RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Fordsburg’s Finest in Johannesburg 20.09.2022 4:31
Skrywer en akteur Paul Slabolepszy vertel vir Terrance April van Fordsburg’s Finest wat te sien by die Pieter Toerienteater in Johannesburg.
Violis Tim Kliphuis se styl 20.09.2022 16:58
Die Nederlandse violis Tim Kliphuis gesels oor sy trio, musiekstyl en improvisasie.
Woordfees eerste keer in Oktober aangebied 20.09.2022 17:48
Saartjie Botha, direkteur van die US Woordfees in Stellenbosch, gesels oor die program by vanjaar se fees. Die fees word vir die eerste keer in Oktober aangebied.
Die aarde klop vanjaar in drie stede 13.09.2022 13:28
Die bestuurshoof van Aardklop, Alexa Strachan, vertel vir Christelle Webb-Joubert van vanjaar se feeshoogtepunte. Aardklop vind vanjaar plaas in Potchefstroom, Pretoria en Johannesburg.
Charl du Plessis en Tim Kliphuis toer saam 13.09.2022 11:49
Pianis Charl du Plessis en Nederlandse violis Tim Kliphuis toer deur die land met tien konserte. Christelle Webb-Joubert gesels met Charl.
Die negende stap by Aardklop 13.09.2022 8:20
Aktrise Marisa Drummond vertel van Die negende stap waarin sy en Franci Swanepoel te sien is by Aardklop.
The parrot woman 13.09.2022 10:50
The parrot woman is ‘n stuk deur Charles J. Fourie, wat verwerk is om ‘n ander sy van die Anglo-Boereoorlog te belig. Akteur André Lotter vertel meer.
Chris van Niekerk lees vertaalde boeke 13.09.2022 7:28
Akteur Chris van Niekerk is by verskeie feeste te sien met produksies waarin hy vertaalde boeke uit Frans voorlees.
Riana Scheepers skryf toneelstuk oor Clara Schumann 06.09.2022 9:48
Die skrywer Riana Scheepers het ‘n nuwe toneelstuk oor die lewe en werk van die komponis en pianis Clara Schumann geskryf. Sy gesels oor die produksie wat te sien is by Hessequa Harmonie.
Johannesburg Filharmonies se laaste lentekonsert 06.09.2022 3:03
Terrance April vertel van die laaste konsert in die Johannesburg Filharmoniese Orkes se lenteseisoen.
Hessequa Harmonie 2022 06.09.2022 7:10
Niël Rademan, uitvoerende hoof van Hessequa Harmonie in Heidelberg in die Kaap, vertel van vanjaar se aanbod by die fees.
Magda de Vries se liefde vir die marimba 06.09.2022 13:33
Terrance April gesels met Magda de Vries oor al die instrumente wat sy bespeel, en haar groot liefde, die marimba.
Neon smoel 06.09.2022 12:07
Die skrywer, regisseur en aktrise Mari Borstlap gesels oor haar nuwe stuk, Neon smoel, te sien in Kaapstad.
Stil-wees by Hessequa Harmonie 06.09.2022 6:30
Een van die uitstallings by Hessequa Harmonie is Stil-wees. Die kurator, Anne-Ghrett Erasmus, vertel meer.
Aardklop Aubade - Ben Schoeman en vriende 30.08.2022 6:21
Pianis Ben Schoeman vertel vir Christelle Webb-Joubert van die volgende Aardklop Aubade op 4 September.
Hans steek die Rubicon oor op die planke 30.08.2022 9:53
Die boek, Hans steek die Rubicon, oor is verwerk vir die verhoog. Lizz Meiring en Charlie Bouguenon vertel meer.
Johannesburg Filharmonies se tweede lentekonsert 30.08.2022 2:57
Die tweede konsert in die lenteseisoen van die Johannesburg Filharmoniese Orkes vind vandeesweek plaas.
2022 Sasol Nuwe Handtekeninge-wenners 30.08.2022 13:38
Cate Terblance, kurator van die Sasol-kunsversameling en beoordelaar van die Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie, vertel van vanjaar se wenners.
Rika Vermeulen en die Theatrix Singers 30.08.2022 18:58
Christelle Webb-Joubert vind meer uit van pianis Rika Vermeulen se kleurryke loopbaan, asook ‘n konsert deur haar koor, Theatrix Singers.
Bertine van Schoor is solis in Pretoria Simfonieorkes-konsert 23.08.2022 9:08
Christelle Webb-Joubert gesels met tjellis Bertine van Schoor, wat as solis in die Pretoria Simfonieorkes-konsert optree.
Koekstruif vir Klawers 23.08.2022 6:45
Willem Vogel gesels oor sy komposisie, Koekstruif vir Klawers, wat gekomponeer is vir 16 hande.
Kaapstad Filharmoniese Orkes se 2022 lenteseisoen 23.08.2022 8:59
Louis Heyneman, die bestuurshoof en artistieke direkteur van die Kaapstad Filharmoniese Orkes, gesels oor hulle lenteseisoen.
Pretoria Simfonieorkes - Reflections 23.08.2022 5:29
Die dirigent, Schalk van der Merwe, vertel van die Pretoria Simfonieorkes se volgende konsert, Reflections.
Johannesburgse Filharmoniese Orkes se 2022 lenteseisoen 23.08.2022 15:42
Die marimbaspeler, Magda de Vries, gesels oor die Johannesburgse Filharmoniese Orkes se lenteseisoen. Sy tree in een van die konserte op as solis.
Doep is nie dood nie by Teater Linden 16.08.2022 9:07
Jannie du Toit is by Teater Linden te sien met die produksie, Doep is nie dood nie.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.