RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

My vrou se man se vrou 24.08.2021

Phillru van Achterbergh vertel van My vrou se man se vrou, wat te sien is as deel van die Oppiwater Kunstefees.

Geen salf te smeer 24.08.2021

Wynand van Vollenstee gesels oor sy nuwe produksie, Geen salf te smeer.

Emma Renzi 24.08.2021

Luister na ‘n argiefonderhoud van 1971 met die sopraan, Emma Renzi.

Nico Malan-teater 24.08.2021

Die Nico Malan-teater in Kaapstad is in 1971 geopen. Luister na ‘n argiefklanksnit waarin daar oorgeskakel word na die aand waarop die eerste optrede te sien was.

Pause 24.08.2021

Die kunstenaar Gretha Helberg vertel van haar uitstalling, Pause.

KKNK virtuele galery 17.08.2021

Dineke van der Walt is die kurator van die KKNK se virtuele galery vir 2021. Sy vertel van die ses uitstallings wat hulle hou.

Steeds Donkie 17.08.2021

Frank Opperman gesels oor die produksie Steeds Donkie. Dis ‘n opvolg van Donkie. Die teks is geskryf deur Dana Snyman.

Denise Newman 17.08.2021

Johan van Lill kuier by aktrise Denise Newman in haar kleedkamer op die stel van Suidooster.

Die weduwee se sjampanje 17.08.2021

Lizz Meiring vertel van haar produksie, Die weduwee se sjampanje.

#hopetoheal 10.08.2021

Johan van Lill vind meer uit oor Curro Create se #hopetoheal.

Danielle Jordaan 10.08.2021

Kunstenaar Danielle Jordaan vertel vir Christelle Webb-Joubert wat Live Wedding Painting is, en van haar droom om in Italië verder te studeer.

Die Rypmaakkamer 10.08.2021

David Konrad-Nolson en Anele Situlweni gesels oor die produksie, Die Rypmaakkamer, wat deel is van die Oppiwater Kunstefees.

My oom se vrou se plekkie 10.08.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met Botha Enslin oor My oom se vrou se plekkie, te sien by die Oppiwater Kunstefees.

Groet die Grotman 2 03.08.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met Wynand van Vollenstee oor Groet die Grotman 2, wat te sien is by die Oppiwater Kunstefees.

Haal Asem 03.08.2021

Ira Blankenberg gesels oor haar produksie, Haal Asem, wat deel is van die Oppiwater Kunstefees.

Lieb Bester (1949 - 2021) 03.08.2021

Ons bring hulde aan die akteur Lieb Bester.

Solo Flight 03.08.2021

Die artistieke direkteur van Joburg Ballet, Iain McDonald, vertel van die planne wat hulle as geselskap moes maak, en hulle volgende produksie, Solo Flight.

Amanda Olivier 27.07.2021

Ons bring hulde aan oudomroeper Amanda Olivier wat in die ouderdom van 72 oorlede is.

Leon Kruger 27.07.2021

Ons bring hulde aan akteur en dramaturg Leon Kruger wat in die ouderdom van 48 oorlede is.

OnlineArt.Gallery-kompetisie 27.07.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met die wenner van OnlineArt. Gallery se kompetisie.

Skeursels 20.07.2021

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die uitstalling, Skeursels, by die Breytenbachsentrum. Die werke van Breyten Breytenbach word uitgestal saam met dié van ‘n jonger kunstenaar, Kobus Coetzee.

Soutbosdagboek 20.07.2021

Johan van Lill gesels met die kunstenaar Henk Serfontein oor sy Soutbosdagboek.

Drakensberg Seunskoor hou oudisies 20.07.2021

Die direkteur van musiek en dirigent by die Drakensberg Seunskoor, Vaughan van Zyl, nooi seuns uit om 'n oudisie vir die koor te doen.

Kevin de Klerk kikker Prins Albert op met sy kuns 13.07.2021

Die kunstenaar, Kevin de Klerk, vertel vir Johan van Lill hoe hy met sy kuns die strate van Prins Albert opkikker.

Grimeerkunstenaar Mia Liebenberg 13.07.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met grimeerkunstenaar Mia Liebenberg oor haar werk.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.