RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Opera 2000 operettekonsert in Pretoria 16.08.2022 7:36
Bets Botha en Coert Grobbelaar vertel van Opera 2000 se operettekonsert in Pretoria. Opera 2000 het ook nou ‘n filharmoniese orkes.
Uit die argief: Eghardt van der Hoven 16.08.2022 28:03
Eghardt van der Hoven het diep spore getrap in die geskiedenis van die uitvoerende kunste. In ‘n argiefonderhoud uit 1994 gesels Johan Botha met hom.
Kunsvereniging van Pretoria - 75 jaar 16.08.2022 5:59
Die Kunsvereniging van Pretoria vier vanjaar hulle 75ste bestaansjaar. Pieter van Heerden vertel van die uitstallings en konserte ter viering van dié groot mylpaal.
Your perfect life by Vrouemaandfees 09.08.2022 9:41
Die Inaugural Women's Month Festival vind van 16 tot 21 Augustus plaas in die Strand. Faeron Wheeler en Erika Marais vertel van die drama waarin hulle te sien is, Your perfect life.
Esmé Euvrard se groot liefde 09.08.2022 18:09
In ‘n argiefonderhoud uit 1985 vertel Esmé Euvrard vir Fanus Rautenbach van haar groot liefde.
Elegie/Reeksmoord - Juria le Roux 09.08.2022 4:26
Kunstenaar Juria le Roux vertel van haar aanlynuitstalling, Elegie/Reeksmoord.
Marietjie Hesse van die SA Musiekonderwysersvereniging 09.08.2022 15:08
Terrance April kuier by Marietjie Hesse, ‘n lid van die SA Musiekonderwysersvereniging.
Minnesota Orchestra Brass Quintet in SA 09.08.2022 3:33
Johan van Zyl vertel die Minnesota Orchestra Brass Quintet wat Suid-Afrika besoek.
The Big 5 in Bloemfontein 02.08.2022 2:41
Paul Loeb van Zuilenburg vertel van die konsert, The Big 5, in Bloemfontein.
Romanza se Spaanse danse 02.08.2022 13:59
Die verhouding tussen ‘n Spaanse danser en die kitaarbegeleier is uniek, want van die musiek en dans is dikwels improvisasies. Dan is daar ook die gebruik van die skoene, wat baie anders is as dié van klopdansers. Terrance April gesels met Corli Olivier wat saam met James Grace in die vertoning, ROMANZA, by die Pieter Toerien Teater by Montecasino in Johannesburg optree.
Cape Town City Ballet se winterseisoen 02.08.2022 7:30
Een van Cape Town City Ballet se dansers, Mia Coomber, gesels oor hulle winterseisoen.
Dirk Meerkotter se lewe gevier 02.08.2022 10:55
Die lewe en werk van die kunstenaar Dirk Meerkotter word gevier met drie musiekuitvoerings in Linden, Johannesburg. Sy seun Gerrit Meerkotter vertel meer.
Eugene Joubert en Gerrit Koorsen by Aardklop Aubade 02.08.2022 12:12
By die volgende Aardklop Aubade tree die pianis Eugene Joubert en die tjellis dr. Gerrit Koorsen op. Hulle gesels met Christelle Webb-Joubert oor hulle program.
Afrikaans in Styl - Matthys Maree 26.07.2022 12:18
Afrikaans in Styl is ‘n nuwe konsep deur Matthys Maree. Hy vertel meer.
Afrikaans in Styl - Nataniël 26.07.2022 12:11
Nataniël gesels oor sy gedeelte van die vertoning by die eerste Afrikaans in Styl.
Vlooi vier 20 jaar 26.07.2022 17:00
Die gewilde kinderteaterkarakter, Vlooi, en sy maats is vanjaar vir die 20ste keer op die verhoog. Christelle Webb-Joubert gesels met die teksskrywer en regisseur.
Take 4 se toerplan 26.07.2022 6:28
Die violis Zanta Hofmeyr vertel van Take 4 se toerplanne aan die begin van Augustus.
Antoinette en Cintain praat oor Amper, Vrystaat 19.07.2022 13:26
Aktrises Antoinette Louw en Cintaine Schutte gesels oor die toneelstuk Amper, Vrystaat.
James Grace - Romanza. 19.07.2022 18:15
Kitaarspeler James Grace vertel vir Christelle Webb-Joubert van sy loopbaan, en die produksie, Romanza.
Altviolis Jeanne-Louise Moolman 19.07.2022 8:46
Terrance April gesels met altviolis Jeanne-Louise Moolman.
Shades of Africa in Concert 19.07.2022 6:17
Pianis en sanger Christof van der Berg vertel vir Christelle Webb-Joubert van Shades of Africa in Concert, wat te sien is by die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein.
Woordfees weer vanjaar op TV 12.07.2022 8:25
WoordfeesTV begin op 15 Julie. Feesdirekteur Saartjie Botha gesels oor van die hooftepunte.
Buskaid Soweto Strykensemble - 25 jaar 12.07.2022 8:38
Terrance April maak ‘n draai by die Buskaid Soweto Strykensemble, wat hul 25ste bestaansjaar vier.
Atterbury Klassiek 12.07.2022 15:40
Christelle Webb-Joubert gesels met Peter Auret, Charl du Plessis en David Bester oor hulle onderskeie konserte by vanjaar se Atterbury Klassiek.
Laerskool Noord 12.07.2022 11:43
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die splinternuwe komedie, Laerskool Noord.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.