RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Entre nous/Between us 08.03.2022 8:38
Ilse Schermers-Griesel van IS Art en die kunstenaar Louis Jansen van Vuuren gesels oor die uitstalling, Entre nous/Between us, in Franschhoek.
Oppiwater - And Then... 08.03.2022 18:38
Begin April is dit tyd vir die volgende Oppiwater Kunstefees. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor ‘n paar van die produksies wat daar te sien sal wees.
Oppiwater - Tucked and loaded 08.03.2022 5:49
Begin April is dit tyd vir die volgende Oppiwater Kunstefees. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor ‘n paar van die produksies wat daar te sien sal wees.
Oppiwater - Sounds of Cinema 08.03.2022 6:51
Begin April is dit tyd vir die volgende Oppiwater Kunstefees. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor ‘n paar van die produksies wat daar te sien sal wees.
Innibos se planne vir 2022 08.03.2022 5:25
Innibos maak hulle planne vir vanjaar bekend.
Kaapstad Opera 2022 01.03.2022 11:50
Die artistieke direkteur van Kaapstad Opera, Magdalene Minnaar, vertel van al hulle planne vir 2022.
KKNK 2022-bekendstelling 01.03.2022 18:57
Johan van Lill het die KKNK se programbekendstelling bygewoon. Hy gesels met van die rolspelers oor hoogtepunte wat te sien is by vanjaar se fees.
Wakkerstroom Musiekfees 2022 01.03.2022 8:42
Klassieke musiek weerklink weer by die Wakkerstroom Musiekfees van 18 tot 21 Maart.
Music at the Movies 01.03.2022 12:06
Pianis Rocco de Villiers vertel van sy nuwe produksie, Music at the Movies, wat te sien by die Pieter Toerien Teater by Montecasino in Johannesburg.
Kobus Kotzé vier 55 jaar in die kunste 22.02.2022 3:47
Kobus Kotzé vier sy 55ste jaar as kunstenaar met ‘n spesiale uitstalling.
Aardklop Aubade 2022 22.02.2022 7:07
Dr. Charl du Plessis en Francois du Toit vertel van die eerste Aardklop Aubade vir 2022.
Die towerkuns van stem en melodie 22.02.2022 2:28
Opera SA bied ‘n konsert aan met die titel, Die towerkuns van stem en melodie.
Word Woes 22.02.2022 11:40
Kurator Helene Smuts gesels oor Willem Boshoff se uitstalling, Word Woes, by die Javett-UP kunssentrum.
Linden kry 'n kunsgalery 22.02.2022 8:27
Lientjie van Graan gesels oor die Robert Badenhorst Galery, wat sy deure oopgemaak het in Linden, Johannesburg.
Henk van Eck op Musiekposbus 22.02.2022 14:53
Luister na ‘n episode van Musiekposbus uit 1985. Joubero Malherbe kyk na die lewe en werk van Henk van Eck.
Strijdom van der Merwe praat oor Pollock Krasnerprys 15.02.2022 12:37
Landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe vertel van die Pollock Krasnerprys wat hy ontvang het.
Franschhoek Kamermusiekfees 15.02.2022 11:53
Nic Barrow en Ilse Schermers-Griesel gesels oor die eerste Franschhoek Kamermusiekfees.
Michael Heyns word 76 15.02.2022 27:07
Kunstenaar Michael Heyns word op 19 Februarie 76 jaar oud. Christelle Webb-Joubert het by hom gaan kuier.
Aesop se fabels 08.02.2022 9:54
Anoecha Kruger vertel van Aesop se fabels waarin hulle nuwe lewe geblaas het.
Die KKNK is terug! 08.02.2022 8:46
Die KKNK vind vanjaar weer plaas in Oudtshoorn. Hugo Theart, die fees se artistieke direkteur, vertel van al die planne en veranderinge.
Another time, another place 08.02.2022 12:45
Another time, another place is ‘n uitstalling deur kunstenaars wat tussen 1986 en 1992 studeer het by die Universiteit van Pretoria.
Music of the night 08.02.2022 8:20
Music of the night is ‘n musikale revue, met musiek van een komponis en vele liriekskrywers. Stephanie Baartman gesels oor die produksie.
Die dinge van ‘n kind 01.02.2022 8:15
Die aktrise Cintaine Schutte is te sien in Die dinge van ‘n kind wat vir leerders opgevoer word. Daar word gesels oor die belangrikheid van teater vir skoolkinders.
Big Band Show 01.02.2022 8:11
Christiaan Snyman vertel van sy Big Band Show.
Getrude Stein and a Companion 01.02.2022 5:49
Getrude Stein and a Companion is te sien in die Kaap. Aktrise Lynita Crofford vertel meer van die produksie.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.