RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
The Leonardo Gallery 20.05.2014 16:01
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by The Leonardo Gallery in Moreletapark, Pretoria.
Zuanda Badenhorst 20.05.2014 14:49
Zuanda Badenhorst het jare lank studente opgelei in die visuele aspekte van die teater. Johan van Lill het by haar gaan kuier.
Verskabaret 13.05.2014 5:09
Marlene le Roux vertel vir Johan van Lill van die VERSKABARET se skoleprogram by Kunstekaap.
Simfonia Juventi 13.05.2014 24:18
Christelle Webb-Joubert loer in by een van SIMFONIA JUVENTI se repetisies. Sy gesels met die dirigent, Fanie Jooste, en die organiseerder, Lynette le Roux. 'n Paar van die orkeslede deel ook hulle storie met Christelle.
I am me, nothing else 13.05.2014 13:56
Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Philip Badenhorst oor sy uitstalling I AM ME, NOTHING ELSE.
Vir ewig en altyd 13.05.2014 8:00
Johan van Lill gesels met Marius Weyers oor die produksie VIR EWIG EN ALTYD. Hy en Sandra Prinsloo speel vir die eerste keer in jare weer saam.
Show boat 06.05.2014 14:44
Johan van Lill woon een van SHOW BOAT se repetisies by. Hy gesels met van die sangers, die regisseur en die dirigent.
Winter Sculpture Fair 06.05.2014 6:51
Vanjaar se WINTER SCULPTURE FAIR by die Nirox Beeldhoupark wes van Johannesburg vind plaas op 10 en 11 Mei. Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met Cobi Labuscagne.
Hermanus FynArts 06.05.2014 10:56
Colleen Naude vertel vir Christelle Webb-Joubert van die HERMANUS FYNARTS-fees wat plaasvind van 6 tot 16 Junie.
Proudly Macassar Pottery 06.05.2014 9:43
Johan van Lill vind uit hoe klei 'n verskil gemaak het in die lewens van mense van Macassar.
The Sound of Music 06.05.2014 9:35
Este Gross gesels met Andre Schwartz, wat Kaptein von Trapp in THE SOUND OF MUSIC speel, oor die uitdagings van sy rol en hoekom die produksie steeds so gewild is.
Andreas Scholl 29.04.2014 13:02
Johan van Lill gesels met die kontratenoor, Andreas Scholl, wat twee uitvoerings in Suid-Afrika het.
Cheaper than roses 29.04.2014 8:54
Johan van Lill gesels met Lizz Meiring oor die produksie CHEAPER THAN ROSES waarin sy die rol van 'n bruin vrou vertolk wat haarself as wit laat klassifiseer.
Gewapende Man 29.04.2014 3:17
Paul Loeb van Zuilenburg gesels oor Karl Jenkins se Gewapende Man wat deur die Bloemfonteinse Stadsorkes uitgevoer word in Mei.
Kuns in die Karoo 29.04.2014 9:10
Cecile Blevi vertel vir Christelle Webb-Joubert van die kunswerkswinkels wat op hulle familieplaas in die Karoo aangebied word.
Full Moon 29.04.2014 15:28
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die repetisies van FULL MOON. Gregory Maqoma vertel vir haar meer van hierdie nuwe dansproduksie en die 15 jarige bestaan van Vuyani Dance Theatre.
Peter Clarke 22.04.2014 3:04
Die kunstenaar Peter Clarke is onlangs oorlede. Johan van Lill gesels met Baylon Sandri van die SMAC Galery op Stellenbosch oor hierdie gerespekteerde kunstenaar.
Scarletfever 22.04.2014 12:11
SCARLETFEVER is 'n groepuitstalling by die Brooklynteater in Pretoria. Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met die kunstenaar Andre Naude.
Nasionale Toneelkompetisie 22.04.2014 10:09
Johan van Lill loer in by die streekrondes van die Nasionale Toneelkompetisie in Bellville.
Kunswerkswinkels 22.04.2014 4:21
Die kunstenaar Johan Conradie vertel van die werkswinkels wat hy op plattelandse dorpies aanbied.
Kobie van Rensburg 22.04.2014 17:13
Christelle Webb-Joubert gesels met die tenoor en regisseur Kobie van Rensburg.
Carol Hodes 22.04.2014 7:21
Johan van Lill kuier by die kunsversamelaar Carol Hodes. Sy is die kurator van die uitstalling, FROM THE HEART, wat tans in die Kaap te sien is.
Terug-flits(e) 15.04.2014 5:42
Johan du Plessis vertel vir Johan van Lill van sy uitstalling TERUG-FLITS(E) by die Assosiasie van Visuele Kuns in Kaapstad.
Yonder 15.04.2014 7:07
Die fotograaf Lien Botha gesels oor haar uitstalling YONDER by die Barnard Galery in Kaapstad.
Call me Lee 15.04.2014 11:46
Jonathan Roxmouth skitter in die rol van Liberace in CALL ME LEE by die Pieter Toerienteater in Johannesburg. Hy kuier by Christelle Webb-Joubert in die ateljee.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.