RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Afrikaans Hoër Meisies vier 100 jaar met ‘kunstige’ veranderinge aan geboue 07.04.2020 33:20
Christelle Webb-Joubert besoek Afrikaans Hoër Meisies in Pretoria wat hulle 100e bestaansjaar vier met 'kunstige' veranderinge aan van hulle geboue. Argitek Pieter Matthews stap saam met Christelle deur die skool.
RSG Kuns 31.03.2020 42:40
Christelle Webb-Joubert kuier by regisseur Andre Velts en sy aktrise-vrou Juanita de Villiers. En Johan van Lill praat met RSG se uitvorende regisseur: drama, Kobus Burger, oor die nuwe Radioteaterseisoen wat aangepas is weens die inperkingstydperk.
RSG Kuns 24.03.2020 14:49
Ismail Mahomed, die bestuurshoof van die Markteater, gesels oor die uitdagende tyd wat voorlê vir die uitvoerendekunstebedryf.
RSG Kuns 24.03.2020 15:18
Christelle Webb-Joubert besoek Elsie Weich se uitstalling met werk wat aansluit by die Paastyd.
RSG Kuns 24.03.2020 15:23
Christelle Webb-Joubert leer ken die akteur Kaz McFadden beter.
RSG Kuns 17.03.2020 19:06
Klipgebede is 'n nuwe toneelstuk uit die pen van Schalk Schoombie. Hy kom kuier by Christelle in die ateljee.
RSG Kuns 17.03.2020 15:29
Christelle Webb-Joubert woon een van die Vox Chamber Choir se repetisies by, en vind meer uit or die Paasoratorium, Kruis van Liefde.
RSG Kuns 17.03.2020 15:53
Christelle Webb-Joubert besoek Karin Preller se uitstalling, Almost no memory.
RSG Kuns 10.03.2020 5:43
Die kunstenaar Corlie de Kock vertel van haar uitstalling.
RSG Kuns 10.03.2020 9:46
Ballerina Nicole Ferreira-Dill vertel van Joburg Ballet se nuwe seisoen.
RSG Kuns 10.03.2020 8:27
Johan van Lill is by die Woordfees en gesels met Mercy Kannemeyer oor die produksie, Ekstra large, asseblief?
RSG Kuns 10.03.2020 12:18
Christelle Webb-Joubert woon een van die Pretoria Simfonieorkes se repetisies by. Hulle hou einde Maart konsert.
RSG Kuns 10.03.2020 13:33
Christelle Webb-Joubert gesels met Majak Bredell oor haar retrospektiewe uitstalling in Pretoria. Prof. Elfriede Dreyer gesels saam.
RSG Kuns 03.03.2020 8:51
Christelle Webb-Joubert gesels met Marion Holm oor die produksies waarby sy betrokke is by die Woordfees en KKNK..
RSG Kuns 03.03.2020 8:42
Dirigent Alexander Fokkens vertel van die Vrystaat Simfonieorkes se eerste konsert vir die jaar.
RSG Kuns 03.03.2020 6:50
Fiona Grayer gesels oor die klassieke musiekprogram by die Woordfees.
RSG Kuns 03.03.2020 12:40
Linette van der Merwe vertel van vanjaar se Wakkerstroom Musiekfees.
RSG Kuns 03.03.2020 14:37
Johan van Lill gesels met Anette Pienaar-Vosloo oor 'n besondere toekenning wat sy ontvang het.
RSG Kuns 25.02.2020 9:22
Violis Zanta Hofmeyr gesels oor die Brahms-sonates waarmee hulle toer.
RSG Kuns 25.02.2020 10:53
Nicole Holm gesels oor die toneelstuk, Kraai, wat by die Woordfees te sien is.
RSG Kuns 25.02.2020 9:31
Johan van Lill praat met Hannes van Wyk oor sy eenmanvertoning by die Woordfees, Sê groete vir Ma.
RSG Kuns 25.02.2020 11:52
Elsa Tirsa vertel van haar eenvrouvertoning, Put.
RSG Kuns 25.02.2020 7:36
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die Mooiblyteater in Hartbeespoort.
RSG Kuns 18.02.2020 15:02
Christelle Webb-Joubert woon een van Fynbosfeëtjies se repetisies by. Die produksie is te sien by vanjaar se Woordfees.
RSG Kuns 18.02.2020 14:42
Johan van Lill vind uit waaroor die muisiekspel The Producers gaan.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.