RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Blinde Alfabet 08.12.2020

Prof. Willem Boshoff gesels oor sy Blinde Alfabet-projek. Dit is aanlyn te sien met met musiek deur dr. Jaco Meyer.

Jan Schutte - Deel 3 08.12.2020

Luister na die derde deel in ‘n reeks argiefonderhoude waarin ons dr. Jan Schutte van nader leer ken. In hierdie gesprek gesels hy oor sy studies oorsee en Die Du Plooys van Soetmelksvlei.

Tobie Cronjé - Deel 1 08.12.2020

Christelle Webb-Joubert praat met akteur Tobie Cronjé oor sy grootwordjare, sy ouers en sy besluit om drama te studeer.

Aardklop Aubade 01.12.2020

Charl du Plessis vertel van ‘n nuwe konsertreeks in Pretoria, Aardklop Aubade.

Montebello Design Centre 01.12.2020

Johan van Lill gesels met dr. Elbie Coetsee oor lapboeke en ander kuns wat te sien is by die Montebello Design Centre in Nuweland, Kaapstad.

Jan Schutte - Deel 2 01.12.2020

Luister na die tweede deel in ‘n reeks argiefonderhoude waarin ons dr. Jan Schutte van nader leer ken. In hierdie gesprek gesels hy oor sy sangloopbaan.

Karoo Suite 1 & 2 01.12.2020

Christelle Webb-Joubert gesels met Deon Meyer oor Karoo Suite 1 en 2 wat te sien is in die Kaap.

Alan Committie 24.11.2020

Die komediant, Alan Committie, vertel van twee van sy produksies, The Lying King te sien in Johannesburg en Apocalaughs Now! te sien in die Kaap.

Jan Schutte - Deel 1 24.11.2020

Luister na die eerste in ‘n reeks argiefonderhoude met dr. Jan Schutte.

Johan Kok 24.11.2020

Christelle Webb-Joubert leer ken die kunstenaar Johan Kok.

Tuin van Digters 24.11.2020

Johan van Lill vind uit watter uitstallings te sien is by vanjaar se Tuin van Digters op Wellington.

Christine Basson 17.11.2020

Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1986 met aktrise Christine Basson.

Through my eyes 17.11.2020

Fotograaf Lukas Stander gesels oor sy eerste solo-uitstalling, Through my eyes, wat te sien is by MOK Art Galery in Stellenbosch.

Liefde is 'n roos deur Tennessee Williams op RSG 17.11.2020

Wim Vorster vertel van die RSG-radiodrama, Liefde is ‘n roos, wat op Donderdag 19 November 2020 uitgesaai word. Dit is ‘n vertaling van Tennessee Williams se The Rose Tattoo.

Zoë Saves Christmas 17.11.2020

Louise Duhaine vertel van die buitelugproduksie, Zoë Saves Christmas, by die National Children’s Theatre.

Fanus Rautenbach - Deel 4 10.11.2020

Fanus Rautenbach gesels oor sy kinders, kleinkinders en sy stokperdjie.

JPO se seisoen aanlyn gedoen 10.11.2020

Andrea Erasmus vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se lenteseisoen wat vanjaar aanlyn aangebied word.

Luna Paige 10.11.2020

Luna Paige gesels oor haar solovertoning by Die Boer in Durbanville.

Teksmark 10.11.2020

Hugo Theart vertel van vanjaar se Teksmark.

Wat doen 'n verhoogbestuurder? 10.11.2020

Jeanne Steenkamp verduidelik wat ‘n verhoogbestuurder doen.

Beroepsvoorligting 03.11.2020

Beroepsvoorligting is een van die Vrystaat Kunstefees se aanlynproduksies. Christelle Webb-Joubert vind meer uit.

Fanus Rautenbach - Deel 3 03.11.2020

In die derde deel van 'n reeks gesprekke met Fanus Rautenbach praat hy oor sy boeke en lirieke wat hy geskryf het, en hoe hy in die uitsaaiwese beland het.

Gregg Pettigrew 03.11.2020

Gregg Pettigrew vertel van die produksies waarby hy betrokke is by die Oppiwater Kunstefees.

More than a handful 03.11.2020

Bryan Shimmel vertel van sy produksie, More than a handful, wat te sien is by aanstaande jaar se Oppiwater Kunstefees.

Pergolesi se Stabat Mater 03.11.2020

Ingrid van der Walt gesels oor Pergolesi se Stabat Mater wat aanlyn te sien is. Dit is ‘n projek van Kaapstad Opera, Kaapstad Ballet en Camerata Tinta Barocca.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.