GROOTfm 90.5
Route326 met Francois en Anelma
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - 'Kyk wat doen 'n Blazer' 18.05.2026 4:27
Mode Moment met Simon Rademan - 'Kyk wat doen 'n Blazer'.
Route326: Christia Visser oor haar digitale digbundel 'Vir Weer' 15.05.2026 33:14
Christia Visser oor haar digitale digbundel 'Vir Weer'.
Route326: Retief Burger en Zaretha van Wyk oor die Nuwe Lof Aanbiddingsfees 14.05.2026 19:06
Retief Burger en Zaretha van Wyk oor die Nuwe Lof Aanbiddingsfees.
Route326: John Jones en Marno Boshoff oor die C12 'Africa Catalyst'-konferensie 13.05.2026 25:48
John Jones en Marno Boshoff oor die C12 'Africa Catalyst'-konferensie.
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Taco se 'Puttin' on the Ritz' 12.05.2026 1:10
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Taco se 'Puttin' on the Ritz'.
Route326: Hettie Brittz oor haar boektoer in Suid-Afrika 11.05.2026 18:39
Hettie Brittz oor haar boektoer in Suid-Afrika.
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Met Gala 2026 11.05.2026 4:48
Mode Moment met Simon Rademan - Met Gala 2026.
Route326: Margit Meyer-Rödenbeck oor 'Ouma en die ou koeie' 08.05.2026 1:58
Margit Meyer-Rödenbeck oor 'Ouma en die ou koeie'.
Route326: Elvis Blue oor Elvis Brew, die bus, Idols en Moedersdag 08.05.2026 22:36
Elvis Blue oor Elvis Brew, die bus, Idols en Moedersdag.
Route326: Mia le Roux - Mej SA 2024 oor Doofheid Bewusmakingsweek 07.05.2026 10:21
Mia le Roux - Mej SA 2024 oor Doofheid Bewusmakingsweek.
Route326: Arno Greeff oor Top Billing en sy nuwe hoofstuk 06.05.2026 16:45
Arno Greeff oor Top Billing en sy nuwe hoofstuk.
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - FR David se 'Words' 05.05.2026 0:49
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - FR David se 'Words'.
Route326: Psigiater Dr Ronell Williams oor boeliegedrag op Anti-Boelie Dag 04.05.2026 5:29
Psigiater Dr Ronell Williams oor boeliegedrag op Anti-Boelie Dag.
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - The Devil Wears Prada 04.05.2026 5:01
Mode Moment met Simon Rademan - The Devil Wears Prada.
Gister Se Grotes: Coert Grobbelaar bring hulde aan onse Mimi Coertse 03.05.2026 43:37
Coert Grobbelaar bring hulde aan onse Mimi Coertse.
Route326: Josh Lotz oor Master Chef SA se 6de seisoen 28.04.2026 19:53
Josh Lotz oor Master Chef SA se 6de seisoen.
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Honeycombs se 'Have I the Right' 28.04.2026 1:12
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Honeycombs se 'Have I the Right'.
Route326: Tristan Coetzee van December Streets oor 'The Good Life' 24.04.2026 8:31
Tristan Coetzee van December Streets oor 'The Good Life'.
Gebedsdag: Sonet Stofberg en Anelma van Heerden - Dissipelskap 23.04.2026 48:54
Werner Janse van Rensburg gesels tydens die 24-uur GROOT Biddag met Sonet en Anelma oor 'Dissipelskap'.
Gebedsdag: Sonet Stofberg en Anelma van Heerden - Vrugte van die Gees 23.04.2026 43:51
Eunice van der Merwe gesels tydens die 24-uur GROOT Biddag met Sonet en Anelma oor die 'Vrug van die Gees'.
Route326: Koben Hofmeyr oor Verlies, Genesing en Oorwinning 23.04.2026 32:25
Koben Hofmeyr oor Verlies, Genesing en Oorwinning.
Route326: Roeléne Botes oor Trauma, Verwerping en Oorwinning 23.04.2026 30:47
Roeléne Botes oor Trauma, Verwerping en Oorwinning.
Route326: Retief Burger oor Angs, Depressie en Stres - 'die siekte van ons tyd' 23.04.2026 34:36
Retief Burger oor Angs, Depressie en Stres - 'die siekte van ons tyd'.
Route326: Cheralee & Cindy Alter van Clout oor 'Be Your Own Hero' 22.04.2026 34:29
Cheralee & Cindy Alter van Clout oor 'Be Your Own Hero'.
Route326: Liggaam Siel en Gees - Dankbaarheid 21.04.2026 2:50
Liggaam Siel en Gees - Dankbaarheid.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.