RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Streekskunsrade 13.07.2021

In 1988 het die streeksrade reeds 25 jaar bestaan. Luister na ‘n hoorbeeld uit die argief deur Willie Lottering.

Marion Holm 06.07.2021

Johan van Lill gesels met aktrise Marion Holm oor haar lewe en werk.

Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie 06.07.2021

Dirk Badenhorst gesels oor die 8ste Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie.

Elma Potgieter 29.06.2021

Die aktrise Elma Potgieter gesels oor haar 48 jaar in die bedryf.

Kunswoordeboek 29.06.2021

Prof. Alex Duffey vertel vir Christelle Webb-Joubert van ‘n kunswoordeboek - ‘n eerste vir Suid-Afrika.

Primordial 29.06.2021

Die kunstenaar Pauline Gutter vertel van haar solo-uitstalling, Primordial,  by die Universiteit van Johannesburg.

Cedwyn Joel 22.06.2021

Johan van Lill kuier saam met die akteur Cedwyn Joel.

Gerhard Viviers - Deel 3 22.06.2021

Luister na die laaste deelte van 'n argiefonderhoud waarin Sarel Myburgh met Gerhard Viviers gesels het oor sy loopbaan en lewe.

Die Naaimasjien 15.06.2021

Regisseur Carien Loubser vertel hoe sy te werk gegaan het om Die Naaimasjien met Sandra Prinsloo op te neem om as 'n aanlynproduksie uit te saai.

Winkelsentrum word 'n museum 15.06.2021

Die bemarkingsbestuurder van East Rand Mall, Pierre Botha, vertel van hulle planne om die winkelsentrum vir agt maande in ‘n museum te omskep.

Gerhard Viviers - Deel 2 15.06.2021

Vind uit wat Gerhard Viviers gedoen het voor hy by die SAUK begin werk het in 'n argiefonderhoud wat Sarel Myburg met hom gedoen het.

Shaleen Surti-Richards 1955 - 2021 15.06.2021

Shaleen Surti-Richards word onthou deur ‘n onderhoud wat in 2016 met haar gevoer is in Middag op RSG.

Violent Femmes 15.06.2021

Kurator Laurette de Jager vertel van die uitstalling, Violent Femmes.

Atterbury Klassiek 08.06.2021

Pianis Charl du Plessis sit die hoed van artistieke direkteur op, en vertel vir Christelle Webb-Joubert van die nuwe Atterbury Klassiek.

Gerhard Viviers - Deel 1 08.06.2021

Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1990, waarin Sarel Myburgh gesels met die geliefde Gerhard Viviers. Hy gesels oor oor sy kleintyd en hoe hy aan sy bynaam gekom het.

KKNK Oraloor 08.06.2021

Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK, vertel van hulle planne vir 2021. Vanjaar se fees word oraloor gehou.

Life and times of Michael K 08.06.2021

Johan van Lill gesels met Sandra Prinsloo en Andrew Buckland oor die produksie, Life and times of Michael K, wat te sien is by die Baxter in Kaapstad.

Ben Kruger (1957 - 2021) 01.06.2021

Die akteur Ben Kruger word onthou. Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1993 waarin Evert Snyman met hom gesels het in die program, Etensuurgas.

Imperfections 01.06.2021

Dr. Liezel Lüneburg gesels oor haar uitstalling, Imperfections.

In loving memory of Loekie and all the others 01.06.2021

Dr. Nathani Lüneburg gesels oor haar uitstalling, In loving memory of Loekie and all the others.

Kiss of the Spider Woman 01.06.2021

Johan van Lill praat akteur Wessel Pretorius en regisseur Sylvaine Strike oor Kiss of the Spider Woman.

The Unlikely Secret Agent 01.06.2021

Paul du Toit en Erika Marais vertel vir Christelle Webb-Joubert van die toneelstuk, The Unlikely Secret Agent.

Aardklop Aubade 25.05.2021

Die pianis Charl du Plessis vertel meer van die volgende Aardklop Aubade.

Linki Brand 25.05.2021

Christelle Webb-Joubert kuier saam met die illustreerder Linki Brand.

Noordwes Kinderkoor se nuwe dirigent 25.05.2021

Kobus Venter, die Noordwes Kinderkoor se nuwe dirigent, vertel van sy planne vir die koor, en hoe hy koormusiek weer aan die plattelandse skole gaan bekendstel.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.