RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die wêreld van Hendrik Hanekom - Deel 2 09.02.2021

Luister na die tweede deel van ‘n argiefhoorbeeld uit 1964 oor die wêreld van Hendrik Hanekom.

Nic de Jager 09.02.2021

Johan van Lill kuier by die veteraan omroeper, akteur en stemkunstenaar, Nic de Jager.

Doodle Pop 02.02.2021

Willem Vogel vertel van ‘n Koreaanse produksie, Doodle Pop, wat gratis te sien is op www.artmusic.tv.

Die wêreld van Hendrik Hanekom - Deel 1 02.02.2021

Luister na die eerste deel van ‘n argiefhoorbeeld uit 1964 oor die wêreld van Hendrik Hanekom.

Kamphoer by die Markteater 02.02.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met Rudi Sadler oor die eenvrou-vertoning Kamphoer.

Red Die Boer 02.02.2021

Margit Meyer-Rödenbeck van Die Boer in Durbanville vertel hoe die teater gered kan word.

Sibongile Khumalo 1957 - 2021 02.02.2021

Amanda Strydom bring hulde aan dr. Sibongile Khumalo, wat onlangs oorlede is.

Annelise Bowker 26.01.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met Annelise Bowker oor haar kunsateljee se jaarlikse uitstalling by die Tina Skukan-galery in Pretoria.

Margot Luyt 26.01.2021

As huldeblyk aan Margot Luyt kan jy weer luister na ‘n onderhoud wat verlede jaar uitgesaai is op RSG Kuns. Lizelle de Bruin het saam met haar gekuier.

Michèle Nigrini 26.01.2021

Die kunstenaar Michèle Nigrini vertel van haar werk, KLEURSIMFONIE, uit 1993 wat weer uitgestal word, asook oor haar solo-uitstalling. Beide is te sien in Graaff-Reinet.

Zorada Temming 26.01.2021

Johan van Lill vind uit waarmee die orrelis Zorada Temming haarself besig hou.

Adriaan Fuchs 19.01.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met Adriaan Fuchs, wat deesdae werksaam is by Carnegie Hall in New York.

Verna Vels 19.01.2021

Luister na ‘n argiefonderhoud met Verna Vels uit 1992. Sy vertel vir Anton Prinsloo en Marida van Staden van haar loopbaan by die SAUK, Liewe Heksie en al die eerstes waarby sy betrokke was.

Kaapse Filharmoniese Orkes 12.01.2021

Christelle Webb-Joubert vind by Louis Heyneman van die Kaapse Filharmoniese Orkes uit hoe dit met hulle gaan, en watter planne hulle in plek het vir 2021.

Impak van inperking op teaters 12.01.2021

Kunsresensent Marina Griebenhow gesels oor die impak wat die inperking op teaters gehag het. Sy gesels ook oor die jaar wat voorlê.

Milla Louw 12.01.2021

Luister na ‘n argiefonderhoud met die aktrise Milla Louw. Die onderhoud is in 2002 opgeneem.

Dawid Minnaar 05.01.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met akteur Dawid Minnaar oor sy lewe en loopbaan.

Bromley Cawood 05.01.2021

Henry Mylne bring hulde aan die regisseur Bromley Cawood wat onlangs oorlede is.

RSG Kuns 29 Desember 2020 29.12.2020

Monica Breedt het in 1970 met Anna Neethling-Pohl gesels oor haar loopbaan by die SAUK. Robert Young bring in die argiefonderhoud uit 1994 hulde aan die regisseur Suzanne van Wijk.

Henrietta Gryffenberg 22.12.2020

Christelle Webb-Joubert gesels met aktrise Henrietta Gryffenberg oor haar lewe en loopbaan.

Jan Schutte - Deel 5 22.12.2020

Luister na die laaste deel in ‘n reeks argiefonderhoude waarin ons dr. Jan Schutte van nader leer ken.

Strijdom van der Merwe se landskapkuns 22.12.2020

Johan van Lill gesels met die landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe oor sy werk.

Amanda en Mario Nijenhuis 15.12.2020

Die blinde egpaar, Amanda en Mario Nijenhuis, vertel van hulle deelname aan die Mozartkoor en hulle pottebakkery-ateljee.

Jan Schutte - Deel 4 15.12.2020

Luister na die vierde deel in ‘n reeks argiefonderhoude waarin ons dr. Jan Schutte van nader leer ken. Hy gesels oor Briewe van tant Magriet en Sondaarspoort.

Tobie Cronjé - Deel 2 15.12.2020

Christelle Webb-Joubert kuier verder saam met die akteur Tobie Cronjé. Tobie gesels oor sy loopbaan, sy lewensmaat, wat hom gelukkig maak en wat hom ontstel.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.