RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Klein Karoo Klassique 2022 12.07.2022

Hugo Theart, artistieke direkteur van Klein Karoo Klassique, vertel van die fees wat van 5 tot 9 Augustus in Oudtshoorn plaasvind.

Rand Simfonieorkes 05.07.2022

Terrance April woon een van die Rand Simfonieorkes se repetisies by, en vind meer uit oor die orkes.

Daniel Keet in Europa 05.07.2022

Christelle Webb-Joubert gesels met dirigent Daniel Keet oor sy afgelope paar jaar in Europa.

Tessa Ziegler en Sann de Lange uit die argief 05.07.2022

Uit die klankargief is daar uittreksels uit ‘n onderhoud waarin Andries Cornelius met kitaarspeler Tessa Ziegler en aktrise Sann de Lange gesels.

Rossini se Stabat Mater in Johannesburg 05.07.2022

Die Simfoniekoor van Johannesburg voer Rossini se Stabat Mater uit. Terrance April vind by Richard Cock meer uit oor die uitvoering.

S. Le Roux Marais gedenkuitvoering 28.06.2022

Coert Grobbelaar vertel van die volgende S. Le Roux Marais gedenkuitvoering by die Afriforumteater.

Die goeie pa 28.06.2022

Die vertaler en regisseur, Paul du Toit, en aktrise Erika Marais gesels oor die toneelstuk, Die goeie pa.

Elton: The Experience in Linden, Johannesburg 28.06.2022

Elton: The Experience word in Linden in Johannesburg aangebied. Brett de Groot vertel vir Christelle Webb-Joubert van die produksie.

The Great Gatsby in Kaapstad op die planke 28.06.2022

Stephan Fourie van Cape Town Theatre Company vertel van die nuwe The Star Theatre, en die produksie The Great Gatsby.

Unison Voices sing nuwe werk van Karl Jenkins 28.06.2022

Stephan Gericke is die dirigent van die projek-koor, Unison Voices. Hy vertel van hulle volgende projek waarin ‘n nuwe werk van Karl Jenkins uitgevoer word.

Laaste konsert in JFO se winterreeks 28.06.2022

Terrance April het nuus oor die laaste konsert in die Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoen.

Aardklop 2022 21.06.2022

Die bestuurshoof van Aardklop, Alexa Strachan, vertel van die fees se planne vir 2022.

JFO se derde konsert 21.06.2022

Terrance April vertel van die derde konsert in die Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoen.

Karen van die argief 21.06.2022

Christelle Webb-Joubert gesels met die SAUK se klankargivaris, Karen du Toit, wat gereeld bydraes in die argief vir haar soek.

La Traviata-ballet in Johannesburg 21.06.2022

Joburg Ballet bied La Traviata aan. Terrance April gaan kuier by die bestuurshoof, Esther Nasser.

Nuwe komponiskompetisie 21.06.2022

Die Kaapstad Filharmoniese Orkes bied ‘n splinternuwe komponiskompetisie aan. Louis Heyneman, diebestuurshoof van die orkes, vertel meer.

Le Nozze di Figaro 14.06.2022

Kaapstad Opera bied Mozart se gewilde Le Nozze di Figaro aan. Magdalene Minnaar vertel van hulle vertonings by Kunstekaap en hulle toer na die Roodepoortteater.

Johannesburg Filharmoniese Orkes se 16 Junie-konsert 14.06.2022

Die altvioolspeler Jeanne-Louise Moolman gesels oor die Johannesburg Filharmoniese Orkes se volgende konsert as deel van hulle winterseisoen.

Mimi Coertse - 90 jaar 14.06.2022

Mimi Coertze het op 12 Junie 90 jaar oud geword. Luister na ‘n dokumentêr uit 2009, saamgestel deur Wouter de Wet.

Johannesburg Filharmonies winterseisoen 2022 07.06.2022

Vind meer uit oor die Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoen by die Linder.

Jamie Uys 07.06.2022

Luister na 'n argiefonderhoud uit 1966 met filmmaker Jamie Uys. Hy was ‘n gas op die program, Besoekersboek, wat Radio Goeie Hoop uitgesaai is.

Marilyn Martin, 'n huldeblyk 07.06.2022

Johan Myburg bring hulde aan Marilyn Martin, wat in Mei 2022 oorlede is. Sy het diep spore getrap in die visuele kunswêreld.

Wakkerstroom Art and Craft Fair 07.06.2022

Engela van der Hoven vertel vir Christelle Webb-Joubert van die Wakkerstroom Art and Craft Fair wat plaasvind van 16 tot 19 Junie 2022.

Teksmark 2022 07.06.2022

Die artistieke direkteur van die KKNK, Hugo Theart, gesels oor vanjaar se Teksmark. Skrywers word aangemoedig om hulle idees in te dien voor 27 Junie 2022.

Koos Roets - 60 jaar se films 31.05.2022

Rolprentmaker Koos Roets vier op 5 Junie sy 60ste jaar in die bedryf. Christelle Webb-Joubert vind uit waar alles begin het.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.