Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is 'n gratis Afrikaanse nuus en leefstyl-webwerf. Ons radiodramas word onderleiding van Bettie Kemp opgeneem en ons verskaf ook radioprograminhoud aan gemeenskapsradiostasies regoor Suid-Afrika. Alle inhoud is in Afrikaans en ons bereik mense van alle ouderdomme regoor die wêreld.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: maroelamedia.co.za
Author
Maroela Media
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 16, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die Slag van Majuba 30.07.2026 9:17
Die Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881) se laaste en beroemdste veldslag was die Slag van Majuba wat op 27 Februarie 1881 plaasgevind het.
Die Gelofte 30.07.2026 7:38
Die Gelofte is ʼn belofte wat ʼn groep Voortrekkers onder leiding van Andries Pretorius gedurende die Bloedrivier-veldtog teen die Zoeloes in 1838 gemaak het.
Andries Pretorius 30.07.2026 11:14
Andries Pretorius word beskou as een van die belangrikste leiers onder Afrikaners tydens die Groot Trek en ook in die 19de eeu.
Sarel Cilliers 30.07.2026 6:33
Sarel Cilliers was ‘n leiersfiguur tydens die Groot Trek en het ‘n sleutelrol gespeel in die skryf en aflê van die Gelofte.
SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan 30.07.2026 30:28
In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê. Maroela Media
Piet Retief 30.07.2026 15:03
Piet Retief was een van die Voortrekkerleiers wat aan die Groot Trek deelgeneem het en word onthou as een van die belangrikste vryheidshelde.
Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95 30.07.2026 19:04
In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.
Op die spektrum | ‘Oneindige uitdagings, maar daar is hoop’ 30.07.2026 42:10
In die tweede episode van “Op die spektrum” gesels die Müller-gesin van Pretoria oor hul seun se aanvanklike diagnose van outisme en verduidelik breedvoerig oor hul stryd om hom in die regte skool te plaas. Maroela Media
Die Slag van Bloedrivier 30.07.2026 9:04
Bloedrivier is die naam wat gegee is aan die belangrikste geveg wat tussen die Voortrekkers en Dingaan se Zoeloes plaasgevind het.
Dingaan 30.07.2026 12:52
Dingaan (ook bekend as Dingane ka Senzangakhona) is in 1795 in Zoeloeland (wat vandag as KwaZulu-Natal bekendstaan) gebore.
Rachel de Beer 30.07.2026 6:25
Rachel of “Racheltjie” de Beer was volgens oorlewering ʼn baie dapper meisie.
Wolraad Woltemade 30.07.2026 6:42
Wolraad Woltemade word as ʼn Suid-Afrikaanse held beskou. ʼn Held is iemand wat baie dapper is en wat deur ander mense bewonder word.
Albert Einstein 30.07.2026 18:27
Albert Einstein is op 14 Maart 1879 in Ulm, Duitsland, as die enigste seun van ʼn Joodse middelklasgesin gebore.
Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87 30.07.2026 23:24
Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond? In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder oor di...
Vuurvreters: Episode 120 30.07.2026 6:36
Die drama is geskryf deur Joe Kleinhans en vervaardig in samewerking met die baie ervare Bettie Kemp. Gemeenskapsradiostasies se uitsaaitye
Vuurvreters: Episode 119 30.07.2026 4:50
Die drama is geskryf deur Joe Kleinhans en vervaardig in samewerking met die baie ervare Bettie Kemp. Gemeenskapsradiostasies se uitsaaitye
Vuurvreters: Episode 118 30.07.2026 5:10
Die drama is geskryf deur Joe Kleinhans en vervaardig in samewerking met die baie ervare Bettie Kemp. Gemeenskapsradiostasies se uitsaaitye
Vuurvreters: Episode 117 30.07.2026 4:55
Die drama is geskryf deur Joe Kleinhans en vervaardig in samewerking met die baie ervare Bettie Kemp. Gemeenskapsradiostasies se uitsaaitye
Vuurvreters: Episode 116 30.07.2026 4:28
Die drama is geskryf deur Joe Kleinhans en vervaardig in samewerking met die baie ervare Bettie Kemp. Gemeenskapsradiostasies se uitsaaitye
Vuurvreters: Episode 115 30.07.2026 5:22
Die drama is geskryf deur Joe Kleinhans en vervaardig in samewerking met die baie ervare Bettie Kemp. Gemeenskapsradiostasies se uitsaaitye
Vuurvreters: Episode 114 30.07.2026 4:53
Die drama is geskryf deur Joe Kleinhans en vervaardig in samewerking met die baie ervare Bettie Kemp. Gemeenskapsradiostasies se uitsaaitye
Vuurvreters: Episode 112 30.07.2026 5:00
Die drama is geskryf deur Joe Kleinhans en vervaardig in samewerking met die baie ervare Bettie Kemp. Gemeenskapsradiostasies se uitsaaitye
‘Afrikanerman’ soek antwoorde anderkant stereotipes 10.07.2026 18:09
Dit gaan oor pa’s wat geleer het om sterk te wees, oor seuns wat grootgeword het met die idee dat mans nie huil nie, en oor geslagte wat dikwels eerder gewerk as gepraat het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
‘Negatiewe musiek’ inspireer musiekgroep Nikotien 10.07.2026 8:44
“Wat ons eintlik met die liedjie wil sê, is dat dit oukei is om jouself in negatiewe musiek en negatiewe emosies te verloor.” Maroela Media
Wiele2Wiele: Lepas L4 vs. Jaecoo J7 10.07.2026 26:34
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met twee bekendstellings – Audi se nuwe Q3 en Toyota se eerste vol-elektriese model vir Suid-Afrika, die bZ4X. Dan raak hulle skoon poëties oor die Land Rover Discovery Tempest. Hulle vergelyk ook twee Chinese sportnutse uit die Chery-stal: die Lepas L4 en die Jaecoo J7. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.