RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Alida Smit 26.05.2020

Alida Smit is 'n 89-jarige ouma wie se kleinkinders vir haar 'n aanlynuitstalling gereël het.

Karen Zoid se aanlynkunsveilings 19.05.2020

Karen Zoid vertel van haar aanlyn-kunsveilings.

Maggie Loubser 19.05.2020

Maggie Loubser gesels in 'n argiefonderhoud oor van die dinge in die lewe wat haar gelukkig gemaak het.

OPTOG se eBiblioteek 19.05.2020

Matthys Maree vertel van OPTOG se eBiblioteek.

Inmates vs. OUTmates 19.05.2020

Johan van Lill vind meer uit oor die uitstalling, Inmates vs. OUTmates, die Breytenbach-galery op Wellington se se eerste virtuele uitstalling.

Irma Stern 19.05.2020

Luister na 'n argiefhuldeblyk aan Irma Stern. Pierre Volschenk vertel waarom sy so merkwaardig was.

UNfestival 12.05.2020

Pieter Jacobs vertel vir Christelle Webb-Joubert van die UNfestival wat aan einde van Mei plaasvind.

Vrystaat Kuns Kollektief 12.05.2020

Janine Allen gesels oor die Vrystaat Kuns Kollektief se inisiatief tydens die inperking.

Chanie Jonker 12.05.2020

Leer ken die pianis Chanie Jonker van nader.

Dulcie van den Berg 12.05.2020

Luister na 'n onderhoud met Dulcie van den Berg wat Sarel Myburgh in 1988 met haar gedoen het.

Innibos uitgestel 05.05.2020

Die Innibos Kunstefees wat in Junie sou plaasvind, is uitgestel na begin Desember. Organiseerder Sandra Jacobs vertel hoe so 'n groot besluit geneem word en waarna feesgangers kan uitsien.

Anna Neethling-Pohl 05.05.2020

Christelle Webb-Joubert saai 'n argief onderhoud uit waarin Roelf Jacobs gesels met Anna Neethling-Pohl op haar 80ste verjaarsdag in 1986.

Marina Griebenow 05.05.2020

Teaterkritikus en -liefhebber Marina Griebenow vertel hoe sy haar honger na teater stil tydens die inperking deur na verskeie produksies aanlyn te kyk.

Dramaturg gee raad oor skryf vir radio 28.04.2020

Dramaturg Lee Doubell gee wenke oor hoe om 'n radiodrama te skryf, en vertel na watter aanlynteater hy kyk.

Bettie Cilliers-Barnard 28.04.2020

Luister na 'n argiefonderhoud wat Christtelle Webb-Joubert in 2008 met Bettie Cilliers-Barnard gedoen het.

DEURnis digitaal 28.04.2020

Johan van Lill vind meer uit oor DEURnis digitaal. Die gewilde een-tot-een-teater verskuif weer grense.

Wena Naudé - Deel 2 28.04.2020

Die legendariese omroeper, Danie Smuts, gesels in die program Oggendster met die ewe legendariese aktrise Wena Naude. Die program is in 1977 opgeneem en uitgesaai op Springbok Radio.

Brooklynteater aanlynproduksies 21.04.2020

Willem Vogel van die Brooklynteater in Pretoria praat oor hulle aanlyngeleenthede.

Wena Naudé - Deel 1 21.04.2020

Die legendariese omroeper, Danie Smuts, gesels in die program Oggendster met die ewe legendariese aktrise Wena Naude. Die program is in 1977 opgeneem en uitgesaai op Springbok Radio.

Andy Warhol 21.04.2020

Johan van Lill gesels met Johan Myburg oor Andy Warhol se uitstalling by die Tate Modern.

Radioteater op RSG tydens inperking 21.04.2020

Kobus Burger praat oor RSG se radioteaterseisoen tydens die inperking.

Radioteater op RSG tydens inperking 14.04.2020

Kobus Burger vertel vir Christelle Webb-Joubert van die huidige radiodrama seisoen op RSG.

Afrikaans Hoër Seunskool Kunstekampus 14.04.2020

Christelle Webb-Joubert besoek Afrikaans Hoër Seunskool se Kunstekampus in Pretoria. Die skool vier vanjaar sye 100e bestaansjaar . Die argitek Pieter Matthews stap saam met Christelle deur die skool.

Virtuele kunsuitstallings 07.04.2020

Kunstenaar Henk Serfontein vertel hoe luisteraars steeds visuele kuns kan besigtig tydens die staat van inperking.

Potgooie van RSG-radiodramas 07.04.2020

Kobus Burger vertel van RSG se radiodramas wat beskikbaar is as potgooie.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.