RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Oude Libertasteater 04.03.2014

Johan van Lill vind uit watter produksies in Maart by die Oude Libertasteater aangebied word.

A human being died that night 04.03.2014

A HUMAN BEING DIED THAT NIGHT is tans te sien by die Fugardteater in Kaapstad. Johan van Lill gesels met die regisseur Greg Kavellas oor die produksie.

God die digter 04.03.2014

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die produksie GOD DIE DIGTER wat by die Woordfees aangebied word.

Blood Brothers 25.02.2014

BLOOD BROTHERS is weer te sien in die Kaap. Johan van Lill praat hieroor met die sanger Alistair Izobell.

Veiling in Constantia 25.02.2014

Johan van Lill gesels met Anton Welz oor 'n spesiale veiling in Constantia.

Da Vinci-uitstalling 25.02.2014

Johan van Lill besoek 'n baie interessante uitstalling met werke van Leonardo da Vinci. Hy het twee plaaslike kunstenaars daar ontmoet wat met hom oor die besondere uitstalling praat.

IVrede 25.02.2014

Johan van Lill gesels met Ilse Schűrmann oor 'n hele paar konserte wat eersdaags plaasvind, waaronder iVrede, 'n produksie by die Woordfees in samewerking met RSG.

Annelise Bowker kunsklasse 25.02.2014

Die kunstenaar Annelise Bowker bied kunsklasse aan in Pretoria. Christelle Webb-Joubert het by haar gaan inloer.

A Space Odyssey 25.02.2014

Paul Loeb van Zuilenburg vertel van die konsert A SPACE ODYSSEY. Hy is artistieke direkteur en dirigent van die Bloemfonteinse Stadsorkes.

Gerrit Roos Wakkerstroom Musiekfees 18 Februarie 2014 18.02.2014

Christelle Webb-Joubert kuier saam met die kitaarspeler Gerrit Roos. Hy vertel van hulle konserte by die Wakkerstroom Musiekfees.

Rocky Horror 18 Februarie 2014 18.02.2014

Brendan van Rhyn en Pierre van Heerden nooi vir Christelle Webb-Joubert in hulle kleedkamer in om te gesels oor The Rocky Horror Show wat by die Pieter Toerien teater op die planke is.

Unisa fluit en klarinetkompetisie 18 Februarie 2014 18.02.2014

Arissa Voges, Direkteur Musiek by Unisa, gesels oor die pas afgelope, Internasionale fluit- en klarinetkompetisie.

Braam Coetsee 11.02.2014

Die kunstenaar Braam Coetsee vertel vir Christelle Webb-Joubert van sy loopbaan en uitstalling in Pretoria.

Death of a Colonialist 11.02.2014

Johan van Lill vind meer uit oor die toneelstuk DEATH OF A COLONIALIST wat te sien is by die Baxterteater in Kaapstad.

Michael Heyns 11.02.2014

Michael Heyns se werk, sommige wat nog nooit te sien was nie, word tans uitgestal by The Showroom Art Gallery in Pretoria. Christelle Webb-Joubert gesels met hom.

Cabernet Cabaret 11.02.2014

Christelle Webb-Joubert kuier by die aktrise Magda Biljon om te gesels oor haar nuwe produksie CABERNET CABARET.

Wakkerstroom Musiekfees 04.02.2014

Linette van der Merwe gesels oor vanjaar se Wakkerstroom Musiekfees wat plaasvind van 21 tot 23 Maart.

Sergei Nakariokof 04.02.2014

Johan van Lill gesels met die Russiese musikant Sergei Nakariakof.

Sand / Melusine van Arcadia 04.02.2014

SAND en MELUSINE VAN ARCADIA is twee produksies van Pretoria wat gekies is vir vanjaar se Woordfees. Dit is te sien in Gauteng voor hulle vertrek na Stellenbosch.

KKNK 2014 04.02.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die KKNK se programbestuurder, Theo Kemp, oor vanjaar se 20ste fees.

KKNK 2014 04.02.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die KKNK se kunskurator, Sandra Hanekom, oor vanjaar se 20ste fees.

Oude Libertasteater 04.02.2014

Johan van Lill vind uit wat in Februarie te sien is by die Oude Libertasteater.

Playland 28.01.2014

Albert Maritz gesels oor Athol Fugard se toneelstuk, Playland, wat in Afrikaans vertaal is deur Saartjie Botha.

Suidoosterfees 28.01.2014

Dr. Niël le Roux vertel van vanjaar se debuutproduksies by die Suidoosterfees.

Hennie Aucamp 28.01.2014

Johan van Lill gesels met dr. Amanda Swart oor Hennie Aucamp en sy bydrae tot die kabaret.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.