RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ 3002 episodes

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 15 19.10.2017

Seef Visagie gryp in. Die Dame van die Nag lewer 'n verrassing op. Cindy Nel het 'n paar ongemaklike vrae. Mollie Muller neem sake in haar eie hande.

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 14 18.10.2017

Wie is die flukse privaatspeurder wat op Frankfort bly? Hoe vind Goedbegin uit waar Seef Visagie hom bevind? Waarheen kry Seef koers?

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 13 17.10.2017

Wie wag Sweetness by haar flat in? Saam met wie drink Conrad koffie?

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 12 16.10.2017

Mollie Muller het twee foto's op haar selfoon wat konsternasie veroorsaak, en dis nie die enigste saak wat sy op die hart het nie. Sweetness Botes is op die oorlogspad.

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 11 13.10.2017

Hoekom moet Seef Visagie by dokter Francis Benade aanmeld? Waar raak Conrad Nienaber tydelik geholpe? Wie loop in mekaar vas? Wie daag almal by dokter Dawie Becker op?

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 10 12.10.2017

Sake raak lelik in Sweetness Botes se flat. Waarmee het Seef Visagie nou weer vorendag gekom? Conrad se luck wil nou maar eenmaal nie draai nie.

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 9 11.10.2017

Sweetness Botes kry die wind van voor. Hoekom jok Conrad Nienaber vir Cindy Nel? Mollie Muller is op 'n missie. Wie het sy in haar visier?

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 8 10.10.2017

Sake loop lelik skeef op Goedbegin. By wie neem Conrad Nienaber sy toevlug?

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 7 09.10.2017

Het Mollie Muller Goedbegin toe gekom omdat sy die Padstal wil bestuur, of is daar 'n ander rede? Wie is Amelia Rossouw? Hoekom pla spinale spieratrofie Mollie so baie?

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 6 06.10.2017

Cindy Nel en Conrad Nienaber kom agter hulle ken mekaar baie sleg. Sweetness Botes kry 'n onverwagse besoeker. Met wie het Seef Visagie volgende week 'n afspraak?

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 5 05.10.2017

Gister se spoke bly Seef Visagie by, en die dinge wat om hom gebeur maak dit ook nie makliker nie. Hoekom het Mollie Muller nou eintlik op Goedbegin kom werk? Wat jaag Morkel Nienaber skielik so?

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 4 04.10.2017

Conrad Nienaber neem 'n gewigtige besluit. Sweetness Botes is skielik 'n baie gewilde vrou. Martha Sithole se lewe word geknou. Wat is Mollie Muller se agenda nou eintlik?

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 3 03.10.2017

Seef Visagie is vol besluite en voorstelle, maar dit val nie noodwendig op vrugbare grond nie. Waarheen is hy volgende week op pad? Wat voer Conrad Nienaber in die mou?

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 2 02.10.2017

Seef Visagie se besoek aan Pretoria lewer meer skokke op. Met wie het hy nou eintlik 'n afspraak? Conrad Nienaber kom gou agter dat Cindy Nel nie met haar laat mors nie.

AFSLUITING deur Joe Kleynhans - Episode 1 29.09.2017

Seef Visagie het 'n spesiale afspraak in Pretoria en dis al waarom die boer van Koster na Sodom en Gomorra toe ry. Hoekom verander die besoek sy lewe ingrypend?

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 60 (slot) 28.09.2017

Rachel neem afskeid van Sannie, en Pieter en vertrek na Port Elizabeth. Frans eindig op by Giel se Gat en begin weer drink. Klets ontvang 'n brief van die SAUK na aanleiding van haar inskrywing vir die Sewende Laan cameo-rol kompetisie.

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 59 27.09.2017

Pieter weier om na Sannie te luister toe sy hom vra om nie voort te gaan met sy storie dat hy vir Moolman geskiet het nie. Frans gaan vir sy werksonderhoud. Gerda en Klets kry goeie nuus van Louw Visagie oor die moordklag teen Rachel.

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 58 26.09.2017

Pieter gaan vra raad by die pastoor oor wat hy moet doen oor Moolman se skietery. Rachel besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum. Klets is woedend toe sy hoor Pieter het pastoor vertel dat hy vir Moolman geskiet het. Sannie besluit om huis toe te gaan, en verras vir Pieter en Rachel.

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 57 25.09.2017

Gerda gaan haal vir Rachel by die polisieselle en probeer haar gerusstel. Frans besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum. Klets is bekommerd dat Pieter vir Louw die waarheid sal vertel oor Moolman se dood.

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 56 22.09.2017

Klets besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum om uit te vind of sy gaan terugkom nadat Rachel vir Moolman geskiet het. Frans en pastoor woon Rachel se eerste verhoor by, waar sy borgtog kry. Pieter wil nie hê Rachel moet namens hom die skuld dra vir Moolman se dood nie.

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 55 21.09.2017

Moolman is woedend vir Rachel nadat sy die kliënt, vir wie sy 'n private dans moes doen, met sy drankie in die gesig gooi. Rachel vlug toe Moolman haar wil aanval, en daag by die karavaan op terwyl Pieter gereed maak om kerk toe te gaan. Klets hoor 'n rewolwerskoot in die agterplaas…

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 54 20.09.2017

Louw bring Frans se rewolwer terug, en beloof hy sal 'n ogie oor Rachel hou. Klets skaf 'n stel tweerigtingradios aan, en laat Pieter een van die radios by hom dra vir veiligheid. Moolman reël dat Rachel 'n private dans vir een van sy belangrike kliënte doen.

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 53 19.09.2017

Frans dreig vir Moolman, wat in reaksie vir Louw Visagie bel om hom te kom haal. Rachel het nie meer geld vir die hotelkamer waar sy en Pieter wegkruip nie, en besluit om terug te gaan na Moolman toe. Sannie vertel vir Frans sy wil vir alkoholverslawing-rehabilitasie gaan.

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 52 18.09.2017

Klets merk dat Pieter nie die vorige aand in sy kamer geslaap het nie, en is bekommerd oor hom. Louw besoek vir Moolman by die nagklub om uit te vind of hy weet waar Rachel haar bevind.

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 51 15.09.2017

Klets vertel vir Louw Visagie dat Moolman vir Rachel kom soek het. Frans is bekommerd oor Sannie wat al meer teruggetrokke raak, en is bang sy drink weer skelm. Rachel bel vir Pieter uit die bloute.

Listen to the Middagvervolgverhaal podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.