RSG
Middagvervolgverhaal
'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 23 13.12.2013 12:23
Denny kom by Maans-hulle eet op Landi se uitnodiging, maar sy kom gou agter daar is iets verkeerd, maar hy wil nie daaroor praat nie. Na ete vra Maans Denny uit oor Pieter se afspraak die volgende dag met 'n potensiële kliënt, en besef Pieter het nie die volle waarheid gepraat nie.
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 20 12.12.2013 12:46
Charl en Billy se ondersoek lei na 'n chalet by die motel op Beaufort-Wes waar hulle tuisgaan. Wie of wat wag hulle in agter die deur wat hulle die ganse oggend al sit en dophou? Maans wys Pieter planne vir die bou van 'n straalmotor, wat 'n motor se aanjaer inkorporeer, en daar byt die gogga Pieter ook!
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 21 12.12.2013 11:49
Charl en Billy probeer om meer inligting oor Miss Bernardo in die motel se gasteboek te kry, maar word net deur meer raaisels begroet. Wie is in die swart paneelwa en is daar 'n verband tussen Miss Bernardo en die paneelwa? Scooter Julies glo Denny het Charl en Billy gevra om hom en Mandy September dop te hou.
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 19 11.12.2013 13:40
Landi en Denny se soen ontketen gemengde reaksie onder die ouers: Elizabeth en Dorothea is hoogs tevrede dat hulle plan gewerk het om die twee bymekaar te kry, maar Maans en Pieter is hoogs ontsteld. Wanneer die vrouens uitvind wat die rede vir hulle mans se ontevredenheid is, steek hulle dit vir mekaar weg. Op Beaufort-Wes ontdek Billy dat die geheimsinnige swart paneelwa weer uit die niet versky...
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 18 11.12.2013 11:20
Die waarheid oor Maans se besering kom aan die lig en Landi besluit dis tyd om sake tussen haar en Denny reg te stel.
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 17 05.12.2013 13:13
Maans-hulle se huis is uiteindelik weer gereed om bewoon te word na die skade wat die suigwaaier en …
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 16 04.12.2013 12:55
Charl en Billy kom op Bloemfontein aan waar 'n geheimsinnige swart paneelwa Charl byna omry. Elizabe…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 15 03.12.2013 13:16
Denny bel Elizabeth uit die stad om te sê dat hy die een meisie wat vir hom alles beteken, gesê het …
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 14 02.12.2013 13:03
Denny hou vol dat Landi hom nie sal wil ken as sy alles omtrent sy verlede moes weet nie. Sy probeer…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 13 29.11.2013 11:28
Maans erken teenoor Pieter dat Denny se verlede ook hulle vriendskap benadeel het en dat hy dit graa…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 12 28.11.2013 13:16
Landi nooi haarself vir ete by Maans-hulle en laat Maans in die verknorsing, want hy was veronderste…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 11 27.11.2013 13:06
Pieter en Elizabeth bied aan om Maans en Dorothea verblyf te bied totdat die watertoevoer en die ska…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 10 26.11.2013 11:28
Nat en bedremmeld nadat Maans die waterpyp stukkend geslaan het, kry hy darem uiteindelik die toevoe…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 9 25.11.2013 13:35
Charl en Billy se avontuur eindig op 'n positiewe noot voor hulle weer die pad Pretoria toe aandurf.…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 8 22.11.2013 10:10
Charl is aangegryp deur Barend en Stella se hartseer verhaal en besluit dat hulle professionele hulp…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 7 21.11.2013 10:17
Charl en Billy probeer Stella oorreed om hulle los te maak sodat sy saam met hulle kan ontsnap, maar…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 6 20.11.2013 12:10
Billy en Charl loop hulle 'n tweede keer vas op Reddersfontein nadat Billy 'n ou bakkie in die veld …
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 5 19.11.2013 12:04
Maans belowe Dorothea dat hy en Pieter niks op die lugmagveiling sal koop nie. Charl en Billy begin …
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 4 18.11.2013 12:01
Maans probeer Pieter oortuig dat hulle 'n ou straalmotor op 'n lugmagveiling moet koop, want hy het …
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 3 15.11.2013 10:59
Landi nooi Denton na haar woonstel in Mouillepunt om te gaan koffie drink, en Charl en Billy oorromp…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 2 14.11.2013 11:32
Denny kuier by Landi in haar ateljee in Groenpunt waar sy besig is om te werk aan haar eerste uitsta…
DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 1 13.11.2013 13:31
Maans Swiegers is 'n oud Afrikaans-onderwyser wat sy pa se ysterwarewinkel in Rondebosch in die Kaap…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 40 (slot) 12.11.2013 16:23
Wat gaan uiteindelik met die inwoners van Hotel Elizabeth gebeur? 'n Mens kan maar net hoop op 'n ge…
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 39 11.11.2013 15:02
Hoekom is Sonja ongedurig teenoor Maggie? Is daar iets wat krap tussen haar en Frans?
HOTEL ELIZABETH deur Mari Snyman - Episode 38 08.11.2013 13:43
Kan 'n mens nog verlief raak as jy ouer is? Maggie dink blykbaar so.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.