Simondium Familiekerk
Preek Opnames
Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.simondiumfamiliekerk.co.za
Author
Simondium Familiekerk
Category
Podcast website
Latest episode
Aug 23, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Erediens - 04 Februarie 2024 04.02.2024 23:10
Prediker: Nadia Muller Teks: Markus 8:27-31 Tema: “Wie sê julle is ek?” Ons skop ons jaartema, “Die jaar van JESUS”, met die volgende twee vrae af: - Wie WAS Jesus? - Wie IS Jesus? Dié twee vrae gaan kort-kort op die tafel kom in die volgende jaar, want ons moet kyk na wie Jesus was, wat Hy gedoen het en hoe Hy geleef het. Ons kan egter nie die Historiese Jesus bespreek sonder om te vra na watter...
Erediens - 14 Januarie 2024 14.01.2024 34:31
Prediker: Nadia Muller Teks: Gen. 1 & Psa. 8 Tema: "Hoekom bid ons nog?"
Erediens - 07 Januarie 2024 07.01.2024 23:42
Prediker: Nadia Muller Tema: Tyd Teks: Prediker 3
Erediens - 12 November 2023 12.11.2023 29:55
Prediker: Nadia Muller Teks: Luk. 5:1-11 Tema: 5de deug: Bruikbaarheid Elkeen van ons wil op ons sterfbed lê en voel “ek was bruikbaar” en “ek kon ‘n verskil maak”. Waar begin dit? Wat is die sleutel tot bruikbaarheid vir ons wat bely dat ons in Christus glo?
Erediens - 05 November 2023 (Deaf Friendly + Doop) 05.11.2023 37:21
Prediker: Nadia Muller Teks: Fil. 4:1-13 Tema: 4de deug: Tevredenheid (contentment) Wat presies is die ervaring van vrede/tevredenheid? Is dit net ‘n gevoel of iets wat ervaar word wanneer sekere dinge in plek val? Of is dit meer?
Erediens - 29 Oktober 2023 29.10.2023 27:26
Prediker: Nadia Muller Teks: 2 Petrus 1:1-15 Tema: 3rde deug: “Godliness” Wat beteken dit? Godsvresend, Goddelike natuur, lewe wat God dien, lewe met Godsvrug. Dit is baie meer as net 'n morele en mooi lewe leef, dit gaan oor die besef dat God se teenwoordigheid in ons lewens blywend en alomteenwoordig is. Ons dien 'n lewende en persoonlike God - hoe getuig my lewe van dit? Luister ook hier na...
Dankdiens - Joan van Stiphout 24.10.2023 40:43
Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.
Erediens - 15 Oktober 2023 15.10.2023 31:08
Prediker: DJ Muller Teks: Gen. 18, Jer. 5 Tema: Betroubaarheid “Afstootlik vir die Here is vals lippe, maar hulle wat betroubaar optree geniet Sy goedkeuring.” God soek eerlike mense, mense wat eerlik is in alles wat hulle doen, mense wie se praat en stap dieselfde is, mense wat hul beloftes hou, is jy so ‘n mens?
Erediens - 08 Oktober 2023 08.10.2023 33:38
Prediker: Nadia Muller Teks: Romeine 5:3-5 & 2 Samuel 22:29-35 Tema: Veerkragtigheid/Uithouvermoë Vir die volgende paar weke gaan ons gesels oor Christelike Deugde. In hierdie opname praat ons oor Veerkragtigheid/Uithouvermoë. Dit is goed om gesond te eet en te oefen, genoeg te rus en stiltes in jou lewe in te bou, maar om waarlik veerkragtigheid te beleef, het ons God in elke aspek van ons lewens...
Erediens - 01 Oktober 2023 01.10.2023 32:19
Prediker: DJ Muller Teks: Rom. 12 Tema: “Ek wens ek was ’n monnik” Ons praat oor hoe ‘n mens ‘n toegewyde gelowige kan wees, terwyl jy vergaderings moet bywoon, skool-kar ry, wasgoed was en rugby kyk.
Erediens - 24 September 2023 24.09.2023 30:11
Prediker: Nadia Muller Teks: Eks. 14 & Ps. 114 Tema: God gee die nodige, nie noodwendig die begeerlike. God gee wat ons nodig het, en nie noodwendig wat ons wil hê nie. God se voorsiening is altyd eerste vanuit ‘n plek van liefde, dan mag. Vertrou ons werklik dat Hy die beste weet en sien?
Erediens - 17 September 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 6)) 17.09.2023 23:52
Prediker: Nadia Muller Teks: Psalm 23 & Openbaring 3:20 Tema: Rus/Sabbat in die Koninkryk Rus saam in God se teenwoordigheid, en maak oop vir Hom wat klop.
Erediens - 10 September 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 5) 10.09.2023 26:16
Prediker: Nadia Muller Teks: Matteus 19:21-26 Tema: Opofferings in die Koninkryk van God Ons vra 2 belangrike vrae: 1. Wat in my lewe moet ek opoffer, wat keer dat ek met totale oorgawe aan God gehoorsaam kan wees? 2. Hoe lyk volmaaktheid in my oë vs God se oë?
Deaf Friendly Erediens - 03 September 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 4) 03.09.2023 23:21
LW: Hierdie diens was Deaf Friendly. Terwyl Nadia preek, praat sy ook in gebare. Dit is die rede waarom dit anders as haar normale "preek-stem" klink. Prediker: Nadia Muller Teks: Matteus 18:1-5 Tema: KoningsKINDERS In God se Koninkryk is alles anders as in die wêreld. Die wêreld sê: “wees volwasse, verantwoordelik, ernstig…” Jesus sê: “word soos kinders..” Wêreldse sukses meet ons aan wie die mee...
Kinderdiens - 27 Augustus 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 3) 27.08.2023 20:27
Prediker: Nadia Muller Teks: Matteus 7:21-23 Tema: Gehoorsaamheid in God se Koninkryk. Jesus vra nie groot werke of baie geld nie, Hy vra net dat ons Hom moet KEN. Hierin kyk ons bietjie die vraag, hoe kan ek Jesus beter leer ken?
Erediens - 20 Augustus 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 2) 20.08.2023 31:36
Prediker: Nadia Muller Teks: Matteus 6:28-33 Tema: Hoe lyk Prioriteite in God se Koninkryk? Bekommernisse oor belangrike en minder belangrike dinge het deel geword van ons menslike DNA, maar Jesus het gesê: "Soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word." Kom ons stel ons prioriteite reg en kyk of ons meer bewus kan raak en deel kan word van Go...
Erediens - 13 Augustus 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 1) 13.08.2023 30:48
Hierdie is deel 1 van ‘n 6-weke reeks uit Matteus oor die feit dat God se koninkryk reeds op aarde heers (gerealiseerd). Dit is die rol van elke gelowige om hierdie koninkryk uit te wys. Maar hoe moet ons dit doen? Wat is ons rol in dit? In hierdie tema praat ons oor die rol van GEBED in God se Koninkryk op Aarde. Ddisselblom -
Erediens - 06 Augustus 2023 06.08.2023 43:38
Tema: Opdrag: Leun oor na die gunstige. Teks: Fil. 4
Erediens - 30 Julie 2023 30.07.2023 26:49
Prediker: Nadia Muller Teks: Rom 8:12-25 Tema: Op die oog af lyk dit soos hoop. Teks: 2020 Vertaling
Erediens - 23 Julie 2023 23.07.2023 28:48
Prediker: DJ Muller Teks: Openbaring 21:3-5 Tema: Openbaring: “So what?” Om in diepte te fokus op wat alles in Openbaring werklik beteken, sal ons jare besig hou. Tog is daar ’n baie belangrike funksie van Openbaring - ook vir my en jou in 2023. In die diens deel ons wat Openbaring IN ons DOEN, nie net wat dit vir ons sê nie. Ons gesels ook oor ’n gesin wat in 1873 hul koppe bo water kon hou, juis...
Erediens - 16 Julie 2023 16.07.2023 34:39
Prediker: DJ Muller Teks: Openbaring 21-22 Tema: Die Nuwe Hemel en Aarde LUISTER na hierdie lied. · Preek Nota's
Erediens - 09 Julie 2023 09.07.2023 42:15
Prediker: DJ Muller Teks: Op. 15; Joh. 5:24 Tema: God se regverdigheid In deel 3 kyk ons na hoe ons regverdigheid verstaan binne die konteks van hoe dit in die wêreld gaan, en Wie God is. Preek Nota's
Erediens - 02 Julie 2023 02.07.2023 48:28
Prediker: DJ Muller Teks: Openbaring (Verskeie) Tema: Die 7 Gemeentes van Openbaring Erediens Nota's
Erediens - 25 Junie 2023 (Openbaring Reeks - Deel 1) 25.06.2023 37:38
Prediker: DJ Muller Teks: Openbaring 1:1-3 Tema: Doel en Struktuur Preek Nota's
Erediens - 18 Junie 2023 18.06.2023 34:28
Prediker: Nadia Muller Teks: Joh. 3 Tema: Laat die wind jou waai, waar God jou wil hê!
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.