RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Uitstallings by Rust-en-Vrede galery 25.10.2022

Kurator Hamlin Jansen van Vuuren vertel watter uitstallings tans te sien is by die Rust-en-Vrede galery in Durbanville.

Soné Combrinck oor Franci Swanepoel 25.10.2022

Daar word hulde gebring aan die aktrise Franci Swanepoel wat olangs oorlede is. Die vervaardiger, Soné Combrinck, vertel hoe sy haar sal onthou.

Johannesburg Filharmoniese Orkes se tweede lentekonsert 25.10.2022

Terrance April vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se tweede konsert in hulle lenteseisoen.

Deon Opperman oor Franci Swanepoel 25.10.2022

Daar word hulde gebring aan die aktrise Franci Swanepoel wat olangs oorlede is. Die dramaturg, vervaardiger en regisseur, Deon Opperman, vertel hoe hy haar sal onthou.

The Lesson 25.10.2022

Terrance April gesels met aktrise Fiona Ramsay oor die toneelstuk, The Lesson. Hierdie stuk is ‘n goeie voorbeeld van absurde teater.

Johannesburg Filharmonies se lenteseisoen begin 18.10.2022

Terrance April vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se eerste konsert in hulle lenteseisoen.

Vrystaat Klank en Klassik 2022 18.10.2022

Dit is tyd vir die Vrystaat Klank en Klassik in Bloemfontein. Die kurator, Elretha Britz, vertel waarna gehore kan uitsien.

Uit die argief: Paul de Groot 18.10.2022

In ‘n klankgreep uit 1950, word daar gesels oor Paul de Groot, ‘n baanbreker van die Afrikaanse rondreisende toneel in Suid-Afrika.

Hermien van der Merwe se uitstallings en werkswinkels 18.10.2022

Kunstenaar Hermien van der Merwe vertel van haar uitstallings en werkswinkels in Oktober.

The ABBA Show - A Cinderella Story 18.10.2022

Mzansi Ballet se produksie, The ABBA Show - A Cinderella Story, toer deur die land. Dirk Badenhorst vertel waar hulle oral te sien is.

Liesbeth Schlomberger-meesterklasse 11.10.2022

Prof. Liesbeth Schlomberger is in Suid-Afrika gebore, maar gee deesdae klas in Frankryk. Christelle Webb-Joubert kuier saam met die orrelis, wat in Augustus meestersklasse hier kom aanbied het.

Keiskamma-kunsprojek 11.10.2022

Twee-en-twintig Jaar gelede het ‘n mediese dokter,  Carol Hofmeyer na die Oos-Kaap verhuis om daar af te tree. Ssy het dadelik die nood van die gemeenskap daar gesien, en besluit om saam met ‘n handjievol ondersteuners ‘n kunsprojek te begin. Terrance April het met haar en kunskenner Sandra Dodgen gesels oor die projek en uitstalling wat tans te sien is.

Mutton Hour 11.10.2022

Mutton Hour is ‘n poging deur verskeie rolspelers om weer lewe te blaas in huisteater. Die aktrise en vervaardiger Cintaine Schutte verduidelik.

Uitstallings by Breytenbachsentrum 11.10.2022

Na die pas afgelope Tuin van Digters kan die publiek steeds gaan kyk na twee uitstallings by die Breytenbachsentrum in Wellington.

Cape Consort voer werke van Hans Huyssen uit 04.10.2022

Van werke van komponis Hans Huyssen is te hoor in ‘n konsert deur Cape Consort op 9 Oktober in Kaapstad. Hy gesels oor sy werk en sy komposisieproses.

Six in a boat 04.10.2022

Nataniël vertel vir Christelle Webb-Joubert van sy nuwe produksie, Six in a boat.

Tim Kliphuis se komposisies 04.10.2022

Christelle Webb-Joubert gesels met die Nederlandse violis Tim Kliphuis oor twee van sy komposisies.

The beauty queen of Leenane 04.10.2022

Terrance April gesels met Jennifer Steyn, wat te sien is in The beauty queen of Leenane by Theatre on the Square in Sandton.

Birthing Nureyev 04.10.2022

Birthing Nureyev is ‘n dansdrama oor die lewe van dié merkwaardige danser. Die choreograaf, danser en akteur, Ignatius van Heerden, en skrywer Henque Heymans gesels oor die produksie.

Die uitdagings van begeleiding 27.09.2022

Terrance April gesels met pianis en begeleier Annalien Ball oor die uitdagings van begeleiding.

Kunsvereniging van Pretoria vier 75 jaar 27.09.2022

Die Kunsvereniging van Pretoria is op 27 September 75 jaar oud. Christelle Webb-Joubert gesels met die direkteur, Pieter van Heerden.

Joburg Ballet voer Cinderella op 27.09.2022

Terrance April gesels met choreograaf Iain McDonald en Yolanda Roos, kostuumontwerper, oor Joburg Ballet se produksie van Cinderella.

Die Smitstraat Suite 27.09.2022

Nataniël vertel van Die Smitstraat Suite, wat te sien is by vanjaar se Aardklop.

Stroop is 'n sensoriese belewenis 27.09.2022

Stroop is ‘n verbatim-toneelstuk deur Frances Bruwer. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van hierdie sensoriese belewenis.

Karatara by Woordfees 20.09.2022

Die dansdrama, Karatara, wat vanjaar by die KKNK debuteer het, is in Oktober te sien by die Woordfees. Die vervaardiger en produksiebestuurder, Marie Vogts, vertel meer.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.