RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Joburg Ballet se kortseisoen 30.03.2021

Iain McDonald, die artistieke direkteur van Joburg Ballet, vertel van hulle kortseisoen by die Joburg Theatre.

Ek en my instrument - Lizelle le Roux 30.03.2021

In die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met violis Lizelle le Roux.

Nic Swanepoel - Deel 1 30.03.2021

Luister na die eerste deel van ‘n argiefonderhoud met oudomroeper Nic Swanepoel.

Dramaweb-SA 23.03.2021

Aktrise en drama-afrigter Ira Blanckenberg gesels oor die aanlyn dramakompetisie vir jong leerders, Dramaweb-SA.

Ek en my instrument: Dr. Tessa Rhoodie 23.03.2021

In die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die pianis, dr. Tessa Rhoodie.

Kuns van Musiek 23.03.2021

Bariton Andries Aldrich vertel vir Christelle Webb-Joubert van die operakonsert, Kuns van Musiek.

Lizz Meiring oor kunstenaars se sitstaking 23.03.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met Lizz Meiring oor kunstenaars se sitstaking by die Nasionale Kunsteraad in Johannesburg

Joburg Ballet Choreografie Showcase 16.03.2021

Joburg Ballet het aan choreograwe die geleentheid gebied om nuwe werk te skep. Die artistieke direkteur, Iain McDonald, gesels oor hierdie inisiatief.

Ek en my instrument: Polina Burdukova 16.03.2021

In die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die tjellis Polina Burdukova.

Regieprojek 16.03.2021

Regisseur Marthinus Basson vertel van ‘n regieprojek wat aangebied word deur die KKNK en NATI.

The Prince and the Piano 16.03.2021

Aardklop Aubade se volgende konsert  is The Prince and the Piano. Pianis Megan-Geoffrey Prins vertel van die konsert.

Die Koelkamers 09.03.2021

Jan Malan vertel van die nuwe galery en teater, Die Koelkamers, op Paternoster.

Ek en my instrument: Brendan Ross 09.03.2021

In die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die saksofonis Brendan Ross.

Kaapstad Opera 09.03.2021

Johan van Lill vind uit waarmee Kaapstad Opera besig is.

Olga, die wandelende 09.03.2021

Sandra Prinsloo gesels oor die woordkunsproduksie, Olga, die wandelende.

Anton van Wouw 02.03.2021

Samuel Henri Pellissier gesels oor die bekendste werk van die beeldhouer Anton van Wouw.

Hermien Domisse 02.03.2021

Aktrise en regisseur Hermien Domisse gesels in ‘n argiefonderhoud uit 1973 oor haar lewe en loopbaan.

Ek en my instrument: Mart-Marie Snyman 02.03.2021

Christelle Webb-Joubert begin met ‘n reeks, EK EN MY INSTRUMENT. In die eerste onderhoud gesels sy met pianis en komponis Mart-Marie Snyman.

Operatic Jewels 02.03.2021

Juan Burgers van Ubuntu Opera vertel van hulle konsert, Operatic Jewels.

Anton van Wouw se dogters 23.02.2021

Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1957  waarin daar gesels word met Anton van Wouw se twee dogters.

ATKV PEAAT - 70 jaar 23.02.2021

Emercia de Lange is die takvoorsitter van ATKV PEAAT. Hulle vier vanjaar hulle 70e bestaansjaar.

Songs we used to sing 23.02.2021

Nataniël vertel van die produksie, Songs we used to sing, wat deel is van Aardklop Aubade.

World Away 23.02.2021

Vind meer uit oor CIRK House se produksie, World Away.

Elzabé Zietsman 16.02.2021

Christelle Webb-Joubert praat met Elzabé Zietsman oor haar lewe en loopbaan.

Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees 16.02.2021

Peter Martens vertel van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees. Belangstellendes kan nou aansoek doen om deel te wees van die fees, wat beplan word vir later vanjaar.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.