RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Hannelie Warren in 7de Laan. 01.02.2022 22:26
Die aktrise Hannelie Warren is eersdaags te sien in 7de Laan. Christelle Webb-Joubert gesels met haar oor haar loopbaan, die nuwe uitdaging en haar drome.
Zak Hendrikz in 7de Laan 25.01.2022 16:23
Zak Hendrikz, deesdae te sien as Werner Visagie in 7de Laan, gesels oor sy loopbaan en sy nuwe rol.
Liezl de Kock in 7de Laan 25.01.2022 13:12
Liezl de Kock speel die rol van Tanya Visagie in 7de Laan. Ons leer ken haar van nader.
Mathilda Hanekom gesels oor die ou dae van toneel 25.01.2022 16:00
Mathilda Hanekom vertel in ‘n argiefonderhoud van hulle eerste toneelreis. Sy vertel waar hulle gewoon het en waar hulle die dekor vandaan gekry het.
Shirley Valentine 25.01.2022 7:11
Aktrise Natasha Sutherland gesels oor die toneelstuk, Shirley Valentine,waarin sy te sien is.
Daniel Coetzee 18.01.2022 9:39
Die Visagies is ‘n nuwe gesin in 7de Laan. Christelle Webb-Joubert gesels met die akteur Daniel Coetzee. Hy vertolk die rol van Uys Visagie.
Prof. Elfriede Dreyer 18.01.2022 11:22
Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Elfriede Dreyer oor haar uitstallings.
Totstandkoming van die Nasionale Teater-organisasie 18.01.2022 26:44
Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1995 uit die programreeks, Geskiedenis en Perspektief, waarin daar gesels word oor die totstandkoming van die Nasionale Teater-organisasie (NTO) en later die streeksrade.
RSG Kuns 11 Januarie 2022 11.01.2022 48:40
Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1999 waarin Retha Roux gesels met die destydse stasiebestuurder, Sarel Myburgh.
RSG Kuns 4 Januarie 2022 04.01.2022 55:05
Christelle Webb-Joubert gesels met Bettie Kemp oor haar loopbaan en lewe. Jan Hendrik Opperman vertel vir Christelle Webb-Joubert van die Filmit-kompetisie vir hoërskoolleerders.
RSG Kuns 28 Desember 2021 28.12.2021 56:49
Christelle Webb-Joubert gesels met akteur Albert Maritz oor sy lewe en loopbaan.
RSG Kuns 21 Desember 2021 21.12.2021 56:50
Die Staatsteater in Pretoria het sy deure 40 jaar gelede in 1981 geopen. Ons luister na die openingskonsert. Christopher Dingle en Lourens Fourie vertel deurgaans wat op die verhoog gebeur.
RSG Kuns 14 Desember 2021 14.12.2021 55:46
Regisseur Henry Mylne bring hulde aan die aktrise, Themsie Times. Johan van Lill kuier by akteur Marcel van Heerden.
Cassire Welz-toekenning 07.12.2021 12:42
Wilhelm van Rensburg vertel meer van die Cassire Welz-toekenning, asook oor vanjaar se wenner.
Classical Carols 07.12.2021 3:59
Ons vind meer uit van Classical Carols te sien by Blaauwklippen in Stellenbosch.
Magdalene Minnaar se nuwe rol 07.12.2021 10:23
Christelle Webb-Joubert gesels met Magdalene Minnaar oor haar nuwe rol as artistieke direkteur van Kaapstad Opera.
Hard Candy Christmas 07.12.2021 13:13
Brett de Groot vertel van die produksie, Hard Candy Christmas.
Love! Valour! Compassion! 30.11.2021 8:11
Die regisseur, Gregg Pettigrew, vertel van Love! Valour! Compassion! wat te sien is by die Markteater in Johannesburg.
Nico Malan-teaterkompleks 30.11.2021 9:49
In 'n argiefonderhoud uit 1971 gesels argitek Hal Kent oor die Nico Malan-teaterkompleks.
Matthys Strydom 30.11.2021 17:19
Christelle Webb-Joubert kuier by Matthys Strydom. Hy was jare lank dieeienaar van die Strydom-galery in George.
Tinus Spies en Marina Botha-Spies 30.11.2021 10:09
Christelle Webb-Joubert gesels met die tenoor, Tinus Spies, en sy vrou, die sopraan Marina Botha-Spies.
Andrea du Plessis 23.11.2021 8:37
Ontmoet die kunstenaar Andrea du Plessis, wenner van die Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.
Die grapmakers 23.11.2021 17:59
Neels Clasen en Hannes Brummer vertel van die toneelstuk, Die grapmakers, wat te sien is by Bietjie Bietjie Bos.
Tine Balder 23.11.2021 8:27
Luister na 'n 1973-argiefonderhoud met aktrise Tine Balder.
Klein Karoo Klassique 23.11.2021 7:35
Hugo Theart, artistieke direkteur van Klein Karoo Klassique, vertel van vanjaar se program.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.