Pinelands Gemeente

Pinelands Gemeente

Religion AF ↓ 119 episodes

Preke, gesprekke en meditasies vanuit Pinelands Gemeente se wandel met God.

Author

Pinelands Gemeente

Category

Religion

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 6, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

05-07-26 Gen 19:1-20 Sodom & Gamorra 06.07.2026

Ds B. Truter-Botha

2026 06 21_Gen 21:1-21_Die God wat hoor 21.06.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Die Waagstuk van Geloof: Die God wat hoor Genesis 21:1-21 21 Junie 2026 Preek 2 van 3 Isak se fees word die dag waarop Hagar en haar seun die woestyn ingestuur word — en die Skrif versag niks daarvan nie. Maar wanneer haar watersak leeg is en sy wegdraai om nie haar kind te sien sterf nie, hoor God júis die stem van die seun (Ismael — "God hoor"), maak haar o...

2026-06-14 Gen 18:1-19; 21:1-7 14.06.2026

Ds. H.M. Pretorius

2026 06 07_Ef 6:10-20_Staan vas! 07.06.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Wakkerword!-reeks: Staan vas! Efesiërs 6:10–20 7 Junie 2026 Preek 9 van 9 Ná nege weke deur Efesiërs eindig Paulus met 'n vreemde prentjie: 'n soldaat wat sy plek inneem — "trek die wapenrusting aan, staan vas." Maar as Christus reeds regeer, waarom dan nóg veg? Omdat die stryd hom júis daar afspeel waar Christus op die troon sit en waar ons saam met Hom sit...

2026 05 31_Ef 5:1-20_Liefde en Aanbidding 31.05.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Wakkerword!-reeks: Liefde en Aanbidding Efesiërs 5:1–20 31 Mei 2026 (Drie-eenheidsondag) Preek 8 van 9 Jakob het in die middel van nêrens aan die slaap geraak en wakker geword in die huis van God: "die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie." Op Drie-eenheidsondag lees ons Paulus se oproep — "Word wakker, slaper!" — saam met sy vreemde taal van...

2026 05 24_Ef 4:17-5:2_Die Nuwe Mens 24.05.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Wakkerword!-reeks: Die Nuwe Mens Efesiërs 4:17–5:2 24 Mei 2026 (Pinkster) Preek 7 van 9 Aan die einde van haar lewe het die digter Mary Oliver gesê dat haar geestelike pad haar veral een ding geleer het: "I've become kinder." Vir Paulus is vriendelikheid presies dít wat ons in God navolg — want God self is vriendelik, en sy Gees vleg ons saam; o...

2026 05 17_Ef 3:14-21_In die liefde gewortel en gegrond 17.05.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Wakkerword!-reeks: In die liefde gewortel en gegrond Efesiërs 3:14–21 17 Mei 2026 Voel jy God se liefde — of klink dit mooi maar onwerklik? Paulus se gebed in Efesiërs 3 hou die innerlike en die uiterlike saam: Christus woon in ons harte terwyl ons — saam met al die heiliges — in die liefde gewortel en gegrond is. Op tuindag word die beeld van 'n plant in vru...

2026 05 10_Ef 2:11-22_Eenheid as 'n bron van hoop 10.05.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Wakkerword!-reeks: Eenheid as 'n bron van hoop Efesiërs 2:11–22 10 Mei 2026 Preek 5 van 9 Paulus skryf nie wat ons moet doen nie — hy beskryf wat reeds gebeur het. Christus self ís ons vrede; aan die kruis is die muur van vyandskap afgebreek en uit twee word een nuwe mens gemaak. Aan die hand van Een Maitland se verhaal — twee gemeentes wat deur 'n brand, gas...

2026-05-03 Ef. 2:1-10 Wakkerword 4 03.05.2026

Ds. L. Wijnja

2026 04 26_Ef 1:15-23_Die krag van gebed 26.04.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Wakkerword!-reeks: Die krag van gebed Efesiërs 1:15-23 26 April 2026 Preek 3 van 9 Prediker: Helgard Pretorius Watter soort krag bedoel ons wanneer ons sê "daar is krag in gebed"? In Efesiërs 1 bid Paulus nie vir nuwe dinge nie, maar dat ons oë sal oopgaan vir die opstandingskrag wat reeds in ons werk — 'n krag wat in liefde leef en nie soos Caesar se krag oo...

2026 04 19_Ef 1:3-14_Voor die Grondlegging 19.04.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Wakkerword!-reeks: Voor die Grondlegging Efesiërs 1:3–14 19 April 2026 Preek 2 van 9 Paulus se tuimelende sin in Efesiërs 1:3–14 tel sewe werkwoorde — almal God s'n, almal in Christus. Nie een van hulle is ons werk nie, en tog sluit elke asem ons in: elf verwysings na Christus, elf na ons. Hierdie preek nooi ons om te ontdek dat ons uitverkiesing, ons aannemi...

2026 04 12_Ef 1:1-2; 4:1-7_Die kerk wat ons nie sien nie 12.04.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Wakkerword!-reeks: Die kerk wat ons nie sien nie Efesiërs 1:1-2; 4:1-7 12 April 2026 Preek 1 van 9 Prediker: Helgard Pretorius Efese was 'n stad van tempels, handel en show — en tog skryf Paulus aan 'n klein groepie "heiliges", gewone mense wat deur God afgesonder is. Peterson noem dit die kerk wat ons nooit op die voorblad sal sien nie: ono...

2026 04 05_Lukas 24:1–35_Begin Wakkerword 05.04.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Paasfees: Begin Wakkerword Lukas 24:1–35 5 April 2026 Prediker: Helgard Pretorius Vrydag het ons in die donker uitgestap. Paasoggend vertel Lukas hoe mense wat vas aan die slaap was — in verdriet, in skok, in die verdowing van verlies — stadig, tree vir tree, wakker gemaak word. Die Emmausgangers se pad word ons pad: van "ons het gehoop" na "het ons harte nie...

2026 04 03_Lukas 22:39–23:56_Talita Kumi - Word Wakker 03.04.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Goeie Vrydag: Talita Kumi — Word Wakker Lukas 22:39–23:56 3 April 2026 Prediker: Helgard Pretorius In die lydingsverhaal was daar net een mens wat wakker was — Jesus. Die res was aan die slaap: bedwelm deur droefheid, oorweldig deur vrees. Hierdie Goeie Vrydag-boodskap nooi ons om onsself in die storie te herken, en om die stem van liefde te hoor wat ons teru...

2026 03 29_Lukas 19:41-48_Palmsondag 31.03.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Palmsondag Lukas 19:41-48 29 Maart 2026 — — — Ondersteun ons gemeente Maak 'n bydrae via SnapScan pinelandsgemeente.co.za info@pinelandsgemeente.co.za

2026 03 22_Esegiël 37:1-14_Beendere 31.03.2026

Leendert Wijnja

2026 03 15_Openbaring 21:1-8_Toekoms 31.03.2026

Pinelands Gemeente · NG Kerk, Kaapstad Soek Eers-reeks: God se Toekoms, Vandag Openbaring 21:1–9 15 Maart 2026 Preek 8 van 8 In die laaste preek van die Soek Eers-reeks kyk ons na Johannes se visioen van 'n nuwe hemel en aarde — nie as ontvlugting nie, maar as 'n uitnodiging om vandag anders te leef. God se toekoms is nie 'n plek waarheen ons vlug nie; dit is 'n krag wat ons roep. — — — Ondersteun...

2026 03 08_Matteus 25:31-46_Geregtigheid 09.03.2026

Ds. H. Pretorius

2026 03 01_Rom 14:1-17_Behoort 02.03.2026

Ds. H.M. Pretorius

2026 02 22_Matteus 9:36; 10:1, 5-14_Vrede 23.02.2026

Ds H. Pretorius

2026 02 15_Matteus 18:19-35_Genade 18.02.2026

Ds. H. Pretorius

2026 02 08_Matteus 18:1-7, 10; 19:13-15_Kan die kindertjies speel? 08.02.2026

Ds. H. Pretorius

2026 02 01_Numeri 6:22-27_God se gesig 04.02.2026

Soek eers: Week 2 Prediker: Helgard Pretorius

2026 01 25_Matt 6:25-34_Soek allereers 25.01.2026

Week 1 in ons reeks, Soek Allereers Prediker: Helgard Pretorius

2026 01 18_Johannes 1:29-42_Lammer van God 19.01.2026

Prediker: Ds. H. Pretorius

Listen to the Pinelands Gemeente podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.