RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ 3002 episodes

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 44 18.11.2024

Sersant Huffnagel konfronteer vir Bella. Willem het kreatiewe idees vir die teater. Later besluit hy om buitekant in die donker te gaan skilder.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 43 15.11.2024

Bella en Vrot Rot jaag deur ‘n slaggat op pad stad toe, en bars twee buitebande. Willem steel ‘n hooibaal.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 42 14.11.2024

Bella en Vrot Rot besluit om te vlug. Mildred moedig vir Kersie aan om weg te doen met tradisie, en hef in eie hand te neem.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 41 13.11.2024

Willem skilder vir Kersie, maar dinge verloop nie heeltemal glad nie. Hy het ook ‘n paar voorstelle oor die restourasie van die teater.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 40 12.11.2024

Willem verdwaal op pad na Verlatensrus, en Kersie is onmiddelik verlief. Bella skuil ondergronds, en bekla haar lot teenoor Vrot Rot.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 39 11.11.2024

Sonder die teater lyk dit onwaarskynlik dat Verlatensrus sal oorleef. Hantie dring daarop aan dat Wessel sy konsert eerder in Pretoria aanbied.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 38 08.11.2024

Hantie pamperlang haar ouma. Kersie voel sleg oor al die ongelukkigheid wat haar ma veroorsaak het. ‘n Brand breek uit.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 37 07.11.2024

Daar is konsternasie by die wynkelder. Mildred gee vir Bella ‘n kosbare geskenk. Kersie stel voor haar ma dink versigtig na oor alles wat sy aangevang het.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 36 06.11.2024

Kersie konfronteer haar ma oor Mildred se aanhouding. Sy het ‘n moeilike besluit om te maak, en neem ‘n drastiese stap.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 35 05.11.2024

Bella stel onbillike eise aan Mildred, maar dié maak dit duidelik dat sy nie ‘n katjie is om sonder handskoene aan te pak nie.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 34 04.11.2024

Bella dreig vir Mildred. Hantie en Wessel skrik toe hulle aasvoëls in die veld gewaar.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 33 01.11.2024

Sersant Huffnagel besoek die potensiële misdaadtoneel in die bos. Bella pluk ‘n roos en bring dit wynkelder toe met ‘n spesiale versoek.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 32 31.10.2024

Kersie moet ‘n front voorhou. Hantie en Wessel verken die plaaspaaie, en sien hoe Bella en Vrot Rot iets verdags aanvang.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 31 30.10.2024

Wessel en Francisco los per ongeluk een van die dorp se mees tergende raaisels op. Die soektog na Mildred begin in alle erns.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 30 29.10.2024

Hantie besef dat sy ‘n fout gemaak, en Mildred se lewe in gevaar gestel het. Bella deel bevele en dreigemente uit.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 29 28.10.2024

Bella praat haarself uit ‘n ernstige situasie los. Wessel is bekommerd oor Mildred, maar Hantie verseker hom dat alles in die haak is.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 28 25.10.2024

Hantie stel die dorp gerus oor Mildred se verdwyning. Bella besluit dis tyd om die dorp op sy kop te keer.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 27 24.10.2024

Mildred raak moeg daarvoor om knaend opgepas te word. Wessel en Francisco is besorgd oor die dorp se reputasie.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 26 23.10.2024

Vrot Rot is geskok oor die misdaad wat Bella beplan. Wessel en Francisco besef hulle sal moet saamwerk om die dorp se raaisels op te los.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 25 22.10.2024

Hantie is bekommerd oor die spookjagters. Bella berei ‘n spesiale ete voor om haar sukses te vier, maar Kersie weier om saam te eet.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 24 21.10.2024

Mildred raak by die konsert betrokke, en veroorsaak pandemonium in die hoofstraat. Vrot Rot daag by die bloemiste op.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 23 18.10.2024

Bella praat met Wessel oor sy veiligheid. Mildred help vir Kersie met naaldwerk. Wessel en Hantie agtervolg ‘n verdagte figuur deur die bos.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 22 17.10.2024

Bella en Mildred raak aktief by die verfraaiing van die dorp betrokke. Vrot Rot klop laatnag aan Bella se venster, en ontmoet vir Kersie.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 21 16.10.2024

Belle lê haar planne aan Kersie uit, maar dié is glad nie beïndruk nie. Hantie en Wessel bewonder die sonsopkoms.

SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 20 15.10.2024

Hantie en Wessel se rustige nag word versteur. Kersie maak ‘n skokkende ontdekking in een van die laaie by die huis.

Listen to the Middagvervolgverhaal podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.