RSG
Radioteater
Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
VAN DIE VLEES deur van Karien Polley 12.11.2015 1:26:15
Frans Kleinhans het 'n jong slawevrou, Rosiena, gelyfeien soos dit in 1706 aan Die Kaap van Storms bekendgestaan het. Buiten 'n ander slawemeisie, Dina, wat hy swanger gemaak het, dwing hy hom ook op aan Rosiena en nog 'n swangerskap lê op hande. Sy onvrugbare vrou Anna wil van hom skei, maar in ware geskrifte uit 1706 waarop die drama gegrond is, word daar aangehaal: “Moederskap is 'n feit; Vader...
NAGRIT NA KEETMANSHOOP deur Christoff Blaauw 05.11.2015 1:07:22
'n Verhaal gebaseer op ʼn ware gebeurtenis wat hom een koue nag meer as 30 jaar gelede in die destydse Suidwes-Afrika afspeel. ʼn Dienspligtige kry ʼn rygeleentheid na Keetmanshoop, maar die noodlot bepaal dat sy pad met die van ene Lone Ranger van Tsumeb kruis.
GEPIEKEL deur Schalk Scoombie 22.10.2015 1:20:22
GEPIEKEL deur Schalk Scoombie
OORSEE deur Tertius Kapp 15.10.2015 1:17:06
OORSEE deur Tertius Kapp
DIE BARON OP DIE BOME deur Italo Calvino 08.10.2015 1:23:37
DIE BARON OP DIE BOME deur Italo Calvino
MOOI MARIA deur Pieter Fourie 01.10.2015 45:11
MOOI MARIA deur Pieter Fourie
LOBOLA VIR DIE LEWE deur Andre P. Brink 25.06.2015 1:26:44
LOBOLA VIR DIE LEWE deur Andre P. Brink
AANTREKKINGSKRAG deur Deon Opperman 18.06.2015 1:04:48
AANTREKKINGSKRAG deur Deon Opperman
DIE DUIWEL en HARTSTOG deur Guy de Maupassant 11.06.2015 48:29
DIE DUIWEL en HARTSTOG deur Guy de Maupassant
HIE' SIT DIE MANNE deur Leon Kruger 04.06.2015 1:04:08
HIE' SIT DIE MANNE deur Leon Kruger
WAT SAL DIE MENSE SÊ deur Perdita Van Dijk Du Bois 28.05.2015 1:03:16
WAT SAL DIE MENSE SÊ deur Perdita Van Dijk Du Bois
DIE VROU UIT DIE SEE deur Henrik Ibsen 21.05.2015 1:11:24
DIE VROU UIT DIE SEE deur Henrik Ibsen
RABIE OP RADIO (Jan Rabie) 14.05.2015 49:32
RABIE OP RADIO (Jan Rabie)
ONTNUGTER deur Ingrid Penzhorn 07.05.2015 54:54
ONTNUGTER deur Ingrid Penzhorn
SONATE deur Martie Swanepoel 30.04.2015 1:04:35
SONATE deur Martie Swanepoel
VER IN DIE OU KALAHARI deur Zesta Vorster 23.04.2015 40:06
VER IN DIE OU KALAHARI deur Zesta Vorster
SWANESANG deur Gerda Kriel 16.04.2015 1:03:31
SWANESANG deur Gerda Kriel
TEERLING 5: DIE BRUG deur PG du Plessis 09.04.2015 34:11
TEERLING 5: DIE BRUG deur PG du Plessis
MASKERS deur Joey van Niekerk 02.04.2015 55:00
MASKERS deur Joey van Niekerk
TERUGREIS deur Fred Carly 02.04.2015 50:50
Terugreis deur Fred Carly
DIE PROPONENTJIE deur Pieter Fourie 11.12.2014 1:38:42
Op Duskantdroogtefontein, in die laat vyftigs, is hubare jong mans net so skaars soos water. Vrouens is daar egter oorgenoeg. Wanneer dominee Gaffie Geringer as alleenloper sy intrek in die pastorie neem, moet hy keer of hy raak getroud met elke beskikbare jong meisie in die gemeente, en hulle moeders is maar te gewillig om te help!
SIENER IN DIE SUBURBS deur PG du Plessis 04.12.2014 1:08:00
Hierdie klassieke, Hertzog-bekroonde drama speel af in 'n armoedige suidelike voorstad van Johannesburg. Jakes is die zef ou wat 'n ma soek vir sy laaitie. Tiemie, die ma, wil egter niks hiervan weet nie. Sy wil wegkom uit die suburbs, met 'n ryk man trou en van geweet wees. Haar broer, Tjokkie, is die siener wat onder meer sien hoe 'n ander man as Jakes haar swanger maak. Natuurlik met rampspoedi...
DIE BORDE MET DIE BLOU PATROON deur Mari Snyman 27.11.2014 41:35
Mart en Debbie is twee susters met 'n gespanne verhouding. Hulle ma ontken haar rol in die wanfunksie wat in die gesin bestaan.
DIE MAN MET DIE 13 KINDERS deur Harry Kalmer 20.11.2014 1:07:25
Jos (39) en Mathilde (33) het mekaar in Griekeland ontmoet. Hoe het dit gebeur dat hulle 13 kinders het? Hoe is hulle lewens daardeur geraak? Die drama is nie vir sensitiewe luisteraars nie, en sekere dele mag aanstoot gee.
'N LANG, LANG NAG deur Riana Scheepers 06.11.2014 57:15
Die verhaal is losweg gebasseer op die mite van Sheherazade, wat baie behendig die dood gefnuik het deur die Sultan te betower met die mooiste verhale en mites vir 'n duisend en een nagte. Hy het al sy ander vroue na een huweliksnag onthoof. Gedigte van G.A. Watermeyer en Elmarie van Schalkwyk vorm deel van die aangrypende verhaal.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.