RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ 3002 episodes

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 50 11.12.2014

Yvette is op 'n missie van haar eie. Sal sy haar vingers verbrand? Errol moet dinge regmaak.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 49 10.12.2014

Rikus het probleme op Bergplaas. Veronica ontdek iets omtrent Errol waarvan sy nie bewus was nie, en sy hou nie noodwendig daarvan nie.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 48 09.12.2014

Errol het groot planne. Sal Veronica daarby inval? Rikus en Yvette moet noodwendig met mekaar praat.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 47 08.12.2014

Veronica probeer Rikus bewus maak van 'n emosie wat hy, of nie ervaar nie, of dalk nie kan ervaar nie, want dit bestaan nie. Henri ontmoet sy vriend Grant. Wat wil hy met hom bespreek?

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 46 05.12.2014

Daar is probleme by Bergplaas se grensdraad. Henri lê besoek af by Marius in die hospitaal.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 45 04.12.2014

Dis Veronica en Errol se dag. Maak sy die regte besluit, of moet sy eers weer oor die saak dink. Wat voer Yvette in die mou?

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 44 03.12.2014

Veronica het erge muisneste. Errol sorg vir 'n verrassing by die werk. Gaan Susan regtig padgee Kaap toe?

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 43 02.12.2014

Yvette kry onverwags besoek van Henri. Waarom skielik die besoek?

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 42 01.12.2014

Errol proe vir die eerste keer Veronica se kerrie en dis vuurwarm. Sy en Rikus stamp koppe.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 41 28.11.2014

Errol tik Yvette oor die vingers. Henri ontmoet dalk sy wederhelfte.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 40 27.11.2014

Rikus is ongelukkig oor die DNS-toets. Sal dit 'n kloof tussen hom en Yvette veroorsaak? Lente gaan dalk 'n verrassing kry, en miskien sal dit nie so aangenaam wees soos sy dit graag sou wou hê nie.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 39 26.11.2014

Yvette maak 'n draai op Bergplaas. Rikus is nie beϊndruk met haar nie. Henri is baie ongelukkig oor die stand van sake tussen Koos en Susan.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 38 25.11.2014

Grant maak weer 'n slag sy verskyning en hy en Henri het 'n sak vol planne om foto's van die renosters in die hande te kry. Rikus het egter 'n nuwe elektroniese hek op Bergplaas laat installeer en dis nie so maklik om dit oop te kry nie.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 37 24.11.2014

Was daar 'n omwenteling in Koos se lewe? Veronica en Errol spook sake uit.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 36 21.11.2014

Susan is terug van die Kaap af en sy is vol stories. Gaan Yvette Henri hierdie keer vervolg.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 35 20.11.2014

Rikus vertel Yvette wat in die diereryk aangaan en sy is beϊndruk met sy kennis. Veronica leer Errol beter ken.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 34 19.11.2014

Die BBC wil 'n program oor die renosters op Bergplaas kom skiet met Rikus as gas. Wanneer Yvette vergeet daar is wilde diere op Bergplaas word sy wreed ontnugter.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 33 18.11.2014

Rikus en Yvette bring tyd saam deur op Bergplaas en dit lyk tog asof daar iets tussen Errol en Veronica wil gebeur.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 32 17.11.2014

Yvette is besig om Henri stadig maar seker vas te vat. Errol rig 'n waarskuwing aan Yvette en Veronica.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 31 14.11.2014

Errol probeer steeds kliphard om Veronica die hof te maak. Henri kry 'n verrassing waar van hy nie baie hou nie.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 30 13.11.2014

Errol probeer sy bes om Susan te help.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 29 12.11.2014

Susan het 'n probleem. Sy vra hulp by Veronica van alle mense. Henri kry 'n onverwagte stortbad!

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 28 11.11.2014

Daar is slegte nuus vir sommige karakters, en vir ander verligting. Yvette maak onverwags haar verskyning op Bergplaas.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 27 10.11.2014

Die veelbesproke TV-program word uitgesaai. Is Rikus reg? Is die program 'n mors van tyd en geld. Henri is baie positief en het groot planne vir die toekoms.

SANDGLAS deur Evert Snyman - Episode 26 07.11.2014

Errol gaan haal Veronica op Laingsburg. Sal sy goeie bedoelings goed ontvang word of nie?

Listen to the Middagvervolgverhaal podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.