RSG
Middagvervolgverhaal
'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 37 07.11.2013 14:23
Frans maak seker Melt weet hoe spesiaal Maggie vir hom is. Die feit dat Melt dit verstaan, maak hom …
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 36 06.11.2013 13:09
Albert en Elna moet verduidelik waarom hulle van die hotelperseel af verdwyn het. Frans se reaksie i…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 35 05.11.2013 14:00
Die gebeure by Christo se konsert laat Liz haar kop in skaamte sak. Frans is terug en hy is moeilik.…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 34 04.11.2013 14:39
Dis 'n tyd vir groot besluite en aanpassings vir die inwoners van Hotel Elizabeth. Vir sommiges lyk …
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 33 01.11.2013 13:56
Zelna vra Christo om vir haar 'n liedjie te skryf vir haar troue. Gaan sy dan met iemand trou en ind…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 32 31.10.2013 13:33
Frans het groot planne vir hom en Sonja Retief. Die vraag is of sy daarby sal inval of nie. Jade het…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 31 30.10.2013 14:49
Wat gaan Frans in Kalkbaai doen? Christo is opgewonde oor die feit dat Liz uiteindelik vir Jade gaan…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 30 29.10.2013 12:58
Frans wil Liz en Christo in die sitkamer sien vir 'n koppie koffie. Christo hou niks van die idee ni…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 29 28.10.2013 14:33
Zelna is baie opgewonde oor die oesters op die hotel se dak, maar iemand het haar nog nooit met sy p…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 28 25.10.2013 14:04
Nuwe inligting oor Sonja Retief kom op die lappe. Frans vra raad by Albert.
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 27 24.10.2013 15:06
'n Nuwe karakter maak sy verskyning en Maggie stel baie belang. Almal is egter nie so positief hiero…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 26 23.10.2013 14:52
Maggie is ontsteld oor Frans se optrede teenoor Sonja. Hy besluit om eerder op iemand anders te kons…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 25 22.10.2013 13:37
Seun sit sy voet neer oor die soort kos wat sy kombuis voortaan sal lewer. Hoekom vra Sonja so baie …
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 24 21.10.2013 14:09
Liz sukkel om haar gevoelens weg te steek wanneer dit oor Christo se nuwe dromspeler gaan. Christo a…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 23 17.10.2013 13:57
Dit lyk asof almal van Sonja hou, selfs Maggie. Wat sou haar motief wees, want met Maggie is daar al…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 22 17.10.2013 14:22
Is Maggie se vermoede oor Zelna en Albert gegrond of nie? Frans nooi Zelna weer vir ete. Sy het egte…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 21 16.10.2013 14:03
Maggie gaan lynreg teen Liz se wens is. Zelna wonder hoekom haar afsprake met Frans telkens verkeerd…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 20 15.10.2013 14:04
Seun breek 'n lansie vir Maggie en Zelna help Liz met 'n probleem. Frans het 'n plan om Zelna nader …
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 19 14.10.2013 13:01
Liz leer Christo beter ken. Maggie raak al hoe moeiliker. Was dit dalk 'n fout om Liz die nuwe aanst…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 18 11.10.2013 13:51
Die vlakvarkboud kry uiteindelik 'n lêplek. Of dalk nie? Albert besoek Zelna se salon.
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 17 10.10.2013 13:35
Frans tik Albert oor die vingers. Liz se nuwe werk is 'n bron van kommer vir Seun. Dit kan dalk onmi…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 16 09.10.2013 12:32
Liz se idee om ander werk te soek blyk 'n fout te wees. Albert kom al hoe meer agter Zelna is nie ie…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 15 08.10.2013 13:30
Liz het planne wat Frans en Maggie dwars in die krop steek. Dalk kan Christo hand bysit om die probl…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 14 07.10.2013 13:29
Dinge loop toe nie heeltemal soos Zelna dit wil hê met die groot opening van haar skoonheidsalon nie…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 13 04.10.2013 13:16
Maggie onttrek haar van die ander. Christo het nie blyplek nie en vra Albert se hulp. Gelukkig onder…
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.