RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Roelof en Zorada Temmingh 07.10.2014 9:31
Johan van Lill kuier by Roelof en Zorada Temmingh om te gesels oor Roelof se optrede by die Aardklop Kunstefees.
The Garage Sale 07.10.2014 4:17
Johan van Lill gesels met Carel Nel oor die toneelstuk, THE GARAGE SALE.
ONSkuld – a mobile thriller 07.10.2014 10:20
Ursula Forster en Quintin Wils vertel van hulle produksie ONSKULD – A MOBILE THRILLER. Die toneelstuk speel af in drie motors.
Filmverse 07.10.2014 5:43
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die ATKV se nuwe projek, FILMVERSE. Hulle het 12 gedigte gekies wat met animasie uitgebeeld word.
ELNORA & NIRVANA 30.09.2014 8:15
Nieke Lombard vertel vir Amanda Olivier van haar produksie, ELNORA & NIRVANA.
Vaughan van Zyl 30.09.2014 11:38
Christelle Webb-Joubert gesels met die dirigent Vaughan van Zyl.
Die Seemeeu 30.09.2014 9:12
Saartjie Botha vertel vir Christelle Webb-Joubert van 'n verwerking van DIE SEEMEEU, wat te sien is by vanjaar se Aardklop Kunstefees.
Keith Moss 30.09.2014 7:05
Christelle Webb-Joubert kuier by die komponis Keith Moss.
KunsteKaap uitreik 30.09.2014 5:07
Marlene le Roux, direkteur van gehoorontwikkeling by die KunsteKaap, vertel vir Johan van Lill van hulle jaarlikse plattelandse uitreik.
Kunsvereniging van Pretoria 30.09.2014 7:25
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die KUNSVERENIGING VAN PRETORIA. Sy vind ondermeer uit van die kuns-kronkel wat maandeliks plaasvind.
Poskantoor 23.09.2014 7:59
Jaco Bouwer vertel van die Afrikaanse opera, POSKANTOOR. Dis een van die produksies by vanjaar se Aardklop Kunstefees.
Open Window 23.09.2014 7:45
Christelle Webb-Joubert maak weer 'n draai by OPEN WINDOW. Hierdie keer gesels hulle oor 'n fees van kuns, klassieke musiek en film.
Gedeelde kultuur erfgoed 23.09.2014 8:49
Christelle Webb-Joubert gesels met twee argitekte oor die Nederlandse invloed in argitektuur en watter groot nalatenskap dit vir ons is.
Gepiekel 23.09.2014 7:31
Schalk Schoombie gesels oor sy nuwe toneelstuk, GEPIEKEL, wat te sien is by vanjaar se Aardklop Kunstefees.
Crossing a red line 23.09.2014 9:45
Die kunstenaar Danelle Janse van Rensburg gesels oor haar uitstalling CROSSING A RED LINE.
Besoek 'n bronsgietery 16.09.2014 8:38
Christelle Webb-Joubert vind uit hoe jy 'n bronsgietery kan besoek.
Nic Grobler 16.09.2014 9:08
Lizelle de Bruin kuier by die beeldhouer Nic Grobler.
Norman Eaton 16.09.2014 4:05
As deel van Cool Capital saai Open Window 'n dokumentêr oor Norman Eaton uit.
Materiality 16.09.2014 12:56
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die uitstalling MATERIALITY in Johannesurg.
BASH 16.09.2014 8:57
James Alexander vertel van die produksie, BASH, wat in Sandton op die planke is.
Cool Capital 2014 09.09.2014 7:22
COOL CAPITAL 2014 het einde Augustus afgeskop in Pretoria. Christelle Webb-Joubert vind meer hieroor uit.
Nicolette Geldenhuys 09.09.2014 11:07
Christelle Webb-Joubert ontmoet die kunstenaar NICOLETTE GELDENHUYS.
Wolkop 02.09.2014 9:37
Johan van Lill gaan kuier by 'n klomp tieners en gesels oor die tienertoneelstuk, WOLKOP.
Tulbagh Kunstefees 02.09.2014 5:13
Dis tyd vir die jaarlikse TULBAGH KUNSTEFEES. Nelia Retief vertel wat alles daar gebeur.
Grenzeloos Nederlands 02.09.2014 13:47
Jannie du Toit vertel vir Christelle Webb-Joubert van die produksie GRENZELOOS NEDERLANDS.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.