Simondium Familiekerk

Preek Opnames

Religion AF ↓ 141 episodes

Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.

Author

Simondium Familiekerk

Category

Religion

Latest episode

Apr 12, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Erediens - 26 Februarie 2023 26.02.2023

Prediker: Nadia Muller Teks: Mar. 1-2 Tema: Lewe op die kruispad. Hierdie Lydenstyd gaan ons kyk na Jesus se lewe soos dit in die Markus evangelie vertel word. Dus gaan ons vir die volgende paar weke vertroud raak met die skrywer, lesers en persoon van Jesus in Markus.

Erediens - 15 Januarie 2023 15.01.2023

Prediker: Nadia Muller Teks: Johannes 2 Tema: Water na Wyn Toe Jesus water in wyn verander, was dit die eerste teken, waartydens Hy as God herken is, want Hy gee oorvloedig genade, Hy is voluit mens, Hy red en Hy doen die onmoontlike. Wat beteken dit in 2023 vir my en jou?

Erediens - 06 Nov. 2022 (Deaf-Friendly) 06.11.2022

Aangesien hierdie diens Deaf-Friendly was, is die tempo van prediking effens stadiger om tolk te akkommodeer.

Erediens (Belydenisaflegging) - 23 Oktober 2022 23.10.2022

Prediker: Nadia Muller Tema: Kies 'n lewe saam met die Here

Erediens - 25 September 2022 25.09.2022

Prediker: DJ Muller Tema: Vrae en twyfel - Hoe voel God daaroor?

Erediens - 18 September 2022 18.09.2022

Prediker: Nadia Muller Teks: Luk. 8:4-15 Tema: Bybelsondag

Erediens - 21 Augustus 2022 21.08.2022

Prediker: Nadia Muller Teks: Spr. 2 Ons het oor keuses gesels. So baie hiervan maak ons daagliks sonder om werklik daaroor na te dink, of selfs vir God vir leiding te vra. Sommige hiervan is klein, en sommige groot. Hoe sou dit wees as ons God ken in elke keuse? Selfs dié waaraan ek nie noodwendig doelbewus wil dink nie. “Ken Hom in al jou weë!” Onthou jy daardie liedjie?

Erediens - 14 Augustus 2022 14.08.2022

Prediker: Nadia Muller Teks: Op. 19 Ons het Sondag by die tafel aangesit (nagmaal), nie as 'n sommer-so mens nie, maar as die BRUID van Christus.

Erediens - 24 Julie 2022 29.07.2022

Prediker: Nadia Muller Teks: Mat. 11 “Wees STIL en weet, ek is die Heer.” Stiltetyd beteken om AFGESONDER en STIL te wees voor God. Of is daar meer aan dit........?

Erediens - 17 Julie 2022 17.07.2022

Prediker: Nadia Muller Tema: reDIVINE - Verbond Teks: Genesis 17 Tydens die diens is Benru Buys gedoop.

Erediens - 10 Julie 2022 10.07.2022

Prediker: Nadia Muller Tema: reDIVINE - Godsdiens Teks: Psalm 50

Erediens - 26 Junie 2022 26.06.2022

Prediker: Nadia Muller Tema: reDIVINE - Swakhede Teks: 2 Kor. 12 Leonard Cohen sing 'n lied met die woorde: "Every pot has a crack, and that is how the light gets in". Hoe maak jy met jou eie krake? Hoe dink die Here oor jou krake?

Erediens - 19 Junie 2022 19.06.2022

Prediker: Nadia Muller Teks: 1 Kon. 19 Tema: reDIVINE Mislukking Nadia verwys na 'n lied wat sy gaan speel... vir kopiereg redes kan ons nie die lied as deel van die opname speel nie. Wanneer sy daarna verwys, pause asb. eers die opname en luister na die lied: https://www.youtube.com/watch?v=-4Nx2hEhVRE

Erediens - 12 Junie 2022 (Kinderdiens) 12.06.2022

Prediker: Nadia Muller Tema: Kwaad word

Erediens - 05 Junie 2022 (Pinkster - Deel 4) 05.06.2022

Tema: Saam eet aan tafel Prediker: DJ Muller In 2022 se Pinksterreeks fokus ons op die "ons-wees" van ons geestelike familie. Handelinge 2 vorm die basis vir ons besprekinge.

Troosdiens - Louise Barnard 03.06.2022

Die diens was waargeneem deur Ds. Danie du Toit op Vrydag, 03 Junie 2022.

Erediens - 02 Junie 2022 (Pinkster - Deel 3) 01.06.2022

Tema: Om by mekaar te kom Prediker: ds. Nadia Muller In 2022 se Pinksterreeks fokus ons op die "ons-wees" van ons geestelike familie. Handelinge 2 vorm die basis vir ons besprekinge.

Erediens - 30 Mei 2022 (Pinkster - Deel 2) 30.05.2022

Tema: Eensgesindheid Prediker: ds. Nadia Muller Die lied waarna verwys word: https://www.youtube.com/watch?v=BIHUYeFez00 In 2022 se Pinksterreeks fokus ons op die "ons-wees" van ons geestelike familie. Handelinge 2 vorm die basis vir ons besprekinge.

Erediens - 29 Mei 2022 (Pinkster - Deel 1) 29.05.2022

Tema: Mededeelsaamheid Prediker: ds. Peet Bester (Franschhoek) In 2022 se Pinksterreeks fokus ons op die "ons-wees" van ons geestelike familie. Handelinge 2 vorm die basis vir ons besprekinge.

Hemelvaartdiens - 26 Mei 2022 26.05.2022

WENK: Moenie dink daar is fout as jy die lang stilte aan die begin van die opname hoor nie. Wag net......

Erediens - 22 Mei 2022 22.05.2022

Prediker: Fanie Kriel NB: Ons vra nederig om verskoning vir die krapgeluide en swak klank met tye in die opname.

Erediens - 15 Mei 2022 15.05.2022

Prediker: Nadia Muller Teks: Psalm 34

Erediens - 01 Mei 2022 01.05.2022

Prediker: Ds. Nico Viljoen Teks: Joh. 21

Erediens - 10 April 2022 (reDIVINE Opofferings) 10.04.2022

Aan die einde van die opname verwys DJ na 'n lied. Hier is die skakel na die lied. Luister dit asb. https://www.youtube.com/watch?v=HySIDOJNLIo

Erediens - 03 April 2022 (reDIVINE #aardse rykdom) 03.04.2022

Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.

Listen to the Preek Opnames podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.