RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ 3002 episodes

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 54 09.09.2024

Corlia en Lothar eet saam, en Katryn sit Sylvia op haar plek.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 53 06.09.2024

Emma probeer om Shane, wat ontsteld is oor sy ma, te troos.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 52 05.09.2024

Corlia konfronteer Nardus omdat hy die skool wil verlaat. Daar wag ‘n gruwelike skok op Shane.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 51 04.09.2024

Didi kry ‘n nuwe gidshond. Corlia verneem wat met Rocco gebeur het.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 50 03.09.2024

Nardus neem Rocco na ‘n rekenaarwinkel, en besef opnuut hoeveel uitdagings blindes en siggestremdes in sulke vreemde omgewings het. Sweis en Katryn gaan sokkie.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 49 02.09.2024

Die aanbod wat Nardus gekry het, beïnvloed sy verhouding met sowel Nicole as Kallie. En dit veroorsaak onenigheid by die skool.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 48 30.08.2024

Shane besef dat sy ma visumprobleme het, en in Suid-Afrika gaan agterbly. Dit beteken hulle sal mekaar weer ontmoet, en monduitspoel.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 47 29.08.2024

Kallie is suur omdat hy nie as onderhoof aangestel is nie. Sweis en Katryn is vasbeslote om die persoon wat die kombuis gesaboteer het, op te spoor.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nie6op - Episode 46 28.08.2024

Shane en Emma beweeg nog nader aanmekaar, en verklaar hulle liefde. Maar dan daag hulle by Lothar Smit se paleis op...

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 45 27.08.2024

Shane en Emma maak gereed om by Lothar te gaan eet, en Corlia is baie gespanne.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 44 26.08.2024

Rocco verduidelik blinde sokker aan Nicole. Rocco en Emma gaan uit, sonder Shane se medewete.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 43 23.08.2024

Herman maak ‘n bekentenis teenoor Didi, wat die skool se probleme in ‘n nuwe rigting stuur. Nardus en Nicole gaan klim berg.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 42 22.08.2024

Daar is nuus oor die klag wat Rocco se ouers oor Shane se aanranding gelê het. Emma en Shane bespreek die gevolge van Rocco se ouers se besluit.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 41 21.08.2024

Die relletjie tussen Shane en Rocco veroorsaak verdere drama. Rocco kom agter dat van die graad elfs sy hoofseunskap wil ondermyn.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 40 20.08.2024

Shane is diep in die moeilikheid oor sy uitbarstings, en sy kwaai pa, Lothar, en Corlia bespreek sy moontlike skorsing.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 39 19.08.2024

Die driehoeksverhouding tussen Shane, Emma en Rocco verdiep, en raak gewelddadig.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 38 16.08.2024

Daar wag goeie nuus by die hekke, wat tevore deur graffiti ontsier is. Rocco en Kallie besef albei op wie hulle verlief is.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 37 15.08.2024

Die sabotasie by die hek veroorsaak groot ontsteltenis en reaksie. Sweis en Katryn besluit om saam met sekuriteit te werk om die skuldige op te spoor.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 36 14.08.2024

Corlia roep Nardus en Kallie in vir ‘n private gesprek, en albei kry ‘n groot verrassing. Maar daardie aand verander alles onherroeplik.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 35 13.08.2024

Nardus spreek die sokkerspelers aan oor die ligte opstand wat hulle gehad het. Kallie Bots met Nardus oor Nicolene.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 34 12.08.2024

Kallie konfronteer vir Corlia omdat sy Nardus die waarnemende onderhoof gemaak het. Shane help Emma om ‘n sigstok te gebruik.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 33 09.08.2024

‘n Opstand breek op die sokkerveld uit, en Kallie haas hom soontoe om dit te keer.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 32 08.08.2024

Iemand saboteer die skool vir blindes, en Sweis en Katryn wil uitvind wie dit is.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 31 07.08.2024

Corlia verduidelik aan Emma hoe haar lewe gaan verander noudat sy nie kan sien nie. Kallie deel Corlia mee dat die sabotasie voortduur. Die graad neges ruk handuit.

OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 30 06.08.2024

Dis vir Emma ‘n geweldige skok wanneer sy ná die operasie bykom, en uitvind sy kan niks sien nie.

Listen to the Middagvervolgverhaal podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.