RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Kuns 05.11.2019 8:24
Cornelia Faasen gesels oor die Nasionale Arikaanse Teaterinisiastief (NATI) se planne, en die Teksmark wat onlangs plaasgevind het.
RSG Kuns 05.11.2019 12:22
Johan van Lill gesels met Godfrey Johnson oor die produksie, Vaslav, wat by die Fugardteater in Kaapstad te sien is.
RSG Kuns 29.10.2019 4:20
Herman van Niekerk van die Etienne Rousseau-teater in Sasolburg vertel waarna gehore kan uitsien vir die res van die jaar.
RSG Kuns 29.10.2019 6:00
Lizanne Barnard gesels oor die produksie, Bêreboksie vol vlerke.
RSG Kuns 29.10.2019 12:38
Die pianis, Charl du Plessis, vertel vir Christelle Webb-Joubert van die interessante maniere waarop hy die klavier gebruik het vir 'n CD-opname.
RSG Kuns 29.10.2019 11:05
Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling, Speel, by die Kunsvereniging van Pretoria.
RSG Kuns 29.10.2019 12:29
Johan van Lill het by die Kaapse kabaretvenue, Gate 69, meer gaan uitvind van hulle jaarlikse volwasse pantomime, Three Blind Mice.
RSG Kuns 22.10.2019 6:59
Christelle Webb-Joubert besoek Kuns Uniek in Pretoria waar sy met Marie Spruyt gesels, wat die galery 26 jaar gelede saam met haar man begin het.
RSG Kuns 22.10.2019 8:54
Tiaan Rautenbach vertel van Forever Plaid wat by die Pieter Toerienteater by Montecasino in Johannesburg. Die produksie sal ook 'n draai maak by Theatre on the Bay in die Kaap.
RSG Kuns 22.10.2019 9:28
Johan van Lill het by die kabaretteater, Gate 69 in Kaapstad, meer gaan uitvind van hulle jaarlikse pantomime, Three Blind Mice.
RSG Kuns 22.10.2019 7:44
Johan van Lill gesels met David Kramer oor Danger in the Dark wat te sien is by die Baxterteater in Kaapstad.
RSG Kuns 22.10.2019 12:13
Darren Aiken vertel van sy uitstalling, Location, location, location.
RSG Kuns 15.10.2019 19:00
Rocco de Villiers en Richard Cock vertel van hulle produksie, RoccoCocko.
RSG Kuns 15.10.2019 4:16
Christelle Webb-Joubert besoek die Kunsvereniging van Pretoria waar sy met Willie van Rensburg gesels oor sy onlangse werk.
RSG Kuns 15.10.2019 15:02
Cobi Labuschagne vertel van haar boek, Explore! Awesome South African Artists.
RSG Kuns 15.10.2019 11:31
Johan van Lill gesels met Sandra Prinsloo oor die toneelstuk, Kamphoer.
RSG Kuns 08.10.2019 16:15
Tobie Cronje, Michelle Botha en Wynand van Vollenstee gesels oor die produksie, Praat met Tobie.
RSG Kuns 08.10.2019 6:48
Christelle Webb-Joubert kuier verder by die splinternuwe Javett Kunssentrum by die Universiteit van Pretoria. Sy stap saam met die direkteur, Christopher Till, deur nog twee uitstallings.
RSG Kuns 01.10.2019 10:45
Die bariton Christiaan Snyman vertel van sy besoek aan New York.
RSG Kuns 01.10.2019 26:18
Christelle Webb-Joubert besoek die splinternuwe Javett Kunssentrum by die Universiteit van Pretoria. Sy stap saam met die direkteur, Christopher Till, deur een van die uitstallings.
RSG Kuns 01.10.2019 6:13
Christelle Webb-Joubert woon een van die Pretoria Mannekoor se repetisies by, en vind meer uit oor Songs of Joy saam met Richard Cock.
RSG Kuns 24.09.2019 10:27
Johan van Lill neem ons saam na die Kaapstad Barokfees.
RSG Kuns 24.09.2019 17:09
Christelle Webb-Joubert besoek die Kunsvereniging van Pretoria, en gesels met beeldhouer Sybrand Wiechers oor sy uitstalling, Krokodille kan nie cuddle nie.
RSG Kuns 24.09.2019 10:21
Johan van Lill gesels met Antoinette Kellerman oor Koningin Lear, wat te sien is by Aardklop.
RSG Kuns 24.09.2019 4:58
Willem Vogel vertel van vanjaar se Gaufestival.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.