RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Hillbrow 15.04.2014

John Badenhorst vertel van die studenteproduksie HILLBROW. John het die teks herskryf en is die regisseur.

Händel se Messias 15.04.2014

Este Gross praat met die tenoor Stefan Louw oor Händel se MESSIAS wat in Durban uitgevoer word.

Undermind 15.04.2014

Johan van Lill kuier by die akteurs en regisseur van die produksie UNDERMIND by die Kalkbaaiteater.

Grahamstad Nasionale Kunstefees 08.04.2014

Christelle Webb-Joubert was by die bekendstelling van vanjaar se GRAHAMSTAD NASIONALE KUNSTEFEES se feesprogram. Sy gesels hieroor met die artistieke direkteur, Ismail Mahomed.

DROOMKIND – DIE STORIE VAN JOSEF 08.04.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met van die akteurs in DROOMKIND – DIE STORIE VAN JOSEF.

Casper de Vries se nuwe loopbaan 08.04.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met CASPER DE VRIES oor sy nuwe loopbaan.

RSG Kuns 1 April 2014 01.04.2014

Regstreekse uitsending vanaf die KKNK

Besoek aan die filmstel "Abraham" 1 April 2014 01.04.2014

Johan Rademan besoek die Filmstel “Abraham” by Ou Lap, buite De Rust, waar Jans Rautenbach, veteran filmmaker en sy kundige span besig is om fliekgeskiedenis te maak.

Queen at the ballet 25.03.2014

QUEEN AT THE BALLET is al twee keer in die Kaap uitverkoop en nou het Johannesburgers die geleentheid op die produksie te sien. Christelle Webb-Joubert gesels met Shaun Bovim, stigter van Bovin Ballet.

Nuwe handtekeninge 2014 25.03.2014

Pieter Binsbergen gesels oor die 25ste Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie. Hy vertel wie mag deelneem en hoe die beoordelingsproses werk.

Hennie Aucamp 25.03.2014

Danie Botha gesels oor sy jarelange vriend Hennie Aucamp wat die naweek oorlede is.

KKNK Baanbreek 25.03.2014

Suzaan Keyter vertel vir Christelle Webb-Joubert wat te sien is by vanjaar se Baanbreek-lokaal by die KKNK.

Vaal Tri Ensemble 18 Maart 2014 18.03.2014

Die tenoor Coert Grobbelaar kuier in die ateljee. Hy gesels onder andere oor die Vaal Tri Ensemble wat te sien is by die Wakkerstroom Musiekfees

Johan Conradie Kunstoer 18.03.2014

Johan Conradie gesels oor die Venesiese Biennale van verlede jaar. Hy gesels oor van die hoogtepunte.

Coppelia 18 Maart 2014 18.03.2014

Este Gross het 'n draai gaan maak by Joburg Ballet. Tydens Coppelia se finale kleedrepetisie het sy met verskeie dansers gesels.

Johan van Lill gesels met een van die Fleur du Cap paneellede en beoordeelaars, Tracey Saunders. Tracey is 'n ervare teaterkritikus en –resensen.. 18.03.2014

Johan van Lill gesels met een van die Fleur du Cap paneellede en beoordeelaars, Tracey Saunders. Tracey is 'n ervare teaterkritikus en –resensent en het vanjaar die opiniestuk namens die Fleur du Cap paneel geskryf wat 'n oorsig gee oor die ontwikkelinge en die hoogtepunte in die teaterbedryf in die Kaap.

Woordfees 2014 11.03.2014

Johan van Lill gesels met Saartjie Botha oor vanjaar se US Woordfees.

Mombakkies 11.03.2014

Retha Buitendach tel al wat 'n ding is op en skep dan die mooiste maskers. Sy gesels met Christelle Webb-Joubert oor haar uitstalling MOMBAKKIES.

The Sound of Music 11.03.2014

Janelle Visagie gesels oor haar rol in THE SOUND OF MUSIC wat tans te sien is by Kunstekaap.

Dichterbij 11.03.2014

Die kunstenaar Helena Fourie wat in Nederland woon, gesels met Christelle Webb-Joubert oor haar uitstalling DICHTERBIJ.

Duitse klavierduo 11.03.2014

Este Gross vind meer uit oor die Duitse klavierduo Genova & Dimitrof se konserte in Suid-Afrika.

Infecting the city 04.03.2014

INFECTING THE CITY, CAPE TOWN se program vir vanjaar is pas aangekondig. Johan van Lill was by die bekendstelling.

Keith Moss 04.03.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die musikant en komponis Keith Moss oor sy werk wat uitgevoer word by vanjaar se Wakkerstroom Musiekfees.

SCRIBE-teksskryfkompetisie 04.03.2014

Dis weer tyd vir die jaarlikse SCRIBE-teksskryfkompetisie. Johan van Lill vind meer uit.

Oogwink 04.03.2014

Louis Jansen van Vuuren gesels oor sy uitstalling OOGWINK by die nuwe Oude Libertas Galery.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.