'n draai by die Rocky Horror Show, en gesels met Zak Hendrikz en Marlee van der Merwe oor die produksie.

RSG Kuns 17.12.2019

Johan van Zyl gesels oor die Boston Jeugorkes wat Suid-Afrika in 2020 besoek.

RSG Kuns 17.12.2019

Johan van Lill vind meer uit oor die produksie, Aunty Merle, It's a girl!

RSG Kuns 17.12.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met Michele Deeks oor haar uitstalling, Wear and tear(s), by die Unisa-galery.

RSG Kuns 17.12.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met die Unisa finalejaarstudent, Natali Downing, oor haar uitstalling by die Unisa-galery.

RSG Kuns 10.12.2019

Luister na die programbekendstelling vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees 2020.

RSG Kuns 26.11.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met Wendy Scott van die Oranjerivier Wynkelder in Upington, oor hulle eerste kunsuitstalling.

RSG Kuns 26.11.2019

Germandt Geldenhuys vertel van Jack and the Beanstalk, vanjaar se pantomime in Johannesburg.

RSG Kuns 26.11.2019

Johan van Lill vind meer uit oor die ballet, A Christmas Carol – The Story of Scrooge, wat by Kunstekaap op die planke is.

RSG Kuns 26.11.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met Teresa Lizamore van die Lizamore & Associates kontemporêre kunsgelary in Johannesburg oor hulle nuwe kleiner spasie, en hulle toekomsplanne.

RSG Kuns 26.11.2019

Johan van Lill maak 'n draai by die Rust-en-Vrede Galery in Kaapstad waar Stian Bam se solo-uitstalling, Flora, te sien is.

RSG Kuns 19.11.2019

Bondina Osterhoff gesels oor die Oude Libertas se somerseisoen.

RSG Kuns 19.11.2019

Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling, Wit leuens en lastige waarhede, by die Tina Skukan-galery in Pretoria en gesels met die kunstenaars Piet Grobler, Marinda du Toit en Corne Joubert.

RSG Kuns 19.11.2019

Johan van Lill stap saam met keramiekkunstenaar Hennie Meyer deur die keramiekmark by die Rust-en-Vrede Galery in Kaapstad.

RSG Kuns 19.11.2019

Johan van Lill woon die bekendstelling van Woordfees 2020 se program by.

RSG Kuns 12.11.2019

Johannes van Staden-Slabbert vertel meer van The old Maid and the Thief, 'n opera in een uur.

RSG Kuns 12.11.2019

Wynand van Vollenstee en Marianne du Plessis vertel van Wêlakapêla Kinderfees en die Kids Talent Festival.

RSG Kuns 12.11.2019

Willem Vogel, die artistieke direkteur van die Brooklynteater in Pretoia, vertel van Salon Musiek se jaarlikse kerskonsert.

RSG Kuns 12.11.2019

Willem Vogel, die artistieke direkteur van die Brooklynteater in Pretoia, vertel van sy besoek aan Korea.

RSG Kuns 12.11.2019

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die ou NG Kerk in Linden in Johannesburg, wat onlangs in 'n teater omskep is.

RSG Kuns 05.11.2019

Christelle Webb-Joubert leer ken die Rooi4-orrelduo van nader.

RSG Kuns 05.11.2019

Christelle Webb-Joubert besoek Sharleen Boaden se uitstalling by die Showroom Kunsgalery in Pretoria.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.