Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.radiotygerberg.co.za

Author

Radio Tygerberg 104FM

Category

Uncategorized

Podcast website

www.radiotygerberg.co.za

Latest episode

Oct 15, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Fokus op die Woord | Eli die Priester 08.08.2026

'n Bybelse lesing aangebied in reekse deur Pastoor Raymond Lombard. Die program word op Vrydae uitgesaai.

LUNCH MET GERALD | Take Your Life Back in 21 Days met Bradley Kirsten 07.08.2026

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.

ALLES WAT LEKKER IS - Op die berg - Horse and Carriage rides 07.08.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Anja Taljaard - PSALMS 133:1 07.08.2026

Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon! PSALMS 133:1 NLV

Ek en my kind | QUINTON ADAMS DEEL 01 | Neville en Sura 06.08.2026

“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publie...

ERNIE DE MEYER - DIE EVANGELIE DAAG JOU UIT OM ANDERS TE DINK 06.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Clement Martin - FILIPPENSE 2:3 06.08.2026

Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. FILIPPENSE 2:3 AFR53

SISTERS | FREEDOM SONG 06.08.2026

SISTERS VROUEKONFERENSIE 2026 09 Augustus 2026 | Artscape Operahuis

ERNIE DE MEYER - DIE EVANGELIE AKTIVEER ONS OM TE GAAN 05.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

IN DIE KLASKAMER | Oogkundige 05.08.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

LUNCH MET GERALD | Eiendom Koop: Slaggate om te vermy 05.08.2026

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.

Boekrak met Ingrid Venter 05.08.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

Kenneth Woodward - KOLOSSENSE 3:13 05.08.2026

Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. KOLOSSENSE 3:13 AFR53

DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - DIE ASEM VAN GENADE 04.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Lorriaan du Plessis - EFÉSIËRS 4:3 04.08.2026

En ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede. EFÉSIËRS 4:3 AFR53

DR NATHI - JESUS CHRISTUS SLUIT NIEMAND UIT NIE 03.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Henry Pike - JOHANNES 17:20-21 03.08.2026

Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo — dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees. JOHANNES 17:20-21 AFR53

DURBANVILLE | Gees 01.08.2026

Karla du Plessis, Nina van der Merwe, Zahn Voges

STELLENBERG | Gees 01.08.2026

Lee-Anne Westraad, Juan Marais, Carli van Wyk, Adelinde Botha

DURBANVILLE | Skoolhoof 01.08.2026

DBV Skoolhoof - mnr. Coenie Venter

STELLENBERG | Skoolhoof 01.08.2026

STB Skoolhoof - mev. Yolandé Havenga

ALLES WAT LEKKER IS - Neelsies 31.07.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

PAST ERNIE DE MEYER - BEKERING 30.07.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Lynette Beer - JOHANNES 17:3 30.07.2026

En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat deur U gestuur is. JOHANNES 17:3

PAST QUINTUS - WYNSAKKE 29.07.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Listen to the Radio Tygerberg 104FM podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.