Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Author

Radio Tygerberg 104FM

Category

Uncategorized

Podcast website

www.radiotygerberg.co.za

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

GEE-WEEK | UIT EN TUIS NASORGSENTRUM 22.04.2026

GEE WEEK | MAAK ʼn VERSKIL MET NET R200 Luister hier na al die onderhoude wat tydens hierdie week gevoer is met van die Dagsorgsentrums en Kinderhuise. Ons droom? Om kinders vir 5 maande – reg deur die winter – te ondersteun❄️ Tydens hierdie week het ons gefokus om saam ’n verskil te maak vir weerlose kinders regoor die Wes-Kaap. Elke bydrae, groot of klein, bring hoop, warmte en sorg waar dit die...

GEE_WEEK | CARNEY'S DAGSORGSENTRUM 21.04.2026

GEE WEEK | MAAK ʼn VERSKIL MET NET R200 Luister hier na al die onderhoude wat tydens hierdie week gevoer is met van die Dagsorgsentrums en Kinderhuise. Ons droom? Om kinders vir 5 maande – reg deur die winter – te ondersteun❄️ Tydens hierdie week het ons gefokus om saam ’n verskil te maak vir weerlose kinders regoor die Wes-Kaap. Elke bydrae, groot of klein, bring hoop, warmte en sorg waar dit die...

GEE-WEEK | BELINDA DAGSORGSENTRUM 21.04.2026

GEE WEEK | MAAK ʼn VERSKIL MET NET R200 Luister hier na al die onderhoude wat tydens hierdie week gevoer is met van die Dagsorgsentrums en Kinderhuise. Ons droom? Om kinders vir 5 maande – reg deur die winter – te ondersteun❄️ Tydens hierdie week het ons gefokus om saam ’n verskil te maak vir weerlose kinders regoor die Wes-Kaap. Elke bydrae, groot of klein, bring hoop, warmte en sorg waar dit die...

GEE-WEEK | RIVIERSONDEREND NASORGSENTRUM 21.04.2026

GEE WEEK | MAAK ʼn VERSKIL MET NET R200 Luister hier na al die onderhoude wat tydens hierdie week gevoer is met van die Dagsorgsentrums en Kinderhuise. Ons droom? Om kinders vir 5 maande – reg deur die winter – te ondersteun❄️ Tydens hierdie week het ons gefokus om saam ’n verskil te maak vir weerlose kinders regoor die Wes-Kaap. Elke bydrae, groot of klein, bring hoop, warmte en sorg waar dit die...

FINFIKS - Episode 12 21.04.2026

Op Finfiks gesels die Real Brekfis met professionele finansiële beplanners van Octofin & Futura SA wat praktiese raad gee oor hoe om jou geld slim te bestuur. Van skuld en spaar tot beleggings en aftreebeplanning – hier kry jy antwoorde, insig en wenke om jou finansies fiks te kry en te hou!

GEE_WEEK | HEINRICH GRABLER ONDERHOUD 21.04.2026

GEE WEEK | MAAK ʼn VERSKIL MET NET R200 Luister hier na al die onderhoude wat tydens hierdie week gevoer is met van die Dagsorgsentrums en Kinderhuise. Ons droom? Om kinders vir 5 maande – reg deur die winter – te ondersteun❄️ Tydens hierdie week het ons gefokus om saam ’n verskil te maak vir weerlose kinders regoor die Wes-Kaap. Elke bydrae, groot of klein, bring hoop, warmte en sorg waar dit die...

Die Real Brêkfis span gesels met Heinrich Gabler 21.04.2026

Heinrich Gabler, baie ken hom as ’n motiveringspreker, ’n voormalige sportman en die man wat in 2019 gekroon is as Mr South Africa 2019 en entrepreneur. Die Real Brekfis span gesels met hom oor sy pad van kinderhuis tot Mnr. SA

Lorriaan du Plessis - DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33 21.04.2026

‬‬‬‬‬‬‬Bly op die koers wat die Here julle God julle beveel het om te volg. Dan sal julle lank en voorspoedig lewe in die land wat julle nou in besit gaan neem. DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬

GEE-WEEK | HUIS ANDREW MURRAY 20.04.2026

GEE WEEK | MAAK ʼn VERSKIL MET NET R200 Luister hier na al die onderhoude wat tydens hierdie week gevoer is met van die Dagsorgsentrums en Kinderhuise. Ons droom? Om kinders vir 5 maande – reg deur die winter – te ondersteun❄️ Tydens hierdie week het ons gefokus om saam ’n verskil te maak vir weerlose kinders regoor die Wes-Kaap. Elke bydrae, groot of klein, bring hoop, warmte en sorg waar dit die...

GEE-WEEK | STEINTHAL KINDER EN JEUGSORGSENTRUM 20.04.2026

GEE WEEK | MAAK ʼn VERSKIL MET NET R200 Luister hier na al die onderhoude wat tydens hierdie week gevoer is met van die Dagsorgsentrums en Kinderhuise. Ons droom? Om kinders vir 5 maande – reg deur die winter – te ondersteun❄️ Tydens hierdie week het ons gefokus om saam ’n verskil te maak vir weerlose kinders regoor die Wes-Kaap. Elke bydrae, groot of klein, bring hoop, warmte en sorg waar dit die...

GEE-WEEK | SEESTERRETJIES 20.04.2026

Kenneth Woodward - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22 20.04.2026

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬

OGGENDBOODSKAP - JOHNNY DAVIDS MMC 2026 19.04.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Draaipunt | Wayne 17.04.2026

Draaipunt is 'n getuienisprogram en word aangebied deur Liomee Vosloo. Die program word op Vrydagaande om 21h00 uitgesaai, met ‘n herhaling op Sondae om 17h30. Mense deel hul ervarings en hoe dit 'n draaipunt in hul lewens en hul verhouding met God teweeg gebring het.

ALLES WAT LEKKER IS - Protea Dome Glamping 17.04.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Gee200-projek (Waaroor gaan dit?) 17.04.2026

Gee jou bydrae hier: https://www.104fm.co.za/gee-veldtog/ As gelowiges weet ons dat daar ’n verantwoordelikheid is om na die weerloses om te sien—veral kinders. En tog is daar tans kinderhuise in die Wes-Kaap wat regtig swaarkry. Soveel so dat kinders saans gaan slaap met minder as wat hulle nodig het en onseker is of daar môre kos gaan wees nie. Radio Tygerberg het besluit om iets daaraan te doen...

Gee projek_Waaroor dit gaan? 17.04.2026

Ingrid Venter - JESAJA‬ ‭58‬:‭9 17.04.2026

Wanneer jy dan roep om hulp, sal die Here antwoord. Jy sal roep om hulp en Hy sal sê: Hier is Ek! JESAJA‬ ‭58‬:‭9‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬

Ek en my kind | Neville en Sura 16.04.2026

“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publie...

PAST ERNIE DE MEYER - PRAAT MET JOU BERG 16.04.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Huldeblyk | Johnny Davids 16.04.2026

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion

Kies Lewe | Mistigheid oor die huwelik 16.04.2026

Health Matters every Thursday

Ernie de Meyer - 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10 16.04.2026

‬‬‬‬ ‬‬‬In sy genade het God julle geroep om in Christus deel te hê aan sy ewige heerlikheid. Nadat julle ’n kort tydjie swaargekry het, sal Hy julle self weer herstel; Hy sal julle moedig, sterk en standvastig maak. 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬

Boekrak met Ingrid Venter 15.04.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

GEE-WEEK 15.04.2026

By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere kry. So gee ons saam ’n glimlag vir weeskinders reg oor die Kaapse Skiereiland. Jy kan nou reeds ’n bydrae...

Listen to the Radio Tygerberg 104FM podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.