RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ 3002 episodes

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 12 03.10.2013

Frans is terug. Die vorige keer het hy sy hare laat kleur. Het hy dit hierdie keer verder gevoer? Liz…

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 11 02.10.2013

Maggie verslaap en sy is moeilik. Christo hou vol hy en Liz is slegs vriende. Zelna kry goeie raad b…

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 10 01.10.2013

Maggie en Zelna is aanmekaar. Seun is bekommerd oor Maggie wat nou elke aand iets besonders wil eet …

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 9 30.09.2013

Seun wen weer Maggie se guns met 'n spesiale dis uit 'n bekende Britse sjef se resepteboek. Albert h…

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 8 27.09.2013

Albert maan Seun om nie betrokke te raak by Maggie se dansplanne nie. Seun verdedig heftig. Liz is b…

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 7 26.09.2013

Seun luister in die kombuis na Christo se musiek en hy hou daarvan. Maggie het egter Golden Oldies i…

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 6 25.09.2013

Zelna hiet en gebied en Frans het nie weerstand teen haar nie. Hy verdedig haar by Liz, maar die re…

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 5 24.09.2013

Zelna het haar self klaar ingeburger en wag nou vir toerusting om haar skoonheidsalon aan die gang t…

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 4 23.09.2013

Frans keer gouer terug uit Stellenbosch as wat enige iemand verwag het. Veral Maggie is ontsteld. He…

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 3 20.09.2013

Seun, Hotel Elizabeth se sjef, sorg vir eksotiese disse op die spyskaart. Hy doen dit veral om Maggi…

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 2 19.09.2013

Liz sorg weer vir die meeste drama in Frans se lewe en hy's moeilik. Christo en sy sogenaamde 'band'…

HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 1 18.09.2013

Die rebelse Liz het 'n verrassing vir Maggie en veral vir haar pa, Frans Crafford. Of hulle daarvan …

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 40 (slot) 17.09.2013

Winter en Langes kry dit reg om Ratel-hulle in hulle spore te stuit. Ratel is nie die soort ou wat sonder ‘n geveg sal oorgee nie en dan is daar natuurlik nog Lilanie wat as gyselaar aangehou word. Sal Winter le Roux die ivoor en die vrou wat hy lief het, kan red?

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 39 15.09.2013

Middagvervolgverhaal | IVOORPALEIS deur Anton Treurnich

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 38 13.09.2013

Winter en Langes fnuik George en jaag hotel toe. Ratel besluit om eers by die hotel te stop oppad vliegveld toe. Hy wil vir Lilanie as gyselaar aanhou. Winter en Ratel kom op dieselfde tyd by die hotel aan.

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 37 12.09.2013

Ratel stel sy plan in werking, maar Winter het snuf in die neus gekry. George probeer vir Winter en Langes aankeer terwyl Ratel die telefoonlyne sny. Lilanie is steeds onbewus van wat aangaan.

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 36 11.09.2013

Winter raak bekommerd oor Basjan wat so lank wegbly. George kan die druk nie meer vat nie, veral noudat Ratel ook van Basjan ontslae geraak het. Winter en Lilanie het ‘n groot uitval omdat hy haar nie meer vertrou nie.

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 35 10.09.2013

Ratel en Kopbeen is vroeg uit die vere om wapens te gaan versteek. Basjan kom agter hulle is weg en besluit om hulle te volg. Winter is boos vir Lilanie omdat sy so baie tyd saam met Ratel spandeer.

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 34 09.09.2013

Lilanie stel Ratel aan om die reëlings van die fees oor te neem. Basjan se grondeis word afgekeer en hy wil dadelik weer die pad vat. Winter voel hy het niemand aan sy kant nie en gaan na Basjan vir hulp.

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 33 06.09.2013

Dis drie dae sedert Vivian se dood en Winter is nog niks verder met sy ondersoek nie. Ratel het ‘n plan met Lilanie en almal op die plaas woon Vivian se begrafnis by.

IVOORPALEIS deur Anton Treurnicht - Episode 32 05.09.2013

Winter en Lilanie bespiegel oor wie Vivian se voertuig kon opblaas. Ratel kom koud en moeg by George aan nadat hy ‘n hele nag by die vliegveld spandeer het. Winter belowe Lilanie dat hy die skuldige sal vang en begin dadelik met sy ondersoek.

IVOORPALEIS deur Anton Treurnicht - Episode 31 04.09.2013

George en Kopbeen blaas Vivian se bakkie op. Winter, Lilanie en die veldwagters jaag om te gaan kyk wat gebeur het en Ratel neem sy kans waar om die vliegveld se geboue te deursoek.

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 30 03.09.2013

Ratel stel sy plan in werking om van Vivian ontslae te raak. George besef dat hy diep in die moeilikheid is. Esti kom agter dat sy dalk in die verkeerde rigting gekyk het vir liefde.

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 29 02.09.2013

Ratel nooi homself oor vir ‘n braai by George. Esti wil haar sorge begrawe in die kroeg. Ratel en Kopbeen verduidelik vir George dat hulle die bestuur van die fees gaan oorvat. Robert probeer vir Esti kry om haar self te gedra, maar sy wil van niks weet nie.

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 28 30.08.2013

Esti koop by Vivian ‘n kristal om te help met die liefdeslewe. Winter is omgekrap oor die feit dat Ratel en kopbeen terug is op die plaas. George probeer uitvis presies hoe die fees sal werk en Ratel maak planne om by die vliegveld uit te kom.

Listen to the Middagvervolgverhaal podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.