RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Miskien 02.09.2014

Johan van Lill vind meer uit oor die produksie MISKIEN.

Constellations 02.09.2014

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Pieter Toerienteater in Johannesburg en vind meer uit oor die produksie CONSTELLATIONS.

Breaking Up is Hard to Do 26.08.2014

Nacia Kruger vertel van die musiekspel BREAKING UP IS HARD TO DO. Dis te sien van 3 tot 6 September in Potchefstroom.

Pinchas Zukerman 26.08.2014

Terrance April gesels met Andrea Erasmus van die Johannesburg Filharmoniese Orkes oor die violis Pinchas Zukerman wat tans optree in Suid-Afrika.

Brendon van Rhyn 26.08.2014

Johan van Lill gesels met die ster van The Rocky Horror Show, Brendon van Rhyn.

Gariepfees 26.08.2014

Dis weer tyd vir die jaarlikse Gariepfees in Kimberley. Christelle Webb-Joubert kyk na vanjaar se hoogtepunte.

James Bhemgee 26.08.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die 2010 SA's Got Talent-wenner James Bhemgee. Hy vertel hoe hy van straatveër tot operasanger gevorder het.

Amira Willighagen 26.08.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die 10-jarige Amira Willighagen wat in 2013 Holland's Got Talent gewen het.

Paul Potts in Suid-Afrika (Deel 1) 19.08.2014

Die Britain's got Talent wenner Paul Potts was die afgelope naweek in Suid-Afrika. Christelle Webb-Joubert het saam met hom gekuier.

Maritha van Ameron-Coetzee oor sielkunde in kuns. 19.08.2014

Die kunstenaar Maritha van Ameron-Coetzee gesels met Christelle Webb-Joubert oor haar tegniek en hoe sielkunde 'n groot rol speel in haar werk.

Paul Potts in Suid-Afrika (Deel 4) 19.08.2014

Die Britain's got Talent wenner Paul Potts was die afgelope naweek in Suid-Afrika. Christelle Webb-Joubert het saam met hom gekuier.

Minette van Rooyen-Zaaiman gesels oor waterverf. 19.08.2014

Christelle Webb-Joubert kuier saam met die kunstenaar Minette van Rooyen-Zaaiman. Sy het vanjaar 80 geword en gesels oor waterverf as medium.

Paul Potts in Suid-Afrika (Deel 3) 19.08.2014

Die Britain's got Talent wenner Paul Potts was die afgelope naweek in Suid-Afrika. Christelle Webb-Joubert het saam met hom gekuier.

Gallery on 6th 19.08.2014

Christelle Webb-Joubert ontdek Gallery on 6th in Parkhurst.

ATKV Musiqanto wenner 19.08.2014

Johan van Lill leer ken die ATKV Muziqanto wenner, Johannes Slabbert.

Paul Potts in Suid-Afrika (Deel 2) 19.08.2014

Die Britain's got Talent wenner Paul Potts was die afgelope naweek in Suid-Afrika. Christelle Webb-Joubert het saam met hom gekuier.

Joburg Ballet 12.08.2014

Terrance April gesels met Dirk Badenhorst oor Joburg Ballet se wêreldkontakte, en oorsese optredes die afgelope paar maande.

Rockville 2069 12.08.2014

Stephan van Huysteen gesels oor die splinternuwe musiekspel, ROCKVILLE 2069.

I have life 12.08.2014

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Auto & General Theatre on the Square in Sandton waar sy met die regisseur en akteurs van die produksie I HAVE LIFE gesels. Dit handel oor Alison wat 20 jaar gelede verkrag en vir dood agtergelaat is.

BeKOOR 12.08.2014

Magdaleen Kruger gesels oor RSG se betrokkenheid by BeKOOR.

Klein Karoo Klassique Galakonsert 12.08.2014

Zanne Stapelberg gesels met Christelle Webb-Joubert oor die galakonsert by vanjaar se Klein Karoo Klassique.

The Women's Festival 05.08.2014

Christelle Webb-Joubert praat met Daphne Kuhn by die Auto & General Theatre on the Square in Sandton oor wat te sien is by THE WOMEN'S FESTIVAL in Augustus.

Kaapse Filharmoniese Orkes 05.08.2014

Johan van Lill kuier by die Kaapse Filharmoniese Orkes om te gesels oor die Winterprogram in Augustus.

Klein Karoo Klassique 05.08.2014

Cyril Clarke gesels met Christelle Webb-Joubert oor vanjaar se KLEIN KAROO KLASSIQUE.

Cheaper than Roses 05.08.2014

Jacqui January gesels met Ismael Mahomed oor vanjaar se Grahamstad Nasionale Kunstefees, en die produksie CHEAPER THAN ROSES wat hy geskryf het.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.