RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Shelter in the Shadow 25.05.2021 10:20
Die kunstenaar Hermien van der Merwe vertel van haar solo-uitstalling, Shelter in the Shadow.
De Klein Griet 18.05.2021 22:02
Christelle Webb-Joubert besoek ‘n filmstel. Sy gesels oor die dekor, garderobe en kunsdepartement wat gewerk het op die stel van De Klein Griet.
Kinderteater by Foxwood 18.05.2021 6:45
Aktrise Michelle Botha vertel van die Foxwoodteater in Johannesburg wat weer kinderteater gaan aanbied.
New Breed-kunskompetisie 18.05.2021 8:23
Magdel Louw vertel van die New Breed-kunskompetisie.
S. le Roux Marais gedenkuitvoering 18.05.2021 8:58
Coert Grobbelaar en André Alkema vertel van die S. le Roux Marais gedenkuitvoering.
Aanlyn kunsgalery 11.05.2021 9:36
Annemie Odendaal vertel van ‘n aanlyn kunsgalery.
Dance can dance 11.05.2021 4:50
Dance can dance is ‘n dansproduksie wat te sien is in die Kaap. Choreograaf Tercia Amsterdam vertel meer.
Jak en die rankplant 11.05.2021 9:12
Jak en die rankplant is oorspronklik geskryf as musiekblyspel, maar het intussen verander in ‘n animasiekortfilm. Kosie Smit verduidelik hoe dit gebeur het.
Die Liewe Heksie van toe tot nou 11.05.2021 25:01
Luister na ‘n hoorbeeld uit 1993 deur Rina Thom, Die Liewe Heksie van toe tot nou.
Eucatastrophe 04.05.2021 8:55
Die kunstenaar, Hannalie Taute, gesels oor haar solo-uitstalling, Eucatastrophe, by die Deepest Darkest Galery in Kaapstad.
Schalk Joubert oor klankontwerp 04.05.2021 5:38
Schalk Joubert vertel hoe hy die klankontwerp benader het vir die verhoogstuk, Die dinge van ‘n kind.
Op die voorgrond (1966) 04.05.2021 14:47
Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1966. Die Hanekoms en twee akteurs kuier in die program OP DIE VOORGROND.
Richter Grimbeek 04.05.2021 16:05
Dirigent Richter Grimbeek vertel van sy lewe en werk in Oostenryk.
Aardklop Aubade - Wits Trio 27.04.2021 8:34
Violis Zanta Hofmeyr is deel van die Wits Trio. Hulle tree op by die volgende Aardklop Aubade by Affies in Pretoria.
Lost in translation 27.04.2021 8:19
Die kunstenaar Lien Botha vertel van haar solo-uitstalling, Lost in Translation, by die Barnard Galery in Kaapstad.
Ek en my instrument - Peter Auret 27.04.2021 31:02
In die laaste insetsel in die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die tromspeler Peter Auret oor Jazz en sy trio.
Kunene and the King 20.04.2021 19:40
Dr. John Kani vertel van hoe sy toneelstuk, Kunene and the King, gereken word as een van die Royal Shakespeare Company se Top 10 produksies van die afgelope 60 jaar.
Ek en my instrument - Melanie Hofmeyr-Burger 20.04.2021 21:46
In die reeks, EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die fluitis Melanie Hofmeyr-Burger.
Spertyd 20.04.2021 7:46
Philip Rademeyer het Elsa Joubert se boek, Spertyd, verwerk vir die verhoog. Hy vertel van die uitdagings.
Ek en my instrument - Jill Richards 13.04.2021 18:56
In die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die pianis Jill Richards oor nuwe musiek.
Monica Breedt 13.04.2021 29:26
Monica Breedt vertel in 'n argiefonderhoud uit 1989 van haar dae by die SAUK.
Afriforumteater 06.04.2021 9:10
Carien Bloem vertel van Afriforum se nuwe teater in Pretoria.
Ek en my instrument: Carel Henn en Elize Kruger 06.04.2021 21:33
In die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met tjellis Carel Henn en pianis Elize Kruger.
Flikker & Flash 06.04.2021 4:32
Saartjie Botha gesels oor Flikker & Flash as deel van die US Woordfees se Kunstenaarsweek.
Nic Swanepoel - Deel 2 06.04.2021 8:36
Luister hoe oudomroeper Nic Swanepoel gesels oor sy dae by die SAUK.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.