RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Vaslav 05.08.2014

Johan van Lill gesels met Godfrey Johnson oor sy produksie VASLAV. Hierdie opwindende nuwe kabaret vier die lewe van die legendariese Russiese balletdanser, Vaslav Nijinsky.

Kalfiefees 05.08.2014

Die KALFIEFEES in Hermanus vind plaas van 7 tot 10 Augustus. Christelle Webb-Joubert vind uit wat by vanjaar se fees gebeur.

KunsInDruk 29.07.2014

is 'n splinternuwe tydskrif wat op 1 Augusuts die eerste keer verskyn. Marguerite Robinson vertel vir Christelle Webb-Joubert waaroor die nuwe tydskrif gaan.

Afgetrede dosente se uitstalling 29.07.2014

'n Hele paar afgetrede kunsdosente se groepsuitstalling is te sien by die Tina Skukan-galery in Pretoria. Christelle Webb-Joubert het daar ingeloer.

Sarah Swart 29.07.2014

Suzanne Paxton kuier by die kunstenaar Sarah Swart. Sy soek ure lank deur munisipale argiewe om foto's te kry van hoe 'n dorp destyds gelyk het en hoe dit vandag lyk. Sy verander dan daardie foto's in kunswerke.

Sandra Prinsloo 29.07.2014

Johan van Lill gesels met Sandra Prinsloo oor die vertaling van OSCAR EN DIE PIENK TANNIE. Sy vertel ook van die ORDE VAN IKHAMANGA wat sy ontvang het.

Slowly 29.07.2014

Johan van Lill gesels met die aktrises wat te sien is in die produksie SLOWLY.

Reik na die sterre 22.07.2014

Van die akteurs van die nuwe musiekspel REIK NA DIE STERRE kuier in die ateljee by Christelle Webb-Joubert.

Oklahoma 22.07.2014

Die Gilbert & Sullivan-vereniging van Kaapstad bied vanjaar die musiekspel OKLAHOMA aan by Kunstekaap. Lizelle de Bruin het daar 'n draai gemaak.

The Beauty of Incomplete Things 22.07.2014

Terrance April vertel van die produksie THE BEAUTY OF INCOMPLETE THINGS by The Fringe in Johannesburg.

Joburg Ballet en Gauteng Onderwys 22.07.2014

Dirk Badenhorst vertel van die samewerking tussen Joburg Ballet en die Gautengse Onderwysdepartement.

Disney on Ice 22.07.2014

Nicole Rudolph is die enigste Suid-Afrikaner wat deel is van DISNEY ON ICE in Kaapstad. Lizelle de Bruin het met haar gesels.

Fishers of Hope 22.07.2014

Johan van Lill gesels met Lara Foot oor haar nuwe produksie, FISHERS OF HOPE by die Baxter in Kaapstad.

Ihlombe Koorfees 15.07.2014

Die Palissanderkoor is deel van 'n koorfees in Pretoria. Sarita Haupfleisch vertel meer.

Ukusela Ikapa-projek 15.07.2014

Lizelle de Bruin gesels met die keramiekkunstenaar Hennie Meyer oor die UKUSELA IKAPA-PROJEK.

Aardklop 2014 15.07.2014

Christelle Webb-Joubert vind uit wat by vanjaar se Aardklop Kunstefees te sien is.

Vanya & Sonia & Masha & Spike 08.07.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met Michael Richard en Louise Saint-Claire oor die produksie VANYA & SONIA & MASHA & SPIKE.

Vryfees 2014 08.07.2014

Die Vryfees vind vanjaar van 15 tot 20 Julie plaas in Bloemfontein. Die organiseerder Adri Herbert vertel waarna gehore vanjaar kan uitsien.

KKNK Teksontwikkelingsprojek 08.07.2014

Theo Kemp vertel van die KKNK se Teksontwikkelingsprojek.

Ballet Beautiful 08.07.2014

Lizelle de Bruin vind meer uit oor Kaapstad Ballet se produksie BALLET BEAUTIFUL.

Hugh Masekela 08.07.2014

Johan van Lill gesels met die musikant Hugh Masekela.

Dramateksskryfskool 08.07.2014

Rachelle Greeff vertel van die dramateksskryfskool wat sy aanbied by die Breytenbachsentrum op Wellington.

Alexander Fokkens 01.07.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met die dirigent Alexander Fokkens.

Joey de Koker 01.07.2014

Die aktrise Joey de Koker is verlede week oorlede. Luister na uittreksels uit 'n gesprek wat Johan van Lill 'n paar jaar gelede met haar gevoer het.

Nataniël 01.07.2014

Christelle Webb-Joubert gesels met Nataniël oor sy eenmalige produksie in Durban asook sy grootste droom wat uiteindelik waar word.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.