RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ 3002 episodes

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 19 14.10.2024

Hantie het verdere slegte nuus oor die dekor. ‘n Rit oor die plaaspaaie ontaard in ‘n onverwagse nag onder die sterre.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 18 11.10.2024

Verlatensrus haal die nuus, en daar is kommer oor die slegte publisiteit. Wessel se dekor vir die konsert word weer gevandaliseer.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 17 10.10.2024

Kersie hou ‘n olyftak uit. Sersant Huffnagel maak hom lastig. Hantie moet inderhaas hospitaal toe gejaag word.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 16 09.10.2024

Hantie is skaam oor wat sy die vorige aand gedoen het. Kersie laat vir Wessel en Hantie ongemaklik voel.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 15 08.10.2024

Daar’s ‘n groot bohaai oor ‘n pampoen. Bella rapporteer die geraamtespook aan die polisie. Wessel lees ‘n baie mooi storie.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 14 07.10.2024

Kersie gaan wys haar kostuumontwerpe vir Wessel. Wessel maak ‘n kreatiewe plan om die skade aan sy kar te verbloem.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 13 04.10.2024

Wessel se kar word gevandaliseer, en hy en Hantie moet die wiele buurdorp toe vat. Bella praat oor haar kinderjare op Verlatensrus.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 12 03.10.2024

Bella vat vir Mildred ‘n afgeskeepte geskenk, en vra onmoontlike vrae. Hantie maak goeie vordering met die konsert se agtergronde.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 11 02.10.2024

Bella bel die koerant om die vreemde gebeure op Verlatensrus te rapporteer. ‘n Blou duif verskyn.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 10 01.10.2024

Hantie Bella waarsku vir Kersie teen vals en oppervlakkige vriendskappe. Mildred skimp om in Wessel se konsert te wees.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 9 30.09.2024

Kersie bied aan om die kostuums vir die konsert te maak, en Mildred ontdek ‘n onverwagse talent vir naaldwerk.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 8 27.09.2024

Wessel en Hantie wonder oor die geheimsinnige besoeker. Mildred voel onrustig oor Verlatensrus, vir die eerste keer in 90 jaar.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 7 26.09.2024

Kersie probeer uitvis hoekom Mildred meteens so vreemd optree. ‘n Onwelkome besoeker daag by die boekwinkel op.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 6 25.09.2024

Wessel sukkel met slotte en sleutels wat ewe skielik nie meer werk nie. Kersie gee vir Wessel ‘n bos blomme.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 5 24.09.2024

Wessel se rekenaar gee probleme, en Hantie moet help. Mildred doen iets vreemds in die park, onwetend dat sy dopgehou word.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 4 23.09.2024

Bella moedig Kersie aan om by Wessel flikkers te gooi. Kersie kry ontstellende inligting oor Wessel op die internet.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 3 20.09.2024

Hantie wil vir Mildred dokter toe vat. Wessel ontdek ‘n baie bruikbare boek, en Hantie vertrou hom met ‘n kosbare geheim.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 2 19.09.2024

Hantie gaan wys Wessel hoe Verlatensrus se legendariese teater van binne lyk. Bella en Kersie loer op ‘n afstand.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 1 18.09.2024

Mildred beweer iets vreemd het gebeur, maar Hantie glo dit is haar verbeelding. Hantie en Wessel ontmoet vir die eerste keer.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 60 (slot) 17.09.2024

Die mol wat inligting na die voormalige skoolhoof gevoer het, word geïdentifiseer. Sweis en Katryn moet ‘n besluit oor hulle toekoms neem. Lothar het ‘n lewensveranderende gesprek met Corlia.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 59 16.09.2024

Shane verneem wat gebeur het toe hy blind geword het. Nardus besef die skool gaan beslis aan die einde van die jaar sluit.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 58 13.09.2024

Corlia verduidelik wie die skool saboteer. Terwyl Rocco vir Katryn in die kombuis help, daag die speurders onverwags op.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 57 12.09.2024

Sweis besef hy het Katryn werklik lief, en wil haar vra om te trou. Corlia vermoed dat sy die spioen in die skool geïdentifiseer het.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 56 11.09.2024

Die gevolge van Emma se operasie word bespreek.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 55 10.09.2024

Emma word geopereer, en almal is op hete kole.

Listen to the Middagvervolgverhaal podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.