RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Fragments of Royalty 05.10.2021

Die kunstenaars, Jaco Sieberhagen en Jo Roets, vertel van hulle uitstalling, Fragments of Royalty.

IS Art brei uit 05.10.2021

IS Art in Stellenbosch brei uit met ‘n nuwe uitstalruimte.

Robert Brooks en Gisela de Villiers 05.10.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met Robert Brooks en Gisela de Villiers oor hulle loopbane en passie vir musiek.

Smoke and Mirrors 28.09.2021

Kunstenaar Jaco van Schalkwyk vertel van sy solo-uitstalling, Smoke and Mirrors.

Moscow 28.09.2021

Nataniël gesels oor sy nuwe vertoning, Moscow.

Die Neutekraker 28.09.2021

Die Neutekraker is te sien by die Joburg Theatre. Iain McDonald, artistieke direkteur van Joburg Ballet, vertel meer.

Aardklop Opwip se kunsuitstallings 28.09.2021

Kurator Dineke van der Walt gesels oor die uitstallings by die Voortrekkermonument as deel van die Aardklop Opwipfees.

Tekstmarkt 21.09.2021

Hugo Theart van die KKNK vertel van Tekstmarkt, en hoe dit verskil van die reeds bekende Teksmark wat jaarliks aangebied word.

Aardklop Aubade by Opwipfees 21.09.2021

Pianis Charl du Plessis en Nataniël vertel van die volgende Aardklop Aubade, wat deel is van die Aardklop Opwipfees in Pretoria.

Pieter Fourie (1940 - 2021) 21.09.2021

Ons bring hulde aan die dramaturg Pieter Fourie.

Ek, ouer 14.09.2021

Jeani Heyns gesels oor die toneelstuk Ek, ouer.

Opdrifsel 14.09.2021

Johan van Lill vind meer uit oor die produksie, Opdrifsel, wat te sien is as deel van die Aardklop Opwipfees.

Aardklop Opwipfees 14.09.2021

Alexa Strachan vertel van die Aardklop Opwipfees wat plaasvind in Pretoria.

Snapped 14.09.2021

Snapped is te sien by die Baxter in Kaapstad. Johan van Lill vind uit waaroor hierdie toneelstuk handel.

Woordfees TV 14.09.2021

Saartjie Botha vertel van Woordfees TV.

Gaan bos innimall 07.09.2021

Innibos hou vanjaar fees Innimall.

A fling with spring 07.09.2021

Die pottebakker Rika Haasbroek gesels oor die uitstalling, A fling with spring, deur Soapbox Connect.

Ek wens, ek wens 07.09.2021

Vind meer uit oor die boek Ek wens, ek wens wat verwerk is vir die verhoog, en te sien is by die Atterburyteater in Pretoria.

Heads or Tail(s) 07.09.2021

Johan van Lill vind meer uit oor die toneelstuk, Heads or Tail(s), die Baxter teater in Kaapstad.

Simply Broadway 07.09.2021

Die vervaardiger Brett de Groot vertel van die produksie, Simply Broadway.

Folds & Faults 31.08.2021

Die kunstenaar Adelle van Zyl gesels oor die groepuitstalling, Folds & Faults.

Carl Czerny 31.08.2021

Willem Vogel vertel van die komponis Carl Czerny. Artmusic.tv saai een van sy werke uit.

Drift 31.08.2021

Die kunstenaar Brahm van Zyl vertel van sy uitstalling, Drift.

La Boheme op Oudtshoorn 31.08.2021

Kaapstad Opera neem die opera La Boheme na Oudtshoorn.

Hessequa Harmonie 2021 31.08.2021

Vind meer uit oor vanjaar se Hessequa Harmonie wat plaasvind in Heidelberg in die Wes-Kaap.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.