RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Kuns 18.02.2020 17:49
Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling Senses waar sy met die kunstenaars Lientjie Wessels, Linda Pretorius en Rogerio D'Andrade gesels.
RSG Kuns 11.02.2020 8:10
Christelle Webb-Joubert gesels met Andrea Erasmus oor die Johannesburg Filharmoniese Orkes se se nuwe seisoen.
RSG Kuns 11.02.2020 6:16
Kobus Buys van die Hopefield Country House in Addo vertel vir Christelle Webb-Joubert van 'n konsert wat daar aangebied word.
RSG Kuns 11.02.2020 6:29
Johan van Lill vind by twee lede van ALTEmit a capella meer uit van hulle produksie by die Woordfees in Stellenbosch.
RSG Kuns 11.02.2020 14:24
Ons bring hulde aan Saul Radomsky. Marina Griebenow gesels oor sy merkwaardige talent en lewe.
RSG Kuns 11.02.2020 10:51
Olga Leonard vertel meer van die Woordfeesproduksie, Klankdig.
RSG Kuns 04.02.2020 15:35
Johan van Lill besoek Henk Serfontein se uitstalling, A walking shadow.
RSG Kuns 04.02.2020 10:44
Johan van Lill kuier by die nuwe Woordfeesproduksie, My mense is die kluts kwyt (is groot).
RSG Kuns 04.02.2020 11:54
Johan van Lill gesels met die akteurs en skrywer van Opdrifsel, wat te sien is by vanjaar se KKNK.
RSG Kuns 04.02.2020 12:53
Die negende stap open vanjaar by die Woordfees. Die akteurs vertel waaroor dit gaan.
RSG Kuns 28.01.2020 10:35
Jaco van Rensburg vertel van die produksie, Here's to you.
RSG Kuns 28.01.2020 11:52
Francois Jacobs gesels oor die toneelstuk, Brothers.
RSG Kuns 28.01.2020 6:51
Rex Nigrini vertel van 'n Bach-cantate wat in Parktown, Johannesburg, uitgevoer word.
RSG Kuns 28.01.2020 5:28
Rex Nigrini vartel van die 20/20 Visie-uitstalling by die Tina Skukan-galery in Pretoria.
RSG Kuns 28.01.2020 12:11
Christelle Webb-Joubert kuier by Jopie Koen, en vind meer uit oor haar en die Pierneefteater in Pretoria.
RSG Kuns 21.01.2020 3:33
Ons bring hulde aan kunstenaar Hannatjie van der Wat.
RSG Kuns 21.01.2020 11:47
Richard Cock vertel van vanjaar se Mozartfees.
RSG Kuns 21.01.2020 11:50
Christelle Webb-Joubert gesels by die Brooklynteater in Pretoria met die dirigent en regisseur van Die Towerfluit.
RSG Kuns 21.01.2020 10:44
Pianis Willem de Beer gesels oor die Unisa Internasionale Klavierkompetisie.
RSG Kuns 21.01.2020 7:19
Louis Viljoen vertel van sy toneelstuk, The Hucksters.
RSG Kuns 14.01.2020 7:10
Dr. Danre Strydom vertel van 'n klarinet-exstravaganza in Bloemfontein.
RSG Kuns 14.01.2020 13:48
Dirk Badenhorst van Mzanzi Ballet vertel meer oor The Queen show.
RSG Kuns 14.01.2020 14:50
Dop is al gehoor as radioteater op RSG, maar die toneelstuk is weer te sien as verhoogstuk by die Markteater.
RSG Kuns 14.01.2020 9:49
Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling Hind sight wat in Johannesburg te sien is en Teresa Lizamore praat oor die kunstenaars
RSG Kuns 07.01.2020 21:16
Christelle Webb-Joubert besoek die Universiteit van Pretoria se Javett Kunssentrum, wara sy met argitek Pieter Matthews gesels.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.