NG Gemeente Riviera-Jakaranda
Riviera-Jakaranda Gemeente
Kom luister na al ons dienste! Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .
Author
NG Gemeente Riviera-Jakaranda
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 6, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Erediens 5 Julie Ons is vry 06.07.2026 37:43
Vryheid in Christus is volgens Galasiërs 5:13 - 26 in werklikheid 'n verbintenis aan die Heilige Gees. Dit kan vergelyk word met wanneer ons onsself as 'n teepot sien wat deur die Heilige Gees vasgehou word om mekaar met die vrug van die Gees te vul. Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .
Erediens 28 Junie - Geseende mense kyk dieper 29.06.2026 49:07
Ons kyk baie keer vas in die oppervlakte van wat gebeur. Ons reageer dan met emosie, laat toe dat dit ons gemoed bepaal en neem besluite wat nie altyd wys is nie. As geseënde mense wil die Gees ons die wysheid en vaardigheid leer om dieper te kyk en ‘n ander werklikheid raak te sien! Dan ontdek ons waarmee God is en hoe ons die avontuur kan beleef om deel daarvan te wees. Sluit Sondag by ons aan...
Erediens 21 Junie (Ons is kinders & ouers (Vadersdag) 22.06.2026 58:18
In Matt 5:48 sê Jesus: Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemel... 'n Onmoontlike eis? Ons praat Sondag - op Vadersdag - oor wat dit in die praktyk beteken. Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .
Erediens 14 Junie - Ons is oorwinnaars 17.06.2026 33:59
Ons as Christene is oorwinnaars! Wat beteken dit in praktyk? Wen ons altyd? Hoe lyk (leef) ons as oorwinnaars? Die manier hoe ons in 'n spieël kyk, help ons om te verstaan wat dit beteken om as oorwinnaar te leef. Jesus wys dit vir ons in Matteus 26:57 - 68. Michiel van der Merwe Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .
Erediens 7 Junie Ons is splinternuwe mense 08.06.2026 48:07
Sondag gaan ons voort met ons nuwe preekreeks: Wie is ons? Ons identiteit as Christene! Soms soek ons ons identiteit in wat ons doen, besit, ons bankbalans of die sukses wat ons behaal. Dan leef ons oneg vanuit 'n "valse" self en nie vanuit die splinternuwe identiteit wat God vir ons gegee het nie. Kom ontdek saam dat jy as Christen 'n splinternuwe identiteit het en hoe dit jou kan help om nuut...
Erediens 31 Mei Ons is mense met ’n droom! 02.06.2026 48:14
Sondag begin ons met ’n nuwe preekreeks: Wie is ons? Ons identiteit as Christene! Na Pinkster herinner die Here ons dat die Heilige Gees steeds in ons en deur ons werk. Hierdie Sondag se tema is: Ons is mense met ’n droom! Kom ontdek saam hoe God ons roep om met nuwe hoop, verwagting en ’n droom vir sy Koninkryk te leef. Sien jou Sondag in persoon of digitaal! Riviera-Jakaranda groete Become a...
Erediens 24 Mei (Pinkster - Nagmaal) Timoteus ontmoet die Here 25.05.2026 30:45
Op pinkstersondag het die dissipels onverwags verskillende tale tot groot reaksie van die mense gepraat. Watter taal behoort ons vandag te praat ten einde 'n ware pinksterervaring te kan beleef? Dalk kan ons iets by papegaaie leer ... Lees solank Handelinge 2:1 - 14a en kom vier nagmaal saam met ander gelowiges. Daar gaan ook geleentheid wees om in die gees van Handelinge 2:45 (toe die eerste chri...
20 Mei (Pinkster) Timoteus ontmoet die Here 21.05.2026 38:27
Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .
19 Mei (Pinkster) Die vrou by die put ontmoet die Here 20.05.2026 23:12
Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .
18 Mei (Pinkster) Petrus ontmoet die Here 19.05.2026 51:21
Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .
17 Mei (Pinkster) Paulus ontmoet die Here 19.05.2026 49:44
Ons skop af deur te kyk hoe Paulus die Here ontmoet het. Ons gaan saam met Paulus op reis en ontdek opnuut hoe die Here iemand wat ‘n fanatiese vyand en vervolger van Christene was, omskep het in een van die bekendste verkondigers van die Goeie Nuus oor grense heen! Ontdek hoe die lewende Here vandag nog verskeie mense en vir ons op unieke wyses ontmoet en ons lewens verander om die vreugde te bel...
Hemelvaart Diens 14 Mei 2026 15.05.2026 41:10
14 Mei 2026 herdenk ons Jesus se hemelvaart! Jesus, die oorwinnende Here, het nadat Hy sy werk op aarde voltooi het, sy posisie as verhoogde Here by die Vader ingeneem! Kom luister by ons Hemelvaartdienste (10:30 - Seniortuis-diensentrum & 18:30 Kerksaal) wat se wonderlike betekenis Jesus se hemelvaart vir ons inhou. Riviera-Jakaranda groete. Become a supporter of this podcast: https://www.sp...
Erediens 10 Mei (Jesj 4913-17,6613-14) 11.05.2026 37:40
Soms beleef ons erge ontwrigting weens onseker omstandighede, gedurige veranderinge of moeilike goed wat gebeur. Dit kan so oorweldigend wees dat ons baie broos is en selfs geloofskrisisse ervaar. Sondag met moederdag gesels ons oor 2 pragtige gedeeltes waar God ons op verrassende wyse die versekering gee dat ons geborge kan wees by Hom ten spyte van uitdagende omstandighede. Sien jou Sondag in...
Erediens 3 Mei (Matt 619-34) 08.05.2026 42:18
Ons word baie keer weens al die eise van omstandighede en ons vol programme oorweldig en dan verloor ons fokus! Kom hoor hoe ons midde van omstandighede kan leer om ons hemelse Vader te vertrou met alles. Ontdek daarmee saam hoe ons helder kan fokus op God se nuwe werklikheid! Beleef hoe jou lewe baie ligter kan wees en vol word met diepe betekenis en vreugde! Sien jou Sondag in persoon of digit...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.