RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Fanus Rautenbach - Deel 2 27.10.2020 27:26
In die tweede van 'n reeks gesprekke met Fanus Rautenbach praat hy oor sy sêgoed en wat hy reken sukses is.
Vrystaat Simfonieorkes speel in die tuine 27.10.2020 4:47
Die dirigent, Alexander Fokkens, vertel van die Vrystaat Simfonieorkes se uitvoering in die botaniese tuine in Bloemfontein.
Internasionale Balletdag 27.10.2020 9:04
Dirk Badenhorst gesels oor Internasionale Balletdag op 29 Oktober.
Wesens 27.10.2020 7:32
Wesens is Derick en Karen Muller se eerste film. Derick waaroor die film gaan.
Cantiamo 20.10.2020 6:22
Pianis Paul Ferreira vertel van Cantiamo, die Joburg Theatre se eerste regstreekse konsert ná die inperking.
Charl speel op vreemde plekke 20.10.2020 16:19
Pianis Charl du Plessis vertel van al die vreemde plekke waar hy moes optree tydens die inperking.
Fanus Rautenbach - Deel 1 20.10.2020 27:02
In die eerste van ‘n reeks gesprekke met Fanus Rautenbach, kan jy luister hoe hy vertel van sy kleintyd en die invloed van sy pa en ma op sy lewe.
Cintaine Schutte 13.10.2020 16:35
Die aktrise Cintaine Schutte gesels oor Die dinge van 'n kind en Huishou, wat verwerk is as radiodrama. Sy gesels ook oor die uitdagings om in verskillende genres te werk.
Nagliedjies 13.10.2020 9:33
Die koorleier en sopraan Renette Bouwer verduidelik die verskil tussen 'n volksliedjie en 'n kunslied. Sy vertel ook van haar en die komponis Franco Prinsloo se projek, Nagliedjies.
Marjorie Wallace 13.10.2020 12:07
In 'n Vrouerubriek-bydrae uit die klankargief van 1959 gesels dr. MPO Burgers oor die kunstenaar Marjorie Wallace. Protea Stroebel voer ook 'n onderhoud met Wallace.
Foxwoodfees 13.10.2020 7:52
Pieter de Vos vertel vir Christelle Webb-Joubert van vanjaar se Foxwoodfees.
Aletta Gericke 06.10.2020 25:34
Aletta Gericke het in 1990 met Sarel Myburgh oor haar loopbaan en die stigting van die ADK gesels.
Frankie van Straten 06.10.2020 11:30
Frankie van Straten vertel wat 'n teaterontwerper doen, en vertel van sy hoogtepunte.
Soapbox-uitdaging 06.10.2020 8:20
Keramiekkunstenaar Rika Haasbroek vertel van die Soapbox-uitdaging.
Klassique Baroque-fees 06.10.2020 10:14
Klein Karoo Klassique en die Kaapstad Baroque-fees span vanjaar kragte saam. Erik Dippenaaar vertel waarna gehore kan uitsien.
Vrystaat Klank en Klassik 29.09.2020 11:53
Elretha Britz gesels met Christelle Webb-Joubert oor die eerste Vrystaat Klank en Klassik.
Hoe werk die Drakies se oudisies? 29.09.2020 7:57
Die direkteur van musiek by die Drakensberg Seunskoor, Vaughan van Zyl, vertel hoe die oudisieproses by die skool werk.
Pieter Hauptfleisch 29.09.2020 18:45
Verna Vels het 1969 met Pieter Hauptfleisch oor sy lewe en loopbaan gesels in die program, Daar's 'n man in die ateljee.
Drakies kry nuwe musiekdirekteur 29.09.2020 13:16
Vaughan van Zyl is aangestel as die nuwe direkteur van musiek by die Drakensberg Seunskoor. Hy was self destyds 'n Drakie, en vertel van sy pad met musiek.
Hennie Meyer se keramiekklas 22.09.2020 27:46
Johan van Lill en Lizelle de Bruin kry 'n keramiekklas by Hennie Meyer.
Paul Bester 22.09.2020 13:22
Die tenoor Paul Bester is op Pelgrimsrus gebore, en woon al sedert 2013 in Dubai. Hy sing weekliks vir prinse en bekendes, en is onlangs gekies om deel te wees van Worlds Choir for Peace.
Morkel van Tonder 22.09.2020 13:35
Luister na 'n argiefonderhoud met die radioman Morkel van Tonder.
Roelf Jacobs 15.09.2020 19:27
Roelf Jacobs sou op 6 September vanjaar 79 jaar oud geword het. Luister na 'n argiefhuldeblyk deur Nic Swanepoel.
Sewende Laan en die inperkingsregulasies 15.09.2020 16:25
Henry Mylne is regisseur by die SABC sepie, 7de Laan. Hy vertel van die aanpassings wat hulle moes maak tydens die inperking.
In-scape E-scape 15.09.2020 5:35
Anne-Ghrett Erasmus gesels oor die uitstalling, In-scape E-scape te sien by die Breytenbachgalery op Wellington.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.