RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Oom Bey, my pa - Deel 2 19.04.2022 8:11
Die aktrise Ira Blanckenberg, wat Liesel speel in Oom Bey, my pa, gesels oor haar rol.
Oom Bey, my pa - Deel 1 19.04.2022 17:00
Henque Heymans, skrywer van Oom Bey, my pa, wat te sien is by die Suidoosterfees vertel van die totstandkoming van die teks.
Die Gelofte by Afriforumteater 12.04.2022 6:59
Ter viering van Afriforumteater se eerste verjaarsdag is daar ‘n nuwe musiekspel, Die Gelofte. Carien Bloem, bestuurder van die teater, vertel meer.
Leon van Nierop se Plesierengel nou op die planke - Deel 2 12.04.2022 10:30
Die akteur Ruan Wessels is te sien in Plesierengel. Hy vertel hoe sy pad met dié storie gekruis het.
Leon van Nierop se Plesierengel nou op die planke - Deel 1 12.04.2022 11:28
Leon van Nierop vertel van sy boek, Plesierengel, wat nou verwerk is vir die verhoog.
Brooklynteater Salon Ensemble se Paaskonsert op RSG 12.04.2022 8:37
RSG saai op Goeie Vrydag ‘n konsert van die Brooklynteater Salon Ensemble uit. Willem Vogel vertel watter werke uitgevoer word.
Die Messias in die Paarl 12.04.2022 9:14
Louis Heyneman van die Kaapstad Filharmoniese Orkes gesels oor George Frideric Handel se Die Messias wat in die Paarl uitgevoer word.
7de Laan vier 22 jaar 05.04.2022 9:48
7de Laan vier op 4 Maart hulle 22ste verjaarsdag. Christelle Webb-Joubert gesels met aktrise Ingrid Paulus, wat van die begin af in die sepie speel.
Studio 91 by Parktown Boys High 05.04.2022 5:34
Parktown Boys High in Johannesburg kry sy eie ateljee, Studio 91. Nathan Waywell vertel hoe dit gebeur het.
Simon de Haast se anderste foto's 05.04.2022 12:24
Fotograaf Simon de Haast vertel van sy uitstalling, en sy anderste manier van foto's neem.
Crux 05.04.2022 10:28
Die sanger, liedjieskrywer en komponis Lizanne Barnard vertel van die musiekspel, Crux, wat in Mbombela te sien is oor die Pase.
Aardklop Aubade - Zanta Hofmeyr en Malcolm Nay 29.03.2022 7:00
Die violis Zanta Hofmeyr vertel van Aardklop Aubade op 10 April waarin sy en Malcolm Nay optree.
Ballet-a-thon 29.03.2022 10:03
Dirk Badenhorst, hoof van die Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie, vertel van die Ballet-a-thon wat op 29 April plaasvind.
Kaapse Filharmoniese Orkes se Herfsseisoen 29.03.2022 19:33
Johan van Lill vind uit wat op die Kaapse Filharmoniese Orkes se Herfsseisoen-spyskaart is.
SA span by Venesië Bienalle 29.03.2022 14:20
Die kurator Amè Bell gesels oor die span wat Suid-Afrika by die Bienalle in Venesië verteenwoordig.
Beneath African Skies - People’s Theatre 22.03.2022 6:36
Beneath African Skies is die eerste produksie in twee jaar by die People’s Theatre in Johannesburg. Jill Gerard, die vervaardiger, vertel waaroor dit gaan.
skrop.co.za 22.03.2022 12:46
Schalk Schoombie gesels oor die webtuiste, Skrop, wat bekend vir sy resensies.
WILLEM PRETORIUS iewers êrens 22.03.2022 10:22
WILLEM PRETORIUS iewers êrens is ‘n boek waarin 50 van Willem se skilderye verskyn. By elke skildery is daar 'n teks deur ‘n bekende.
Evolve - Joburg Ballet 22.03.2022 10:51
Evolve is Joburg Ballet se eerste produksie vir die jaar. Die artistieke direkteur, Iain McDonald, vertel wat gehore kan verwag.
Yzerfontein Kunsroete 22.03.2022 10:57
Die kunstenaar, Ami Smuts, vertel vir Christelle Webb-Joubert van die Yzerfontein Kunsroete.
Giselle in Kaapstad op die planke 15.03.2022 10:22
Ballerina Leane Theunissen gesels oor Giselle, wat te sien is by Kunstekaap.
Liedmakersgilde het nuwe baas 15.03.2022 9:37
Albie van Schalkwyk het die Liedmakersgilde 28 jaar gelede gestig. Hy gee die nou leidsels oor aan Esthea Kruger. Christelle Webb-Joubert gesels met hulle.
Joburg Ballet vier 21 jaar 15.03.2022 19:03
Joburg Ballet vier vanjaar sy 21ste bestaansjaar. Die artistieke direkteur, Iain McDonald, vertel waarom hulle destyds die geselskap begin het.
Huldigingskonsert vir prof. Wim Viljoen 15.03.2022 3:55
Orrelis Isabel van Rensburg vertel van die huldigingskonsert vir prof. Wim Viljoen.
Grond by Breytenbach-galery 15.03.2022 6:08
Anne-Ghrett Erasmus van die Breytenbach-galery vertel vir Christelle Webb-Joubert van hulle huidige uitstalling, GROND.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.